wild kondisie vs weiveld ??

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
bokkoors
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Fri Mar 08, 2013 9:18 am

wild kondisie vs weiveld ??

Post by bokkoors »

goeie naand manne,

eintlik aan die boere, vir wie die klimaat en weiding n daaglikse ding is, en aan almal wat al hierdie jaar so bevoorreg was om n draai in die veld te kon maak.
ek verstaan dis lelik droog daar buite. van oos-kaap cradock, karoo, vrystaat en noord kaap.
nou hoe lyk die wild se kondisie sover ? alles gaan op (behalwe wat die boere in hul sak kry vir stoorlammers) biltong jagpryse styg ook maar is die bokke darem nog mooi ?

geruste nag vir jul almal
.22 Hornet
.243 Sako
.270 Howa
.308 Sako
9X57 Oberndorf Mauser
.375 H&H Winchester Mod 70 Pre '64

b]"Never leave an enemy behind or it will rise again to fly at your throat... "[/b]
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: wild kondisie vs weiveld ??

Post by mariusr »

Hier in die ou Transvaal het goeie reens geval so ook in die noorde (limpopo) waar dit baie droog was die wild lyk mooi en vet!
User avatar
bokkoors
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Fri Mar 08, 2013 9:18 am

Re: wild kondisie vs weiveld ??

Post by bokkoors »

dankie marius,

dis goed om te hoor
.22 Hornet
.243 Sako
.270 Howa
.308 Sako
9X57 Oberndorf Mauser
.375 H&H Winchester Mod 70 Pre '64

b]"Never leave an enemy behind or it will rise again to fly at your throat... "[/b]
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: wild kondisie vs weiveld ??

Post by jaracal »

Gewoonlik het die droogte nie 'n noemenswaardige effek op die wild voor die middel van die winter nie en word die bokke in die na-winter swakker en maer. Hang ook af hoe die dra-krag en "stocking rate" van die plaas is. Te veel diere en te min kos ingaan in 'n winter voorspel gewoonlik probleme. Ons het goeie reen gehad in Desember en toe weer laat januarie en amper niks tot nou nie maar die veld is vol kos net nie groen nie. Diere nog baie mooi.
Groete van die Suid Vrystaat
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
bokkoors
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Fri Mar 08, 2013 9:18 am

Re: wild kondisie vs weiveld ??

Post by bokkoors »

dis goeie nuus en ek hoor nou daar van die huis af die noord-vrystaat het uiteindelik reen gekry.
dankie vir die info
.22 Hornet
.243 Sako
.270 Howa
.308 Sako
9X57 Oberndorf Mauser
.375 H&H Winchester Mod 70 Pre '64

b]"Never leave an enemy behind or it will rise again to fly at your throat... "[/b]
Bateleur
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Mon Jul 28, 2014 12:10 pm

Springbokke voer in Boma

Post by Bateleur »

Goeiedag,

Kan iemand dalk vir my raad gee oor die regte voermengsel vir Springbokke in 'n Boma Kamp?

Groete.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: wild kondisie vs weiveld ??

Post by 375fanatic »

die eland was nog lekker vet het hom vrydag in dullstroom geskiet die blesbokke het ook nog binne vet gehad
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
Post Reply