F- klas geweer, die begin.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
F- klas geweer, die begin.
Dit is die begin van my F-TR geweer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Francoisv on Thu Oct 23, 2014 2:48 pm, edited 1 time in total.
Francois Vogel
-
leonstrauss
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Mon Jun 09, 2014 4:17 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Hi
Daai is n baie nice Bi-pod.
watter maak is dit en hoe stabiel is dit?
groete
Daai is n baie nice Bi-pod.
watter maak is dit en hoe stabiel is dit?
groete
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Henk Venter maak dit in Pta. Baie stabiel.leonstrauss wrote:Hi
Daai is n baie nice Bi-pod.
watter maak is dit en hoe stabiel is dit?
groete
Francois Vogel
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Môre Francois,
Het jy dalk Henk se kontakbesonderhede?
Groete
C
Het jy dalk Henk se kontakbesonderhede?
Groete
C
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Francoisv , Ek het die selle model RSA as jy. Wat is jou planne met hom? Gaan jy hom 308 hou??
Groetnis
Groetnis
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Bisley ouens beveel aan dat jy die kamer moet laat aanpas sodat dit 155gr koeëls beter kan akkommodeer... Dalk iemand wat meer hieroor kan uitwei?
Tel die scope nie die voorste versier op nie. Wk het my geweer s''n maar laat afhaal.
Mooiloop!
Tel die scope nie die voorste versier op nie. Wk het my geweer s''n maar laat afhaal.
Mooiloop!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Hy is net vas met "silwer solder'. As jy hom warm maak skuif hy maklik af.Hein M. wrote:Bisley ouens beveel aan dat jy die kamer moet laat aanpas sodat dit 155gr koeëls beter kan akkommodeer... Dalk iemand wat meer hieroor kan uitwei?
Tel die scope nie die voorste versier op nie. Wk het my geweer s''n maar laat afhaal.
Mooiloop!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Carel Maritz wrote:Môre Francois,
Het jy dalk Henk se kontakbesonderhede?
Groete
C
Henk Venter
0827770203
Laaste prys was R1800
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
ArmandArmand Steenkamp wrote:Francoisv , Ek het die selle model RSA as jy. Wat is jou planne met hom? Gaan jy hom 308 hou??
Groetnis
Ek gaan hom in sulke sarsies verbeter. Op die stadium verseker 308. Die geweer is nou by ARMS vir pillar-bedding, 'n beter sneller, recoil pad en 20 MOA rail. Ek sal dan sien hoe presteer die geweer.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Hein,Hein M. wrote:Bisley ouens beveel aan dat jy die kamer moet laat aanpas sodat dit 155gr koeëls beter kan akkommodeer... Dalk iemand wat meer hieroor kan uitwei?
Tel die scope nie die voorste versier op nie. Wk het my geweer s''n maar laat afhaal.
Mooiloop!
Die scope tel hom nie op so dit pla nie. Ek het nog nie met die roer geskiet, so voor ek aan die loop torring wil ek eers sien wat ek kan regkry op die baan. Ek wil maar laat werk soos die begroting toelaat. Saam met visier afhaal sal re-blue en nuwe 11grade kroon kom. En dan later 'n 30" Krieger heavy Palma.
Wat die 155gr betref het ek gisteraand die TPL OP 73.08mm gemeet met Lapua Scenar wat 'n lang punt is, so ek sal genoeg grip op die punt hê. Ek sal my deur die kundiges laat lei wat dit betref. Die manne by die bisley skiet deel graag informasie veral as mens nuut in die sport is en bereid is om te leer.
Francois Vogel
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Francoisv , Myne skiet heeldag halfduim groperings. Maar ai ek gebruik hom vir jag, daai 308 se trajek is maar mortieragtig! Baie lekker ysters die!
Laat weet my as jy iets weet van die sneller. Watse maak en wat hy kos!
Groetnis
Laat weet my as jy iets weet van die sneller. Watse maak en wat hy kos!
Groetnis
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Ek het vir die Thor ERA sneller gegaan. Omtrent R1000. Jewel en Davies so bietjie Bo my vuurmaakplek op die stadium.Armand Steenkamp wrote:Francoisv , Myne skiet heeldag halfduim groperings. Maar ai ek gebruik hom vir jag, daai 308 se trajek is maar mortieragtig! Baie lekker ysters die!
Laat weet my as jy iets weet van die sneller. Watse maak en wat hy kos!
Groetnis
Francois Vogel
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Dankie Francois!
Ek sal vir Henk n luitjie gee.
Groete
C
Ek sal vir Henk n luitjie gee.
Groete
C
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
My plank se fabriekssneller sneller is net gefine-tune. Loop pragtig.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Wat se loop en lengte is nou tans op?
Ek gan jou post dop hou, Eks ook in die stadium om my RSA FTR geweer op te bou. Eks baie opgewonde oor die projek en Eks seker jy ook.
Sterkte
Ek gan jou post dop hou, Eks ook in die stadium om my RSA FTR geweer op te bou. Eks baie opgewonde oor die projek en Eks seker jy ook.
Sterkte
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
SangomaSangoma wrote:Wat se loop en lengte is nou tans op?
Ek gan jou post dop hou, Eks ook in die stadium om my RSA FTR geweer op te bou. Eks baie opgewonde oor die projek en Eks seker jy ook.
Sterkte
Op die stadium 26" 12 twist. Ek hoop om 'n Scenar 155 teen 2860 te kan skiet.
Ek wil sommer op 'n stadium die onkostes ook hier plaas. Ek dink daar is baie manne wat sy eie geweer wil aanmekaar sit maar nie die nodige huiswerk doen tov die koste.
Bitter opgewonde. Ek het besluit op NF BR 12-42 mildot reticle glas met NF 1.125 30mm ringe. Ek sal dan een van Jungljulien se wangstukke ook opsit.
Ek sal die thread update soos ek aangaan as daar belangstelling is. Dit mag dalk oor twee jaar of so strek.
Hieronder 'n tabel wat ek vanaf die 6mmBR site af getrek het. Dit het betrekking op looplengte en spoed met 'n 168gr SMK koeël.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Vandag op Piet Joubert met 'n 13mph wind vanaf 06:30. Geen lading ontwikkeling.
Volgende stap is re-blue, 11grade kroon.
Scenar 155gr. 2860fps. 100m.
Volgende stap is re-blue, 11grade kroon.
Scenar 155gr. 2860fps. 100m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Watse merkie sit op jou loop, om en by 2 duim voor jou kolf? Ek hou baie van die vorm van jou kolf!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Die merk is waar die kolf in sy oorspronklike vorm geïndig het. Ek het die boonste hulsel verwyder en die voorstuk met so 3 duim verkort en ge- "free float".2vierniks wrote:Watse merkie sit op jou loop, om en by 2 duim voor jou kolf? Ek hou baie van die vorm van jou kolf!
Dit is die oorspronklike kolf met dieselfde nommer op as die loop, aksie en grendel. Daar is Intussen 'n verstelbare wangstuk en 'n ordentlike recoil pad opgesit.
Francois Vogel
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Ons is 'n paar ouens hier in LTX wat Davies snellers vir ons plank-gewere bestel het. Dit is in April/Mei bestel. Die gelde is oorbetaal. Die snellers is klaar en lê iewers in die poskantoor-gemors vasgevang. Ek is al moedeloosFrancoisv wrote:Ek het vir die Thor ERA sneller gegaan. Omtrent R1000. Jewel en Davies so bietjie Bo my vuurmaakplek op die stadium.Armand Steenkamp wrote:Francoisv , Myne skiet heeldag halfduim groperings. Maar ai ek gebruik hom vir jag, daai 308 se trajek is maar mortieragtig! Baie lekker ysters die!
Laat weet my as jy iets weet van die sneller. Watse maak en wat hy kos!
Groetnis
Sterkte met jou projek, gooi bietjie nuwe fotos van die verbeteringe wat jy al aangebring het
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Naand manne
Ek het die volgende gedoen om beter cheekweld te kry.Trek hom oor soos n kous.
Charles
Ek het die volgende gedoen om beter cheekweld te kry.Trek hom oor soos n kous.
Charles
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Nog n foto.
Charles
Charles
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Die geweer is terug by die gunsmith (ARMS) om die laaste paar goedjies te doen.
Voorste visier afhaal.
Desert sand guncote.
Sneller fine tune.
11 grade kroon sny.
Dan is ek klaar vir vir eers. Dan moet daar gewerk word. Ek sien uit na die lading ontwikkeling.
Voorste visier afhaal.
Desert sand guncote.
Sneller fine tune.
11 grade kroon sny.
Dan is ek klaar vir vir eers. Dan moet daar gewerk word. Ek sien uit na die lading ontwikkeling.
Francois Vogel
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: F- klas geweer, die begin.
Lekker Francois! Hou ons op hoogte van hoe hy skiet!
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F- klas geweer, die begin.
Lyk soos 'n staatmaker roer daai Farncois. Wanneer gaan jy hom langpad laat skiet en ons kom wys?
