Lisensies

Post Reply
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Lisensies

Post by Eugene »

Ek het onlangs 'n appèl vir 'n klient gedoen. Ongelukkig moes ons die appèl-roete gaan en kon nie net weer indien nie...

Begin Julie ingegee en appèl is gehandhaaf op 12 Augustus 2014!

Dit help om elke dag te bel en 2 e-posse te stuur..... ;)
Aim small, miss small
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

Mense ek sukkel nou vanaf Mei 2013 met my .375 Ruger wat ek 'n lisensie voor het, maar wat nie op CFR sisteem is nie. So ek kan nie die wapen oor die grens neem Nam toe nie. Na meer as 12 maande moet ek nou op my onkoste wapen by geweersmit kry en laat inspekteer dat dit wel die wapen is en dan inhandig by SAPD. Wee vingerafdrukke en dan sal hulle dit uitsorteer. Belaglik as jy my vra. Ek het mos nie die fout gemaak nie, maar nou kos dit my geld. Wapen is nuut by Safari & Outdoor gekoop, maar nou volgens CFR is dit 'n SAPS "stoor wapen" soos haelgewere en semi auto's wat hulle tydens onluste gebruik!!!!!

My nuwe aansoek vir my 9de wapen besluit hulle ook nou ek moet weer kluisinspeksie kry. EN dit vat nou al 7 dae om by my te kom. Ek bly 800m vanaf die SAPS stasie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Lisensies

Post by hencohugo »

More manne. Ek het 7 Augustus 'n aansoek ingegee. Dit is 8 September goedgekeur en ek het nou net 'n oproep gekry om my kaart te kom optel. My vinnigste nog.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Lisensies

Post by VdWalt »

VdWalt wrote:Vrydag my aansoek in gegee - kom ons kyk maar nou hoe lank dit vat.... ek hoop maar ek
is ook een van die 3 weke gevalle!!
++>: Ek is toe een van die 3 weke gevalle! Lisensie verlede week goedgekeur. Nou moet ek maar net vir die kaartjie wag....!
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Lisensies

Post by Beer (Christo) »

Baie geluk.

Dit het my polisie stasie meer as 'n maand gevat om die aansoek af te handel.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:Woensdag die 20ste Aug my .45ACP en .338WM se liksense ingehandig.

Kom ons kyk, ek voorspel 30 Nov 2014...
In gehandig te Hennenman, dan gaan dit Bloemfontein toe en van daar PTA.
Vandag gebel, dis oppad PTA toe, hopenlik goeie nuus binne 2-4 weke!
Too many to mention ;-)
Mark.YG
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:32 pm

Re: Lisensies

Post by Mark.YG »

Hoe lank vat dit van ontvang by CFR tot kaartjie gedruk deesdae?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

hencohugo wrote:More manne. Ek het 7 Augustus 'n aansoek ingegee. Dit is 8 September goedgekeur en ek het nou net 'n oproep gekry om my kaart te kom optel. My vinnigste nog.
Baie goed gedoen!!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:
Roger wrote:Woensdag die 20ste Aug my .45ACP en .338WM se liksense ingehandig.

Kom ons kyk, ek voorspel 30 Nov 2014...
In gehandig te Hennenman, dan gaan dit Bloemfontein toe en van daar PTA.
Vandag gebel, dis oppad PTA toe, hopenlik goeie nuus binne 2-4 weke!
Nou net gebel, "In for consideration"
Too many to mention ;-)
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Sopas my 45-70 Dubbel se aansoek ingedien hoop die rondte gaan vining veral omdat desember so om die draai is
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Jagtersreg Motiverng wrote:Sopas my 45-70 Dubbel se aansoek ingedien hoop die rondte gaan vining veral omdat desember so om die draai is
Sterkte!!
Too many to mention ;-)
User avatar
RudolphP
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am

Re: Lisensies

Post by RudolphP »

Roger wrote:
Roger wrote:
Roger wrote:Woensdag die 20ste Aug my .45ACP en .338WM se liksense ingehandig.

Kom ons kyk, ek voorspel 30 Nov 2014...
In gehandig te Hennenman, dan gaan dit Bloemfontein toe en van daar PTA.
Vandag gebel, dis oppad PTA toe, hopenlik goeie nuus binne 2-4 weke!
Nou net gebel, "In for consideration"
Myne le al van die 8e September af by considiration. Hopelik kry ek hierdie week goeie nuus... Dis nou al 9 weke vandat ek my aansoek ingehandig het
User avatar
RudolphP
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am

Re: Lisensies

Post by RudolphP »

Ek het vanoggend die goeie nuus gekry dat my competency goed gekeur is. Nou was ek net vir die lisensie vir my CZ .308
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Lisensies

Post by Jakkie07 »

Laas Donderdag(25/9) my 6.5x55 se aansoek ingegee. Kom ons kyk hoe lank neem dit
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:
Roger wrote:
Roger wrote:Woensdag die 20ste Aug my .45ACP en .338WM se liksense ingehandig.

Kom ons kyk, ek voorspel 30 Nov 2014...
In gehandig te Hennenman, dan gaan dit Bloemfontein toe en van daar PTA.
Vandag gebel, dis oppad PTA toe, hopenlik goeie nuus binne 2-4 weke!
Nou net gebel, "In for consideration"
Nou net gebel, albei goed gekeur.

Dis my vinnigste ooit. 20 Aug ingehandig en 30 Sept goed gekeur.
Too many to mention ;-)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13634
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensies

Post by Capt. Yoda »

Lekker Roger! Laat weet bq hoe daai 338WM loop, my gat juk die laaste week erg vir een
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Capt. Oblivious wrote:Lekker Roger! Laat weet bq hoe daai 338WM loop, my gat juk die laaste week erg vir een
Dankie en ek maak so
Too many to mention ;-)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Hahaha dis lekker om te sien iewers gaan dit goed. So 3 maande trug 3 aansoeke in gehandig. Bel toe die DFO so n maand trug, hy se nee die aansoeke le nog by hom, hy kry nie n lift nie. Sukkel toe n maand lank om hom in die hande te kry, later toe die stasie gebel, hulle se toe nee hy is op vakansie(alweer) Vanoggend hom in die hande gekry, klink darm my aansoekke is darm by die CFR. So nou kan ek hulle bietjie opdraande ge. Handig volgende week n Liksens vir .22Lr in, hoop dit gaan goed!

Groetnis
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Klink of daar sprake van 'n moratorium op aansoeke kan wees terwyl 'n lisensie bedrog saak ondersoek word. So vertel my DFO my.

In elk geval het ek vandag my .22lr lisensie ingedien en hou nou duim vas. :D
Jannie Welman
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13656
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Lila het gister haar Glock19 aansoek ingehandig.
Saam met die aansoek was die endorsement vir jagdoeleindes (Coup de Crace). Die DFO het geweier om die aansoek onder jag te laai, en het toe onder self verdediging gelaai. Sal maar sien of hy deur gaan...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Geno wrote:Lila het gister haar Glock19 aansoek ingehandig.
Saam met die aansoek was die endorsement vir jagdoeleindes (Coup de Crace). Die DFO het geweier om die aansoek onder jag te laai, en het toe onder self verdediging gelaai. Sal maar sien of hy deur gaan...

Daai wapen gaan tog wel deur onder jag (aai die sap)
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Mis ek iets? Glock 19 vir jag?
Too many to mention ;-)
paul_v
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Fri May 10, 2013 8:01 am

Re: Lisensies

Post by paul_v »

Ek het darem goeie nuus gister gekry.

12br Haelgeweer - Toegewyde Jagters Aansoek.

3de Julie 2014 - Aansoek by SAPS - Honeydew
17de Julie 2014 - Aansoek by CFR
26ste Augustus 2014 - Consideration
29ste September 2014 - Aansoek goed gekeur.

Ek moes darem 'n paar keer met die dame kontak maak wat die aansoeke hanteer vir ons streek.

Motivering gedoen deur Jagters Reg Motivering.

Nou die wag vir die Kaartjie.
Howa .308
Zabala 12br s/s
CZ Redhead Deluxe 12br o/u
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Roger wrote:Mis ek iets? Glock 19 vir jag?
Genade skoot op gejagte diere
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Jagtersreg Motiverng wrote:
Roger wrote:Mis ek iets? Glock 19 vir jag?
Genade skoot op gejagte diere
O ok, so dan kan jy mos my .22 pistool so motiveer :-)

Nooit geweet jy kan dit so doen nie, altyd maar gehoor van rollies vir dit, van .22mag tot .44mag
Too many to mention ;-)
Post Reply