Hornady 366 bushings
-
Disiderata
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Sep 03, 2013 1:12 pm
Hornady 366 bushings
Hallo manne, ek het pas nuwemHornady 366 herlaai press gekoop vir 12br, hy kom met een powder en een shot bushing, ek sien op hulle webwerf daar is baie verskillende bushings heskikbaar, heo weet mens wat jy moet bestel, ek meen ek wil ladings bou vir trap en vir jag of moet mens almal bestel?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Hornady 366 bushings
bushings op alle haelgeweer presse is die selfde
jou shot bushing moet jy net besluit hoeveel gram hael wil jy skiet
die meeste van ons laai met s121 kruit waarvoor jy n baie klein bush nodig het dit moet jy maar laat maak
jou shot bushing moet jy net besluit hoeveel gram hael wil jy skiet
die meeste van ons laai met s121 kruit waarvoor jy n baie klein bush nodig het dit moet jy maar laat maak
-
Disiderata
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Sep 03, 2013 1:12 pm
Re: Hornady 366 bushings
Remington ek het ook 'N LEE load all press, ek sien die size is dieselfde, ek sal maar daar copy. Ek het 24gr wads, beteken dit dat mens net 24gr lood kan insit, ek meen daar is wads beskikbaar soder enige petals, watter verskil maak die wads nou eintlik? Dit is altyd n moeilike komponent om in die hande te kry en ek was gelukkig om 'n boks met 5000 24gr wads te kry vir goedkoop. My vraag is dus kan mens bv 28gr laai in n 24gr wad?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Hornady 366 bushings
nee jy kan nie 28 gr in n 24gr wad laai nie vir 28gr het jy n 1 ounce en vir 24gr het jy n 7/8 bush nodig
lee se bushings werk nie
wads is volop beskikbaar vanaf jannock 0829640822
lee se bushings werk nie
wads is volop beskikbaar vanaf jannock 0829640822
-
Disiderata
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Sep 03, 2013 1:12 pm
Re: Hornady 366 bushings
Nee ek meen ek laat nou bushings maak volgens al die Lee bushings se binne mate, met die buite mate van die Hornady bushings. Hulle is presies dieselfde lengte dis net die buitemates wat verskil. Ek convert dus die Hornady na nLee. Bushings word van brass gesny so hulle behoort lank te hou. Sal fotos opsit as ek klaar is.
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Hornady 366 bushings
Middag Disiderata,
Ek is ook opsoek na n Hornady 366, maar sukkel so bietjie om een in die hande te kry. Waar het jy joune gekoop?
Groete,
Albert
Ek is ook opsoek na n Hornady 366, maar sukkel so bietjie om een in die hande te kry. Waar het jy joune gekoop?
Groete,
Albert
-
Disiderata
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Sep 03, 2013 1:12 pm
Re: Hornady 366 bushings
Albert ek het nuwe een gekry in Boksburg by Africas hunter 0118946251. Hulle retail vir R15000.00.
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Hornady 366 bushings
Dankie vir die inligting, lyk my ek sal maar nog van my kudu biltong moet afstaan aan my bank bestuurder!
- Beaghle
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Jun 06, 2010 7:47 pm
Re: Hornady 366 bushings
Ek het vir my bushings uit aluminium round bar gesny. Ek het die gate binne gesny sodat dit die regte ladings gooi,soos geweeg op 'n skaal. Dit het my verplig om bietjie vir bietjie te sny. Ek moes sny, uit te haal uit draaibank , 366 op te stel en 'n klompie ladings gooi met al die stasies in gebruik. Lading geweeg en dan verder gesny. Ek het wat gooi vanaf 20 tot 23 gn MS 200. 21-23 gn S121. Gaan in half greine op. Ek het ook vir my hael wat ek gooi, 7,5, gesny vanaf 24 tot 28 gram en 32 - 34 gram vir gekoopte nr 5
Het ook Lee load all. Geen van my een se bushings het die regte kruit ladinds gegooi nie. Ek het maar vir hom ook self gemaak in die begin.
Guns en Bows mag dalk paar bushings in voorraad he vir 366.
Het ook Lee load all. Geen van my een se bushings het die regte kruit ladinds gegooi nie. Ek het maar vir hom ook self gemaak in die begin.
Guns en Bows mag dalk paar bushings in voorraad he vir 366.
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Hornady 366 bushings
Naand manne,
My bank bestuurder eet nou lekker biltong en my Hornady366 wag by die huis, maar ek sit nog by die werk op die see en wonder nou oor die bushings.
Beaghle as dit nie staats geheim is nie, kan jy dalk vir my die afmetings van die bushings wat jy gemaak het stuur, dan kan ek hulle sommer gou hier draai.