Dagse Menere,
Ek is Jaco van Potgietersrus. Lees al lank skelm op die forum maar nou besluit om saam te gesels. Al baie geleer en glo ek gaan nog baie leer.
Jag graag, probeer nog die herlaai ding en vang darem so nou en dan vis as die weer dit toelaat.
Hoop om nog lank en lekker te kuier.
Bosveld groete
Nuwe lid
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2490
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Nuwe lid
Baie welkom, sien jy skiet met my hartkaliber 9.3x62, geniet dit
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Nuwe lid
Welkom naamgenoot!.
ons Jaco's raak nou amper meer as die 9.3 bende
ons Jaco's raak nou amper meer as die 9.3 bende
-
.303 JAGTER
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon Sep 01, 2014 1:56 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Jaco, geniet dit hier by ons.
Groete.
Hennie
Groete.
Hennie
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Nuwe lid
Dagse,
Baie dankie aan die manne wat kom welkom heet het.
Ja nee ons Jaco's is omtrent so volop soos .30 kalibers...
Dankie Flip die 9.3 is n erfstuk, wens hy kon al die stories vertel het van wat voor sy loop geval het.
Lekker dag vir julle.
Groetnis
Baie dankie aan die manne wat kom welkom heet het.
Ja nee ons Jaco's is omtrent so volop soos .30 kalibers...
Dankie Flip die 9.3 is n erfstuk, wens hy kon al die stories vertel het van wat voor sy loop geval het.
Lekker dag vir julle.
Groetnis
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser
"Everything happens for a reason"
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser
"Everything happens for a reason"
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Jaco, hoop jy geniet dit sommer baie.