Goeie dag mense. Ek het nou al baie ouens op die skietbaan gekry wat vreeslik sukkel om hulle geweer teleskoop in te stel, nog altyd help ek waar ek kan, vandag het een van my vriende weer die probleem van instel gehad. Ek het toe op papier vir hom gewys wat om te doen om die geweer teleskoop in te stel. Ek het toe besluit dis seker ‘n lekker insetsel om te deel met van die ouens wat nuut is met die sport.
Ek wil ook net daarvan druk en vir ouens gee wat sukkel met instelling van telescope. Ek glo darm my berekeninge was reg as dit nie is nie help maar uit…
Instel van teleskoop/ zero of riflescope
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Instel van teleskoop/ zero of riflescope
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Instel van teleskoop/ zero of riflescope
Dankie vir die deel.