Hi almal
My naam is Hein Steenkamp, ek bly in Newcastle KZN ek stel baie belang in jag en enige iets wat met gewere te doen het.
Ek besit tans 4 gewere naamlik:
Glock 19 9mm
Savage .22 LR
Remington 300 win mag
Beretta silver pigeon 12 BR
Ek is ook lid van die SA jagters.
Hein Steenkamp
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Hein Steenkamp
Hein,
Welkom op die forum. Glo jy gaan dit baie geniet.
Groete,
Henk
Welkom op die forum. Glo jy gaan dit baie geniet.
Groete,
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
.303 JAGTER
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon Sep 01, 2014 1:56 pm
Re: Hein Steenkamp
Welkom Hein en geniet dit hier by ons.
Groete
Hennie
Groete
Hennie
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Hein Steenkamp
Hey Hein!
Goed om jou hier te sien!
Groete
Nico
Goed om jou hier te sien!
Groete
Nico
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Hein Steenkamp
Welkom Hein