2014 Transvaal Roepkursus

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply

Kies asb 'n venue

Bosparadys - Magaliesburg
22
69%
Kommandonek - Vredefort
10
31%
 
Total votes: 32

Shaker
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Shaker »

As dit Oktober of November is sal ek graag wil bywoon
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Eugene wat is die vorderinge tov die kursus?
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Dawie Malan »

Katef

Die kursus is die 30ste Augustus op Bool se plaas. Betaal solank jou deposito by Oom Pine.
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Kampies »

Geno

Jy moet praat as ek kan help. asb

Groete
Kampies
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by BRNO (Pierre) »

Dawie Malan wrote:Katef

Die kursus is die 30ste Augustus op Bool se plaas. Betaal solank jou deposito by Oom Pine.
++>: ++>: ++>:
Het jy toe ons depositos betaal? :angel:
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Cobus(Cobb) »

BRNO (Pierre) wrote:
Dawie Malan wrote:Katef

Die kursus is die 30ste Augustus op Bool se plaas. Betaal solank jou deposito by Oom Pine.
++>: ++>: ++>:
Het jy toe ons depositos betaal? :angel:
Kry sommer my 4 bulpups daar by Pine asb manne...!!!!!
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Cobus(Cobb) »

Katefbessie wrote:Eugene wat is die vorderinge tov die kursus?
enige verdere nuus??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

enige verdere nuus??
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

Manne,

Taffie sal aanbied.
Hier is die moontlike datums:

6/7 Desember
16/17 Januarie

Ons kort 'n venue. Iewers waar man lekker demo ook kan hou en genoeg slaapplek het.
Enige voorstelle? Ian?

Kostes as volg:

R1500 per persoon.
Seuns onder 16 en kursusveterane woon verniet by.
Minstens 10 kursus groentjies moet bywoon om dit moeite werd te maak.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Gernie »

6/7 Des sal my pas.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Reggie Gerber »

Hou van Januarie maar sal plan maak either way
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by G-force »

Desember daai tyd is uit vir my.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Maak dit een week vroeer of later dan kan ek dit bywoon
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

NicoSmit wrote:Maak dit een week vroeer of later dan kan ek dit bywoon
Kannie.
Dis die datums wat Taffie beskikbaar het.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Eish !
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by HennieC »

Geno as dit in ons omgewing is sal ek en my 2 knape 10 en 13 dit wil bywoon.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Dawie Malan »

Januarie asb
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by BRNO (Pierre) »

Stem vir Januarie. Ek sal baie graag wil bywoon.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by BLOK »

Geno wil jy nie dalk die poll bo verander nie. Altwee datums is vir my op die stadium duister, maar kursus sal nie van ons afhang nie eerder nuwelinge.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

Poll updated.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Geno, ek kan dalk moontlik 'n venue reel.. gesels maar as jy nie regkom nie.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Geno »

Praat maar De Jager. Watse venue het jy in gedagte?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Cobus(Cobb) »

Ek kan ook dalk venue reel, maar dis stretcher slaap in 'n saal, langs vaalrivier, roepplek vir demo so 15km uit, 2 plase oorlant mekaar....
alles sal selfcater wees...
as dit 'n "badluck" naweek is, het ons paar mede landgenote/regeerders in die caravan park langsaan...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Ian »

Manne

Voorlopig het ek Kommandonek geboek vir die 16/17 Januarie 2015 (Enigste datum nog beskikbaar). Ongelukkig is daar kostes aan verbonde MAAR EK HET DIE POTLOOD SKERP GEMAAK. Normale tarriewe is R360.00/nag, vir die kursus is dit R300.00/nag per persoon. Dit sluit alles in behalwe kos en drank. Dit sal presies wees soos 2012 se kursus wat ook deur Taffie aangebied was. Het ook grond gereel vir die demojagte.

Kaarte is op die tafel, lekker speel.

Groete
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by BLOK »

Ian wrote:Manne

Voorlopig het ek Kommandonek geboek vir die 16/17 Januarie 2015 (Enigste datum nog beskikbaar). Ongelukkig is daar kostes aan verbonde MAAR EK HET DIE POTLOOD SKERP GEMAAK. Normale tarriewe is R360.00/nag, vir die kursus is dit R300.00/nag per persoon. Dit sluit alles in behalwe kos en drank. Dit sal presies wees soos 2012 se kursus wat ook deur Taffie aangebied was. Het ook grond gereel vir die demojagte.

Kaarte is op die tafel, lekker speel.

Groete

Gaan Geno weer vir ons oor n tafel r nerf ;D ;D ;D - Dans ek virseker daar. O0
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply