IMG_1657611117598.jpeg
;Ken iemand die eienaar van die HOND?
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Ken iemand die eienaar van die HOND?
;
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?
rofl he isn't very friendly
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?
Ek soek nog n hond om my skape op te pas.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?
Hoe het sy hom in die eerste plek in die hok gekry?
Dalk haar vra op die volgende OPS om 'n kursus in vanghokke te kom aanbied.
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?
Sy het hom Versigtig, baie baie Versigtig in daai hok gekry!Pieter Vorster wrote:![]()
![]()
![]()
Hoe het sy hom in die eerste plek in die hok gekry?
Dalk haar vra op die volgende OPS om 'n kursus in vanghokke te kom aanbied.
Heinz y sal jou skape baie mooi op pas maar net sodat hy aleen op sy tyd self van hulle kan eet.Heinz Petersen wrote:Ek soek nog n hond om my skape op te pas.
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?
Hahahaha...
Ai ignorance is bliss...
Ai ignorance is bliss...
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser
"Everything happens for a reason"
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser
"Everything happens for a reason"
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?
Is die persoon wat hulp soek se naam dalk Rooikappie?
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
-
Theuns van Zyl
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Sep 10, 2014 12:09 pm
Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?
Dalk heet sy "blondie"? Maar bring hom, ek het n paar ridgebacks wat berug is vir "maatjies" maak
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?
As sy daai "hondjie"so maklik in die hok kon vang en nog kan kos gee sou ek dink iemand het daai een van kleins af groot gemaak. Gerhard Griesell van Tau Roara naby Bospoort het so hokkie met 'n paar jakkalse wat redelik mak is, hulle teel al aan in daardie hok teen sy stoor..... 'n Ander moontlikheid is ook hondsdolheid......