More almal
Enige iemand dalk ervaring met Optalens, sien dis n Browning produk. Het gister n 3-12 x 56 is in die hande gehou, die ou wil dalk ontslae raak van hom.
Lekker dag.
Johan
Optalens
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Optalens
Google is jou pel. Kyk daar vir inligting.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Optalens
HI Tripod
Het al daar geloer dankie, het gewonder of van die Jaracal manne nie persoonlike ervaring het met die scopes nie.
Het al daar geloer dankie, het gewonder of van die Jaracal manne nie persoonlike ervaring het met die scopes nie.