Beste teleskop vir onder 20k
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Beste teleskop vir onder 20k
Dag se manne
Hoop dit gaan goed met almal
I am in the fortunate position to be working in America and so have a god chance to pick up a really good scope at a bit cheaper than back home.
I am looking for a scope for a 204ruger. The rifle will be used at night and for some short to long range plinking (upto around 600m)
I would appreciate if any of you could give comments on whats cope you think is the best for say and night shooting
Id personally prefer something with -20 or bigger magnification as i have an hd5 -25 on my 6.5 and really like the scope
I will also be considering buy 2 scopes as i have a 243 that is currently my pig gun but i am wanting to re barrel to 243ackly at some point.
Thank you very much
Mooiloop
Dave

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Beste teleskop vir onder 20k
I have seen the new NF. rea;y nice scope, and, for 20k, you could buy it, and proper piccatiny, and NF rings. just as important as a scope
HOU HOM DAAI DIKTE
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Dankie oom
Ek sien daar is 2de handse NF vir so 15000 op longrangehunting.com
Ek doen maar net so betjie navorsing vir volgende jaar
Ek sien daar is 2de handse NF vir so 15000 op longrangehunting.com
Ek doen maar net so betjie navorsing vir volgende jaar
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Oom Cassie praat waar daar Flash. Daai Nuwe Nightforce SHV van Hendrik was moerse impressive. Hy reken retail is so R14k. Dis nou wel 4-14, maar x56 wat lekker vir die aand is. Jy gaan nie sommer meer vergroting saans gebruik nie.
Ek is baie tevrede met my HD-5s, en daar is baie te sê vir die selfde scopes op jou gewere hê. Zeiss se beeld is fantasties, en ek dink nie jy boed iets in deur op n .204 n 25mm buis teleskoop te hê nie.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Dankie Papa
Dit sal nou lekker wees om te se ekt n NF op my gewere maar daai net tot 14 pla. Ek gaan die gewer eve veel in die dag as nag skiet.
Ek het darm nog n hele ruk voor ek koop so kan goed huiswerk doen.
Dalk bly ek maar by die hd 5..
Dankie vir die raad. Verbass my nogals dat die ander jak jagters so stil is

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Beste teleskop vir onder 20k
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste teleskop vir onder 20k
As jy in Amerika koop, en beide nagskiet en dagskiet wil doen, met 'n R20k budget, sou ek hierdie scope koop.
http://www.bhphotovideo.com/c/product/6 ... Matte.html
http://www.bhphotovideo.com/c/product/6 ... Matte.html
Goed, beter, 6millimeter!
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Geno
Dink jy 'n illuminated dot is 'n goeie opsie veral wanneer met baie gedim werk of sal daai dot te groot wees in dag as hy afgesit is vir ver skiet? Partykeer sukkel ek om kruishaar te sien met skelm jakke as hy so kwaai gedim is.
Henry

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Vriend van my het nou een gekoop en ek is baie ingenome met die teleskoop. Dink ernstig daaraan om so ene vir my 308 aan te skaf vir algemene jag en bietjie papier skiet!Pappabeer wrote: Ek is baie tevrede met my HD-5s, en daar is baie te sê vir die selfde scopes op jou gewere hê. Zeiss se beeld is fantasties, en ek dink nie jy boed iets in deur op n .204 n 25mm buis teleskoop te hê nie.
Aim small, miss small
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Yup, defnitief!Geno wrote:As jy in Amerika koop, en beide nagskiet en dagskiet wil doen, met 'n R20k budget, sou ek hierdie scope koop.
http://www.bhphotovideo.com/c/product/6 ... Matte.html
-
Mauser browser
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Ek sou gaan vir die Leupold VX-6 4-24x52. 34mm tube diameter. Jy kan hom optel vir so $1300 dan het jy nog genoeg dollars oor vir ringe en dinge.