jag ongeluk

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: jag ongeluk

Post by Stefan764 »

Smaak my muskiet is n bekende mannetjie...net nie baie spaaksaam nie...hehe
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: jag ongeluk

Post by KSV »

Ja, Muskiet was ons Bouncer op die Myl 108.  eintlik Louis se regterhand en bodygaurd.

Baie aangename jong man ons het hom baie geniet.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: jag ongeluk

Post by Louis102 »

Stefan764 wrote: Smaak my muskiet is n bekende mannetjie...net nie baie spaaksaam nie...hehe
Stefan

Dit sukkel maar om te praat terwyl jy vry.  Die meisies vrek oor hom en dit is maar 'n gesukkel (blykbaar - volgens hom) om almal tevrede te hou.  Dan is daar nog die titel van Meneer Gr?nau 2010 wat hy ook op sy skouers het!

Gee die man 'n kans, hy sal praat sodra sy tong onbeset is.

Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: jag ongeluk

Post by Stefan764 »

HahHaha! Dankie vir die uitklaring Louis!

Muskiet, as jy n kansie kry, vertel ons bietjie wiet jou wapen herstel? Die wapenhandelaars is nogal in die spervuur gewees hier die laaste ruk!

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: jag ongeluk

Post by 243Songdaug »

Muskiet.

Bly om te kon help - amper het jy 'n groot klomp geld spandeer - 0nnodig.  Jy kan natuurlik steeds voortgaan en vir jou 'n 243 ook koop....net om veilig te speel.

Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
muskiet

Re: jag ongeluk

Post by muskiet »

jislaaik oom louis oom laat my goed voel.haha.maar dis darem nie so erg nie.
Ek self is ook ok.my een oor nog seer maar ek maak dit darem nog.jag weer volstoom.kry net nie jakkals ingeroep nie.kry net die rooikatte reg.so ek maar raad op.stel nou maar slagysters.haha.
En oom louis ek gaan maar n 243 koop my selfvertroue weg met die 270.kon daren 23 bokke met 40 skote skiet.wat onaanvaarbaar is vir my!
Nou soek ek weer 110 grein punte vir 270?
Ek het nou lekker gelag vir julle.dankie julle n awesome klomp manne.
Post Reply