Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Hallo Dawie
Sekere goed sal gedupliseer wees maar daaruit kan ook gesien word watter deel pla watter ouens o.a. jagters boere die meeste.
Sekere ouens sien goed raak wat ander nie sien nie. Ek wil nie die ouens laat lei deur ander ouens nie. Ek dink elke ou se bydra sal uiteindelik 'n goeie bydra wees. Hou net emosie uit die voorstelle. Onthou CapeNature het reeds die draft in 2006 geskryf en word dit nou na nasionaal gevat. Jammer AgriWeskaap kon nie die ding in die kiem gesmoor het toe hulle die kans gehad het nie.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Heinrich
100%
Groete
D
100%
Oor bostaande quote is ek effe emosioneel.jaracal wrote: Jammer AgriWeskaap kon nie die ding in die kiem gesmoor het toe hulle die kans gehad het nie.
Groete
D
-
ablm468
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Mense ek is nie 'n plaasboer nie, bly hier in die stad, het egter op 'n plaas groot geword daarvoor die liefde vir jag en gewere.
Is dit nie tipies van burokrate nie, wanneer politici betrokke raak by 'n saak is alles net 'n gemors. Jammer die minister bly nie op 'n plaas nie en haar inkomste is afhanklik van hoe die jakkalse haar lammers opvreet nie. \dit is mos altyd so, die beste stuurman staan aan wal. Suid Afrika is besig om te verander in "nanny" staat waar die regering in die fynste detail van elke burger se lewe betrokke wil raak in hulle groot neus in sy sake steek. Ek is nou nie 'n regskenner nie maar sou spekuleer dat 'n hofinterdik teen die beoogte wetgewing die aangewese uitweg sal wees. \hierdie stuk wetgewing sal veroorsaak dat boere eers moet motiveer voordat hulle 'n permit kan kry om die probleemdiere te jag, dit kan dae vat, intussen vreet die jakkalse jou bankrot.
Net soos SA Jagters die minister hof toe gesleep het, so stel ek voor die boere dieselfde roete moet volg. Ek is seker daar is baie boereverenigings wie se lede geraak gaan word deur die voorgestelde wetgewing, staan saam manne en maak julle stemme dik. SA Jagters met 40000 lede het darem reg gekry dat die minister erken het die huidige lisensiering proses is 'n f..-.p is. Sekerlik is daar net so veel boere en boereverenigings wat dieselfde kan doen.
Ek voel meer vir 'n jakkals as vir burokrate, politici en red tape.

Ambessa
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Hallo Jaracal / almal
...ek lees en lees en lees...
Ambessa
...ek lees en lees en lees...
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Heinrich/Ambessa
Dit wil vir my voorkom of die PMF man in die weskaap die dokument positief ervaar n.a.v. oproep wat ek vannaggend gemaak het en 'n opinie gevra het. Dit wil ook voorkom of die dokument in sy huidige vorm aanvaarbaar vir die persoon is.

Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
More
Ek wonder of almal dieselfde dokument lees.
Kan julle nie die spesifieke punte lys wat pla en dan met 'n voorstel kom oor hoe dit moet wees.
Daar sal moet uitsluitsel gegee word of 'n persoon 'n permit kan kry en of 'n boer de permit moet kry, as ek die permit het mag ek jag waar ek wil of as die boer die permit het mag op die plaas gejag word?
Smirre
Ek wonder of almal dieselfde dokument lees.
Kan julle nie die spesifieke punte lys wat pla en dan met 'n voorstel kom oor hoe dit moet wees.
Daar sal moet uitsluitsel gegee word of 'n persoon 'n permit kan kry en of 'n boer de permit moet kry, as ek die permit het mag ek jag waar ek wil of as die boer die permit het mag op die plaas gejag word?
Smirre
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Dawie
Dit wys jou hoeveel praktiese ondervinding hulle het en hoeveel hulle van veeboerdery weet en dink en wat hulle idee van werkbaar is.
Smirre
Elkeen moet die dokument self lees en uitwys wat hom pla. Ek is net bang ouens word gely deur 'n paar ouens se opmerkings en dan gebeur wat laas keer gebeur het. Ons het so gekonsentreer op jakkalse en rooikatte dat draaijakkase, swart wildebeeste ens deurgeglip het onder TOPS wat onnodig was.
Groete
Heinrich
Dit wys jou hoeveel praktiese ondervinding hulle het en hoeveel hulle van veeboerdery weet en dink en wat hulle idee van werkbaar is.
Smirre
Elkeen moet die dokument self lees en uitwys wat hom pla. Ek is net bang ouens word gely deur 'n paar ouens se opmerkings en dan gebeur wat laas keer gebeur het. Ons het so gekonsentreer op jakkalse en rooikatte dat draaijakkase, swart wildebeeste ens deurgeglip het onder TOPS wat onnodig was.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Heinrich
Is wel veeboer het net noggie jakkalse in hulle area nie.

AmbessaDawie wrote: In Landbouweekblad 12 Nov bl 85 pleit Petrus de Wet dat die dokument nie goedgekeur word nie.
Is dit nog Petrus de Wet se posisie na 26 Nov?
D
-
Ambessa
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Hallo Dawie
Ambessa
Glo so, maar sal eers weer by hom moet bevestig.Dawie wrote:Is dit nog Petrus de Wet se posisie na 26 Nov?Dawie wrote:In Landbouweekblad 12 Nov bl 85 pleit Petrus de Wet dat die dokument nie goedgekeur word nie.
Ambessa
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Heinrichjaracal wrote: Net hier my idee gee van pad vorentoe.
1) Gee as Jaracal Forum voorstelle vir wetgewing.
2) Kry solank koste opgawe vir advokaats opinie oor wetgewing (geen noemenswaardige veranderings is aangebring met vorige onderhandelings en voorstelle nie)
3) Doen geld insameling vir onkoste bv R100-00 per forum lid = R70 000-00+ of R1000-00 per forum lid = R700 000-00+
4) Indien wetgewing geplaas/goedgekeur word - kry hof interdik teen die wetgewing en gaan hof toe oor regte wat aangetas word en ons misdadigers maak (selfde as geding teen SAP).
5) Kry verteenwoordegers in sekere streke om boere te organiseer. Ek het reeds met 'n paar boere gepraat en sal hulle met graagte bydrae.
6) Lyk of ons maar self hier sal moet inspring en die ding stuit. (Ek dink regtig praat en voorstelle sal nie meer werk nie so ons sal moet oorgaan tot aksie)
Laat weet my hoe julle daaroor voel.
Groete
Heinrich
Ek ondersteun jou in bogenoemde. Het jou epos gestuur.
Sal ook geld bydra en ek glo ek sal nie aleen wees nie. Laat maar weet wat so n opinie sal kos.
Manne die onkundigheid oor jakkies en hoeveel skade hulle maak is nog steeds hoog selfs onder boere.
Dankie vir die voorvat.
groetnis Freddie
yol bolsun
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Middag Almal, alhoewel ek hier in Duitswes sit, lees ek die huidige voorgestelde veranderings/wysigings aan die ongedierte beheer wetgewing met groot belangstelling deur. Graag wil ek met jul goedkeuring die volgende stuiwertjie in die armbeurs gooi, hoop jul sal my voorbarigheid verduur.
Ons hier in Namibia word ook soos jul landbouers, van tyd tot tyd gekonfronteer met nuwe/gewysigde wetgewing en die modus operandi om terugvoer te vra oor Desember maande is hier ook aan die orde van die dag. Goed dat jul voortydig die teikendatums opgetel en besluit het om as belangegroep te reageer.
Ons het so 'n paar jaar gelede dieselfde pad geloop met arbeidswetgewing en die Landbouwerkgewers vereniging(LWV), 'n bedryfsvereniging van die Namibia Landbou Unie, se bestuur het besluit om te wag totdat die wetgewing afgekondig is in die staatskoerant voor hul sou reageer, ten spyte van regsadvies wat duidelik daarop gewys het dat die voorgestelde wetgewing beveg moet word voordat dit in plek is.
Die LWV bestuur het gevoel dat dit onnodige konfrontasie met die regering van die dag sou veroorsaak om die wetgewing in die vroee stadium teen te staan en vandag sit ons met driakonale arbeidswetgewing wat ons ten minste R 500 000-00 aan regskoste gaan kos om dit in die hof te beveg. Verder het ons ook geen waarborg dat so 'n regsgeding suksesvol sal wees nie.
As ek mag, my raad aan julle is om die voorgestelde wetgewing met hand en tand te beveg met alles tot jul beskikking, VOORDAT die wetgewing gepasseer word. Plaas die betrokke Minister vroegtydig op terme, verklaar 'n dispuut met die Minister, kry vroegtydig regsadvies asook 'n regsmening en moenie bang wees vir konfrontasie nie. Dit is baie makliker om hierdie soort wetgewing voor die tyd te beveg as wanneer dit eers aanvaar en in die staatskoerant afgekondig is. Dankie vir die geleentheid, voorspoed!!
Duitswes groete-Frinam

Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
Ambessa
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Hallo Frinam
Ambessa
Dankie vir die goeie raad.frinam wrote:...baie makliker om hierdie soort wetgewing voor die tyd te beveg as wanneer dit eers aanvaar en in die staatskoerant afgekondig is. Dankie vir die geleentheid, voorspoed!!
Ambessa
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Frinam
Dankie, sal dit met die advokaat opneem en sien wat hy dink. Mag wees dat dit die maklikste pad kan wees.
Groete
Heinrich
Dankie, sal dit met die advokaat opneem en sien wat hy dink. Mag wees dat dit die maklikste pad kan wees.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Laas jaar het dieselfde ding gebeur toe die jagters Norme en Standaarde gepubliseer is rondom die middel van Desember, waarin oa die minimum kalibers vir sekere diere species gepubliseer is. Die 6,5mm kalibers is nie eens genoem nie, en by handwapen jag kon jy wel boksoorte skiet wat jy nie met 'n geweerkaliber kon jag wat volgens my baie meer effektief sou wees nie.frinam wrote: van tyd tot tyd gekonfronteer met nuwe/gewysigde wetgewing en die modus operandi om terugvoer te vra oor Desember maande is hier ook aan die orde van die dag. Goed dat jul voortydig die teikendatums opgetel en besluit het om as belangegroep te reageer.
Hulle het ges? dat die datum waarop die ding bekend gemaak per toeval in Desember was (wanneer baie manne op vakansie gaan en dit dus nie sal raaksien nie), maar ek wonder darem net so 'n bietjie.
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
More Almal, baie voorspeod aan die voorvatters met hierdie uiters belangrike aspek. Onthou, wanneer 'n politieke party met 'n twee derde meerderheid in die parlement sit, onderhandel hul nie maklik/graag met minderheidsgroepe wat eintlik maar net lastig/moedswillig voorkom nie. Dan raak die opsie van regstappe dalk 'n opsie!!! Baie voorspeod, ons hou die verloop met groot belangstelling dop. Duitswes groete-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Kojak
Sien die manne op die Lanbou-forum het sommer met temik oorlog verklaar. Sien dat aardige goed oppad is, hoop maar dat dit nie die enigste uitweg gaan wees nie.
Maar wat kan 'n mens nou eintlik daaraan doen? Het Churchill nie op 'n stadium ges?: "In war, there are no rules!" nie. Wonner maar net.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Taffie ek dink dit kan OPERASIE MAAGKRAMP gedoop word.tafjak wrote: Sien die manne op die Lanbou-forum het sommer met temik oorlog verklaar.
Dis jammer dat dit op dit moet uitloop, maar daar word nou al te lank 'n hardkoppige dowe oor vir die veeboer gegooi.
D
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Nou net die Jagordinansie gekry en jou wrintie waar! Ons is al weer gese?n met sinnelose, "insult to injury" pampierwerk van CN.......
"Whole Western Cape
Province
Caracal (Felis caracal) }1 January to 31 December } 10 }Paragraph (d) ?
only cage-traps
(j) Whole Western Cape may be used
Province
Black-backed jackal (Canis mesomelas)"

LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
As ons regverdigheid wil sien sal ons alles moet insit. Sommer Temic in die strate uitgooi, of enige gif.
Hoe lyk dit met `n paar dooie skaap op `n vakansiedag in al die groot stede se sentale punte.
Lukas
Hoe lyk dit met `n paar dooie skaap op `n vakansiedag in al die groot stede se sentale punte.
Lukas
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Julle
Na ek die week Petrus de Wet(Voorsitter PMF) se kommentaar op draft N&S gelees het, na dese is ek skaam om my stukkie in te stuur. Die man het werklik moeite gedoen

Goeie kommentaar... ...maar dit is nie nou tyd vir skaam wees of inkennigheid nie.Dawie wrote:...(Voorsitter PMF) se kommentaar op draft N&S gelees het, na dese is ek skaam om my stukkie in te stuur. Die man het werklik moeite gedoen
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Check this report in the Mai & Guardian:Animal activists slam new traps
http://www.mg.co.za/article/2010-12-10-animal-activists-slam-new-traps and of course the some of the comments made :
Quote:
Do farmers and the Dept of Environmental Affairs not think that sheep farming is already OVER-CAPACITY and that the resultant effect is desertification of the entire Karoo basin. So to come blowing your trumpet about "oh but the jackals eat my stock" is BS. The farmers couldn't give a damn about ANYTHING except breeding more and more sheep with less carrying capacity to feed the hungry sheep. Its only natural then that farmers WILL encroach on the territories of predators. Furthermore, when one predator is killed off, another will enter its territory to claim it. So the problem is not solved. Instead co-existing with or using the Anatolian shepherd dog which can be bought in Namibia.
AND
I agree with Madelane - the only 'problem animals' are the farmers themselves, who kill not only predators, but all manner of animals, from baboons to porcupines. Traps are also entirely indiscriminate, which means they trap and kill everything they catch. These 'new' standards are nothing new - just the old pro-farmer apartheid wildlife killing cruelty dressed up in new rhetoric. If the gvt were so concerned about food security, it wouldn't waste land and water on livestock farming anyway- far more humans can be fed on a vegetarian diet. It's not food security that's an issue here, but PROFIT. A few farmers are making the rules and killing our wildlife with careless and sadistic abandon. Traps, poison and hunting dogs are a disgrace and belong to a barbarian era, NOT the new South Africa. There are humane methods available! (It's a pity the farmer's concern for his livestock ends at the abattoir door).
ITS SO EASY TO CRITICIZE WITH A STOMACH FULL OF FOOD!!
Groete,
papa brits

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Hallo Britsman
Keep well.
Ambessa
...there is an old saying (in the USA): "...you can't fix stupid."britsman wrote:...about food security, it wouldn't waste land and water on livestock farming anyway- far more humans can be fed on a vegetarian diet.
Keep well.
Ambessa
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Lewer asseblief kommentaar op voorgestelde wetgewing
Wonder hoe gaan al die veggies grootgemaak word met die water wat al minder raak. Vir protiene gaan hy seker vrot vrugte en groente eet, daar is mos protiene in.Ambessa wrote: Hallo Britsman
...there is an old saying (in the USA): "...you can't fix stupid."britsman wrote:...about food security, it wouldn't waste land and water on livestock farming anyway- far more humans can be fed on a vegetarian diet.
Keep well.
Ambessa
Ek dink nie die ou is lekker nie. Jy moet kan wil dink om as stupid uitgemaak te word. Dit klink vir my meer na "verbal diarhea"
Ek dink ons moet poog om so ou in 'n informele meeting te kry en dan mooi sy storie te luister.Ek kan nie glo iemand raak dit regtig kwyt nie, of die stuk is uit konteks aangehaal.
Last edited by Christo on Sun Dec 12, 2010 9:48 pm, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.