Hallo
My naam is Etienne. Ek is woonagtig in Van Riebeeck Park, Kempton Park. Herlaai al vir die afgelope 30 jaar en nooit te oud om te leer nie.
Nuweling
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuweling
Welkom Etienne, hoop jy geniet dit baie hier.