Nuwe aansluitings
-
Reinard
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu Sep 18, 2014 3:00 pm
Re: Nuwe aansluitings
Middag Almal!
My naam is Reinard Smal, ek is van die Rustenburg omgewing en het onlangs by die forum aangesluit.
Dit is ongelooflike om te sien hou almal hulle raad en ondervinding hier met mekaar deel. Ek krap maar nog rond om mooi agter te kom waar wat is en waar om wat te vra.
Ek herlaai self en het ook die week QL aangeskaf.
Ek is tans besig met my 243 Howa en het nou al n paar punte weg geskied sonder enige sukses op n aanvaarbare groep.
Ek soek tans raad oor die TPL?
Enige raad sal wardeer word.
Dankie!

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom en kuier lekker saam. TPL is al redelik baie bespreek onder die herlaai afdeling. As jy nie kry wat jy soek nie, kan jy sommer daar n vraag of ses ook vra.Reinard wrote:Middag Almal!
My naam is Reinard Smal, ek is van die Rustenburg omgewing en het onlangs by die forum aangesluit.
Dit is ongelooflike om te sien hou almal hulle raad en ondervinding hier met mekaar deel. Ek krap maar nog rond om mooi agter te kom waar wat is en waar om wat te vra.
Ek herlaai self en het ook die week QL aangeskaf.
Ek is tans besig met my 243 Howa en het nou al n paar punte weg geskied sonder enige sukses op n aanvaarbare groep.
Ek soek tans raad oor die TPL?
Enige raad sal wardeer word.
Dankie!
Veiligheid eerste manne!
- brak101
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sun Sep 21, 2014 4:12 pm
Re: Nuwe aansluitings
Middag almal.
Eks J.A. Oberholzer en bly tussen Theunissen Bultfontein en Welkom in die Vrystaat langs die vetrivier. Het ma meestal saaigrond en paar bees en skaap. Skiet ma gewoonlik by bure. Jag nou al jakkalse vi so twee jaar en het nou eers die forum ontdek. Dankie vi al die interesante onderwerpe en inligting mens kan nooit te veel weet nie. Sal een of ander tyd n paar vrae post wat my tikle.
lekke middag vi almal.

22-250 Sako
270 Musgrave
300 Win Mag Sako
303 BSA
12 br Zabala
Glock 19
270 Musgrave
300 Win Mag Sako
303 BSA
12 br Zabala
Glock 19
-
Drakensbergboy
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Sep 18, 2014 4:57 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo aan al die lede
Hier van Mooinooi se area werk by Marikana, julle weet seker waar. Oorsprongklik van Normandien, Newcastle, KZN. Wil net met die geleentheid se dat ek skiet graag op die baan, jag graag hier in die bosveld of by die plaas. Hou van see visvang en bass hier in die binneland. Gekwalifiseerde NAUI Dive Master en sal graag meer wil duik. Lekker om van julle manne te leer en te lees.

It takes a lot to be a Gentleman but buggerall to be an A#shole.
Drakensbergboy
7.62 Musgrave RSA Lyttleton
.22 Muaser Oberndorf
Glock 19, 9mm Parabelum
Drakensbergboy
7.62 Musgrave RSA Lyttleton
.22 Muaser Oberndorf
Glock 19, 9mm Parabelum
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom hier en ek hoop jy kry die tyd vir alles wat jy doen.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeie Dag mede Jagters.
My naam is Dries...ek bly in Pretoria..is gek na die buitelewe en geniet jag vir die biltong en die kameraderie saam met met my maats in die veld en om die kamp. My grootste maat is my seun wat al van 10 jaar oud saam met die ooms gaan jag het. Hy word nou 21 en kry sy eie jaggeweer vir sy verjaarsdag. Hy is nou groot!!
Sien uit om na almal se stories te luister en kennis op te doen van die ervare jagters!!
Dries de la Rey

hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe lede hier.
Geniet dit
Groete.
Geniet dit
Groete.
-
Heinrich
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:59 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo almal. My naam is Heinie. Ek is van Pretoria en hou van jag en als wat skiet. Hoop ek gaan baie leer hier op die forum. Groete
-
Pieta P
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sat Oct 04, 2014 7:14 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand almal,
My naam is Pieter, ek is nuut op die blad en geniet dit baie!
Ek moet net die reels lees, dankie Johan dat jy vir my die fout uitgewys het.
Groete Pieter
My naam is Pieter, ek is nuut op die blad en geniet dit baie!
Ek moet net die reels lees, dankie Johan dat jy vir my die fout uitgewys het.
Groete Pieter
Pieta
.243 Musgrave
Glock 17
.177 Gamo
.243 Musgrave
Glock 17
.177 Gamo
- .223 JAGTER
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo almal, ek is 'n skaap/lusern boer in die Tankwa Karoo. Om presies te wees waar die Tankwa Rivier in die Doringrivier inloop. Ek is gelee naby die Tankwa Park (jakkalsnes). Ek vind die forum baie interessant en hoop om nog baie daaruit te leer.
Groete Christo Hough
Groete Christo Hough
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
-
Dave Ras
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Oct 26, 2014 12:45 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo almal eks Dave Ras van die Strand in die kaap ek is baie lief vir jag en het nog baie om te leer. Weet die forum gaan my baie help
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi Dave
Bly jy het hier geregistreer. Ek glo jy gaan baie leer oor gunne en jag.
Die manne is bereid om hul kennis te deel.
Groetnis
Pieter W.V.
Bly jy het hier geregistreer. Ek glo jy gaan baie leer oor gunne en jag.
Die manne is bereid om hul kennis te deel.
Groetnis
Pieter W.V.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne.
-
Kerneels
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Oct 30, 2014 12:58 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hello almal
Ek is Kerneels Breytenbach vanaf Fochville.Het vandag,30 Oktober aangesluit. Wil myself net voor stel voor ek ook raas kry oor swak maniere.Probeer Jakkalse roep in omgewing maar moet nog baie leer.Werk voltyds en het net naweke om te roep op vriende se plase.
Ek is Kerneels Breytenbach vanaf Fochville.Het vandag,30 Oktober aangesluit. Wil myself net voor stel voor ek ook raas kry oor swak maniere.Probeer Jakkalse roep in omgewing maar moet nog baie leer.Werk voltyds en het net naweke om te roep op vriende se plase.
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe lede.
Geniet dit hier by ons.
Groete.
Geniet dit hier by ons.
Groete.
-
Driesa
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu Nov 06, 2014 12:20 pm
Re: Nuwe aansluitings
Ek is Dries Strauss van Orkney. 'n Pensionaris wat graag meer wil leer van herlaai. Ek besit 'n .243 BSA, .270 CZ, .22 Brno, .22 Mauser , Brno 12 boor haelgeweer, .38 Special Ruby rewolwer, CZ gas windbuks asook verskeie veer windbukse.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom oom Dries en al die nuwe manne. Hier is paar manne van oom se ouderdom wat ook baie aktief deelneem.
Geniet die forum, baie kennis en die manne deel graag.
Geniet die forum, baie kennis en die manne deel graag.
- Sako 2
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Aug 29, 2014 1:13 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand almal
Ek is Johan van Pretoria.Ek wil graag meer leer oor herlaai en al die lekker dinge.Ek het baie leeswerk om te doen.
Groete
Ek is Johan van Pretoria.Ek wil graag meer leer oor herlaai en al die lekker dinge.Ek het baie leeswerk om te doen.
Groete
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwe aansluitings
Mooi soSako 2 wrote:Naand almal
Ek is Johan van Pretoria.Ek wil graag meer leer oor herlaai en al die lekker dinge.Ek het baie leeswerk om te doen.
Groete
Veiligheid eerste manne!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne, hoop julle geniet dit sommer baie.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand Almal
Vanaand besluit om aan te sluit.
Sien uit om deel te wees
Liaan
Vanaand besluit om aan te sluit.
Sien uit om deel te wees
Liaan
-
Franc
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Dec 08, 2014 8:33 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag,
Nuut by julle forum, is van die Noord-wes Vrystaat sien uit daarna om op die forum te deel.
Groete,
Francois
Nuut by julle forum, is van die Noord-wes Vrystaat sien uit daarna om op die forum te deel.
Groete,
Francois
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom manne, hoop julle geniet dit sommer baie.
-
Caracal
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sun Sep 07, 2014 7:31 am
Re: Nuwe aansluitings
Hallo
Ek is Werner. Woon in Noork kaap, Keimoes. Het al so paar keer jakkals gejag maar het nog baie te leer.
Ek is Werner. Woon in Noork kaap, Keimoes. Het al so paar keer jakkals gejag maar het nog baie te leer.