20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ek sit gestraand in die golfclub en die gesprek draai deur n paar manne na langafstand sniping. Twee manne vertel toe van n video wat vir hulle gewys was in hulle SAP opleiding van n Taliban wat in Afkanistan deur n Amerikaanse skerpskutter uitgehaal was wat n 20mm Sniper rondte gebruik het. Hy is blykbaar aangekla dat die persoon n non combative was en toe later onskuldig bewys in sy verhoor in die VSA.

Ek vra toe of dit nie eerder n 50 Browning was nie aangesien ek nie kennis dra van die Amerikaners wat n 20mm Sniper rondte gebruik vir sniper werk nie. Al waarvan ek weet is die twee wat deur Truvelo vervaardig word en meer vir anti-material werk gebruik word. Die afstand wat hulle aangegee het is ook oor die die 1,5 myl vir die skoot op die Taliban wat ook vir my ver klink vir die 20mm rondte. Ek het so bietjie gaan rond krap op Google maar kry niks. Weet een van julle dalk iets hiervan? Ek is redelik seker van my saak maar aangesien hulle twee was wat die storie beaam wonder ek nou of dit nie dalk n anti material sniper was wat n kans gekry het op n person nie. Blykbaar in die opleidings video is die man aan vlarde geskiet.

Groetnis
Wouter
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?

Post by Geno »

Wout,

Hierdie video is so 6 jaar terug die eerste keer vir my gewys deur 'n pel van my se pa wat in die taakmag was.

Hy het genoem dat dit skerpskutters is wat in Afkakistan op Taliban geskiet is.

Later het ek uitgevind dat dit bergbokke is wat geskiet is met 'n .50BMG in die video.
Dalk is dit dieselfde video wat jou pelle van praat?

https://www.youtube.com/watch?v=V2kNeNd0Qj8

Goed, beter, 6millimeter!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?

Post by Wouter Roets »

Geno

Ek het self op daai video afgekom in my soeke vanmore. Gee n nuwe definiese aan hidrostatiese skok! Wat dit ookal is wat daar onplof dit bly nie nice nie.

Luddie ek sien Truvelo het n 20mmx110mm ook nou uit. Hierdie soos jy dit nou gegee het is ook hoe ek dit het. Ek weet ook nie van Amerkaanse magte wat n 20mm gebruik nie.

Dankie manne vir die hulp. Plaas wet ek die wetters n kas Johnny gestraand! Dit is maar wat gebeur as jy met onkundige mense in so n gesprek betrokke raak.

Groetnis
Wout
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13586
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?

Post by Capt. Yoda »

Amerikaners skiet/bou die Anzio 20mm maar nie net vir survilion use nog so as jy nie weet wa voor jy google nie kan jy seker dink dit is n sniper rifle vir die weermag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?

Post by Wouter Roets »

Luddie

Ek sien nou eers jy het altwee gelys. Ek moet lyk my begin fokus! :o Wat die probleem was is dat die manne die video gewys was in hulle opleiding in die spesmagte van die SAP deur die "kundiges" daar. Dis ook al n hele paar jaar terug om alles te kroon. Ek het toe gestraand my verdenking uitgespreek oor die sogenaamde "kundiges" toe moes jy dit hoor! Wat weet ek tog nou? Maar ja plaas wed ek die manne toe net daar n paar Blou kaste Johnnies!

Groetnis
Wout
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13586
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?

Post by Capt. Yoda »

Wouter Roets wrote:Luddie

Wouter jy moet onthou meeste van daai manne glo ook pro amm is die beste ammo op die mark.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?

Post by Wouter Roets »

Kaptein

Ek dink hierdie manne is eerder blou boks vir naby en bruin boks vir ver! Of hulle laai hulle magesyne met 220gr vir die eerste skoot en dan 180gr, 168gr, 150gr soos wat die bok weghardloop!

Mamparras!!!! Hierdie is ook maar die rede hoekom ons almal so groot kroe by ons huise hier het sodat jy kan kies met wie jy n broodtjie wil breek.

Groetnis
Wout
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13586
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?

Post by Capt. Yoda »

lmga hoe se Geno

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/IMG-20130530-WA0011.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?

Post by Eugene »

Wouter Roets wrote:Kaptein

Of hulle laai hulle magesyne met 220gr vir die eerste skoot en dan 180gr, 168gr, 150gr soos wat die bok weghardloop!
++>: ++>: ++>: ++>: ++>:
Aim small, miss small
Post Reply