Padsterftes van jakkalse en ander

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Padsterftes van jakkalse en ander

Post by tripodmvr »

Sien op DSTV se nuusberigte dat EWT baie te sê het oor die boere wat die rooihonde so doodry op die paaie. Doelbewus nogal. Selfs trapsuutjies kry pakslae.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Padsterftes van jakkalse en ander

Post by vlakvark1 »

Wel ek is ook skuldig. As ek hom in die pad kry dan loop die bakkie baie vinniger
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Padsterftes van jakkalse en ander

Post by NicoSmit »

JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Padsterftes van jakkalse en ander

Post by JK »

Stem, ek dink n bakkie leer later hoe om n jakkals te trap!.

Laat my dink aan my skool dae, ons het n perd gehad waarmee jakkelse gejag was. Hy sien baie keer iets voor jou wat hom laat dink dis n jakkals, en as jy n wakker is nie, bly jy net daar sit en die perd gaan vorentoe. Paar keer agter afgemoer.
Post Reply