Warne Ringe Lap?

Post Reply
User avatar
Leroi
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am

Warne Ringe Lap?

Post by Leroi »

Hi almal,

Ek is in die proses om vir my n Nightforce SHV aan te koop.

My 243 het huidiglik n Zeiss HD5 op met die 25mm buis dus sal ek nuwe ringe moet kry vir die 30mm buis van die SHV.

Ek het n Picatinny rail met warne ringe op die geweer wat goed vir my gewerk het en ek wil weer warne ringe opsit, maar omdat teleskope so duur is deesdae wil ek nie die teleskoop buig of seermaak wanneer ek die teleskoop opsit nie.

Die vraag is kan of moet n mens die warne ringe met die vertikale split lap?

Groete

Leroi
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Warne Ringe Lap?

Post by Sangoma (IAN) »

Ek het n HD5 gehad en die glas was uitstekend. Eks nie 100% seker of jy enige iets gan wen om die HD5 met n SHV te vervang nie.

Wat is jou rede as ek mag vra?
User avatar
Leroi
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am

Re: Warne Ringe Lap?

Post by Leroi »

Hi Sangoma

Ek het die Z800 kruishaar en dit is so bietjie dik vir my vir fyn skietwerk, maar ideaal vir jag.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Warne Ringe Lap?

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê.
Die kort antwoord is, ja. Ek het al NF ringe op 'n NF picattiny gesit en net vir die nuuskierigheid gelap. Ek en Kallie was stom verbaas om te sien dat die NF ringe ook nie 100% opgelyn het nie. Dit was minder as 1/10 van 'n mm, maar dit was uit.
Ek dink nie jy sal die teleskoop buig nie, maar dit sal nie seer maak om dit reg te doen nie. Ek het laas week 'n stel Warne ringe opgesit wat amper 1mm uit lyn uit was. Dit was op los monteerstukke , maar die winkelklerk het vir die kliënt gesê dit is nie nodig om die ringe te lap nie. :P

Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
edwill
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am

Re: Warne Ringe Lap?

Post by edwill »

You do not need to lap Warne Rings - From the Warne Website.

Q: Do I need to Lap my new Warne scope rings?

A: No, you do not need to lap our scope rings, they are manufactured in such a way that when properly installed, they grasp onto the scope and hold it securely w/o damaging the scope tube or finish. If the scope rings appear to be out of alignment with each other, a more serious problem may be present and will need to be addressed, lapping would not improve that issue.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Warne Ringe Lap?

Post by cassie_calvinia »

defnitief lap.
die shv is bitter lekker scope.
oorweeg NF ringe, jy sal nie spyt wees nie! of die burris tactical. dit is die moeite werd om ringe op te sit wat met 13 spanner vas draai!!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: Warne Ringe Lap?

Post by tgg »

Ek het laas week my vierde stel warne ringe gekoop en gaan nie eers moeite doen om te lap nie , die eerste drie het minimaal iets gebeur
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Warne Ringe Lap?

Post by Heinz Petersen »

Ek sal nog altyd seker maak. Doen liewers die toets om seker te maak as om later n nuwe scope te moet koop.
As daar n kortpad na iets was, sou die hoofpad daar gewees het.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: Warne Ringe Lap?

Post by tgg »

Leroi wrote:Hi Sangoma

Ek het die Z800 kruishaar en dit is so bietjie dik vir my vir fyn skietwerk, maar ideaal vir jag.

Het jy al mooi die nuwe scope gaan kyk, ek twyfle of sy optics of kruishaar gaan beter wees, sy turrets miskien.

Hou maar eers die zeiss eenkant.

Enige scope wat n 30mm tube moet he om dieselfde te kan doen as een met n 25mm laat my wonder.
Post Reply