260Rem

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
vanderlindedj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri Jul 18, 2014 7:45 pm

260Rem

Post by vanderlindedj »

More Almal

Ek het die nou vir my Savage LRP 260Rem n lekker lading gekry:

Hornady V-Max 95gr
S355 Lot 10 - 38.5gr
OAL 71mm

Skiet vir my baie lekker en met die Augustus winde maak hy ook lekker wat vir my snaaks is want die BC op daai punte is maar 0.36

Lekker dag
Barnard 300NM 35grade Imp
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 260Rem

Post by tripodmvr »

Kom jy naby 2700vps uit? Ek wil net noem dat met TPL op 71mm jy slegs 4mm van die koeël het wat teen die dopnek raak. Enige laat val van die patrone kan die konsentrisiteit maklik versteur. 'n Beter lengte sou wees 69mm wat meer stewigheid aan die vashou sal verleen. Jy is nog op baie lae drukvlakke en dopvulling met jou lading.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
vanderlindedj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri Jul 18, 2014 7:45 pm

Re: 260Rem

Post by vanderlindedj »

More

Ja nee ek besef dat die koeël bietjie min aan dop raak maar ek hanteer hulle maar mooi ;)
Dit was die TPL wat die beste groupings gegee het. Dieper maak oop in die geval.

Ek het gesien druk nog laag en kan hoër gaan maar ek is happy. My ander lading wat 123gr Lapua met S365 40.5gr is loop so 2750vps en volgens Quickload en my berekeninge sal 42.5gr S365 selle druk as 38.5gr S355 he, so die 95gr Hornadys glo ek gaan meer as 3100vps loop maar ek sal weer chronie leen en kyk.

Hoekom ek nie 42.5gr S365 gebruik wat beter dop vulling nie is maar oor die feit dat 42.5gr S365 nie met die 95gr volledig uitbrand voor punt die loop verlaat nie en darom gebruik ek die S355 wat vinniger ontbrand.
Barnard 300NM 35grade Imp
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 260Rem

Post by tgg »

Baie mense is geneig om beter groupings te kry met n punt vat vlak gelaai is omdat die dop se nekke nie konsentries is nie, Ek het die toetse gedoen, outside neck size en jy kan jou punte dieper seat.

Jy beweeg weg van n fout af.

PMP dopped is n groot sondebok hier, met lapua doppe sukkel jy nie
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: 260Rem

Post by SeeMoNsteR »

Julle manne idle daai 260's jong.... ek verstaan dis waar die spesifieke lading mooi akuraat skiet maar joh..n 260 is gebou vir lekker performance ook darm hoor..

Kon al 100g partitions uit my 24", 260 sporter laat waai teen 2988fps (lae node) en 3220fps (hoe node) sonder enige teken van druk..en hulle was baie baie akuraat daarby.

Anyways, ek verstaan nie almal is spoedvrate nie - ekself ingesluit, wou net se dat n man ballisties veel beter met daai 95's kon doen sonder enige moeilikgheid.. werk versigtig op na die hoer nodes en kyk wat hulle maak - ek glo hulle sal steeds baie mooi skiet en n all round meer versatile lading wees.

Groete
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: 260Rem

Post by birklec »

Ek het n tikka260 varmint en skiet met remington doppe en 120gr amax met 44.1gr s365 lot 76 en hul loop so 2780 v/sek.tpl ook 71mm en hul groep bitter mooi.
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: 260Rem

Post by birklec »

birklec wrote:Ek het n tikka260 varmint en skiet met remington doppe en 120gr amax met 44.1gr s365 lot 76 en hul loop so 2780 v/sek.tpl ook 71mm en hul groep bitter mooi.
Miskien moet ek ook s355 probeer vir meer spoed.Wat Dink julle?
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 260Rem

Post by tgg »

jy kan die link gebruik vir riglyne vir punte en spoed

http://www.nosler.com/260-remington
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: 260Rem

Post by birklec »

Baie dankie tgg!
Sal bietjie daar gaan loer.
hanz
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sat Jan 10, 2009 11:02 pm

Re: 260Rem

Post by hanz »

Jammer as die gesprek saboteer. Ek het gister my tikka 260 sporter 20", gaan haal en loop ingebreek. Ek het nolser ballistic tip 120gr(was die goedkoopste wat ek kon kry), lapua doppe, cci 200 en S365 42gr gebruik. TPL 72.7mm. Ek weet hy pas nie in die magesyn nie, maar wil die doppe goed vuur vorm, maw hy is teen die lanings.

My vraag is voor ek nou begin ernstig laai vir die ou wat is julle ondervinding vir beste akkuraatheid wat punte en gewig aanbetref. Verskieslik punte wat redelik beskikbaar is. S&O het oor die 200000 op back order wat 120-123gr aanbetref het ook geen 140gr nie( behalwe as jy R900/50 vir swift wil betaal).

Hoor graag van julle en enige raad sal waardeur word as ek skoolgeld kan spaar.

Groete
Hans
User avatar
vanderlindedj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri Jul 18, 2014 7:45 pm

Re: 260Rem

Post by vanderlindedj »

Hallo Hanz

Ek het my ladings bietjie verfyn en gebruik nou tans die volgende:

95gr V-Max met 40gr S355, TPL is 71mm
en
142gr SMK hpbt met 40.5gr S365 Lot76 met TPL 71.9mm

Die 142gr is die akkuraatste maar wel skaarste. Ek het darem n klomp in hande gekry. ;D

Ek het nou n klomp 140gr A-Max'e wat ook opad is en kan nie wag om te toets nie. Sien almal doen goed met hulle.

Ek sien wel dat my fps verskille baie beter is met S355. Ek ervaar dat S365 Lot76 maar n moeilike kryt is en kan net lof van S355 praat maar hy is te rof vir 142gr. As jy met ligte punte soos 95gr skiet, ontbrand kryt nie 100% as jy hoër as 41gr S365 gaan nie, en moet jy maar S355 gebruik.
Barnard 300NM 35grade Imp
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: 260Rem

Post by Kalahari »

vanderlindedj wrote:Ek het my ladings bietjie verfyn en gebruik nou tans die volgende:

95gr V-Max met 40gr S355, TPL is 71mm
vanderlindedj, het jy dalk al die lading oor 'n chronograaf geskiet en hoe ondervind jy die groepering(akkuraatheid) en wat is die looplengte van jou savage?

Dankie
Johan
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 260Rem

Post by tripodmvr »

hanz wrote:Jammer as die gesprek saboteer. Ek het gister my tikka 260 sporter 20", gaan haal en loop ingebreek. Ek het nolser ballistic tip 120gr(was die goedkoopste wat ek kon kry), lapua doppe, cci 200 en S365 42gr gebruik. TPL 72.7mm. Ek weet hy pas nie in die magesyn nie, maar wil die doppe goed vuur vorm, maw hy is teen die lanings.

Groete
Hans
Wees maar versigtig met S365 waar jy so teen die lande laai. Met Lotte 71 of 74 kan jy oordruk kry en jou nuwe doppe opneuk deur die slagdopgat te rek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
vanderlindedj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri Jul 18, 2014 7:45 pm

Re: 260Rem

Post by vanderlindedj »

More Kalahari

Ekt hulle getoets, hul loop so 2950fps, maar ek kan seker nog baie opjaag maar hul group baie mooi tot op 300m so dis al wat ek wil he.

My Savage se loop is 26" lank.
Barnard 300NM 35grade Imp
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: 260Rem

Post by Kalahari »

vanderlindedj wrote: More Kalahari

Ekt hulle getoets, hul loop so 2950fps, maar ek kan seker nog baie opjaag maar hul group baie mooi tot op 300m so dis al wat ek wil he.

My Savage se loop is 26" lank.
Baie dankie , ek vra maar bietjie uit omdat my tikka 260 op bestelling is en ek die hele reeks gewig koeëls bietjie wil deurkyk wat kan werk en nie...... beskikbaarheid gaan die deurslaggewende rol speel.
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 260Rem

Post by tgg »

tripodmvr wrote:
hanz wrote:Jammer as die gesprek saboteer. Ek het gister my tikka 260 sporter 20", gaan haal en loop ingebreek. Ek het nolser ballistic tip 120gr(was die goedkoopste wat ek kon kry), lapua doppe, cci 200 en S365 42gr gebruik. TPL 72.7mm. Ek weet hy pas nie in die magesyn nie, maar wil die doppe goed vuur vorm, maw hy is teen die lanings.

Groete
Hans
Wees maar versigtig met S365 waar jy so teen die lande laai. Met Lotte 71 of 74 kan jy oordruk kry en jou nuwe doppe opneuk deur die slagdopgat te rek.
Ek het daardie fout oorgekom, maar was omdat ek nosler tabelle gebruik het as riglyn met my 140gr punte. Ek was op tpl van 71.12 maar my lading was te skerp vir die begin.

My 260 lyk my hou ook nie baie van n punt in die 140gr omgewing nie. Maar die 123gr loop so mooi ek bly maar daar
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 260Rem

Post by tgg »

net te inligting

My 123gr Nosler cc is 2754fps met 41.8gr S365 lot 71
Die 125gr Nosler partition met 41.8gr S365 doen 2867 en wys ernstig tekens van druk.

Hulle group op amper 3 duim hoer op 100m.

die een punt is Boattail en die ander flatbase. Hoer bearing surface en weerstand
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 260Rem

Post by tgg »

die verskil op my lading om dieselfde spoed te kry is:

lot 71 : 41.8gr
lot 76 : 44.9gr

met n 123gr Nosler CC
Post Reply