XSSSA 2014
- Mariuss
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm
Re: XSSSA 2014
Baie dankie Jannie, het hom so.
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: XSSSA 2014
baie smart wat julle hier doen Arnold! Indrukwekkend die toerusting wat die manne gebruik.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: XSSSA 2014
NF NF NF hier en daar 'n Leupold en Swaro.....maar net weereens 'n bewys dat 'n man nie vir die perfekte kondisies moet wag om LA aan te pak nie, die wind het lekkerrrrr gestoot
Geluk met julle opkoms Arnold
Geluk met julle opkoms Arnold
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Dankie ouens. Ja die toerusting is indrukwekkend en die manne kan skiet!
Mens leer baie van wind as jy self in die wind skiet
Mens leer baie van wind as jy self in die wind skiet
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Inskrywings vir die kompetisie op 30 Augustus het Maandagaand 7/7/2014 oopgemaak en daar is nog net twee span inskrywings oop as iemand dalk sou belangstel.
Span inskrywings tot dusvêr:
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html
Om op hoogte te bly kan julle ook ons facebook bladsy like:
https://www.facebook.com/XSSSA
Span inskrywings tot dusvêr:
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html
Om op hoogte te bly kan julle ook ons facebook bladsy like:
https://www.facebook.com/XSSSA
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: XSSSA 2014
Ons wag in spanning!!
Lyk my die braai na die tyd was rof, want die manne is doodstil.
Lyk my die braai na die tyd was rof, want die manne is doodstil.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: XSSSA 2014
https://www.facebook.com/XSSSA?ref=br_rs
Gaan kyk hier. Ek sal vir Arnold al die pics en videos stuur wat ek het dan kan hy party oplaai.
Gaan kyk hier. Ek sal vir Arnold al die pics en videos stuur wat ek het dan kan hy party oplaai.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: XSSSA 2014
Die skiet met die 12.7mm na die kompetisie was iets om te beleef. Hy druk jou soos 'n Olifant, byt nie sois 'n Hiena nie. Ek het al 803Norma Magnum gekiet wat niks lekker was. Gister se seker 10 skote voel baie lekkerder as daai 308 Norma Magnum.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: XSSSA 2014
O ja, kan net sê, wind en temperatuur wat verander MAAK SAAK op langer afstande. Vra maar almal hoeveel raak skote hier tussen 11h30 en 12h30 was toe die temperatuur vir die tyd sommer lekker warmer was.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Dit was 'n heerlike dag met uitdagende toestande. Die windjie het lekker ge-fishtail en jou gou verneuk. Temperatuur het ook gestyg deur die dag en ons het hier na die einde toe 'n mooi mirage gehad wat geboil het
Uitslae is beskikbaar op ons webtuiste
http://www.xsssa.co.za/results/results.html
Uitslae is beskikbaar op ons webtuiste
http://www.xsssa.co.za/results/results.html
-
Chaka
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Oct 29, 2012 10:30 am
Re: XSSSA 2014
Soos Christo sê, die skiet met die 12.7mm na die tyd was bakgat. Dankie Deon vir die geleentheid!
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: XSSSA 2014
Ek kyk dalk sleg, maar sien nie die 30ste se resultate nie. Help asb.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
op die website op die results bladsy is daar n link
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
die heel boonste link in die middel van die bladsy
- Mariuss
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm
Re: XSSSA 2014
partykeer moet mens F5 of Shift + F5 of Ctrl + F5 druk net om die bladsy op mens se eie rekenaar te "Refresh"
Hoop dit help.
Hoop dit help.
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: XSSSA 2014
Kannie wag vir die video en pics nie. Klink weer na 'n lekker shoot wat julle gehad het. Mooi so en geluk.
Jannie Welman
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: XSSSA 2014
Enigste "commen denominator" daar onder die top 5-7 lyk my is jewel sneller, gin wonder die manne met die jewel snellers rave so oor hulle nie...
Sien sightron scopes het ook hulle name gestand gedoen met 2sde en 3de plek.
Geluk met die aanbied van nog 'n suksesvolle kompetiesie Arnold.
Sien sightron scopes het ook hulle name gestand gedoen met 2sde en 3de plek.
Geluk met die aanbied van nog 'n suksesvolle kompetiesie Arnold.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Dankie, maar ek sou dit nie sonder Marius en Christo kon doen nie!
- Mariuss
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm
Re: XSSSA 2014
hier is die link na XSSSA se 4de skiet video wat op 30 Aug plaasgevind het.
https://www.youtube.com/watch?v=NuRtnkKq7rM
Geniet dit
https://www.youtube.com/watch?v=NuRtnkKq7rM
Geniet dit
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: XSSSA 2014
Jacques kan maar weer kamera man wees.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Chaka
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Oct 29, 2012 10:30 am
Re: XSSSA 2014
Dankie Christo 
Marius se goeie redigeering maak al my foute reg, hehe
Marius se goeie redigeering maak al my foute reg, hehe
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
-
Chaka
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Oct 29, 2012 10:30 am
Re: XSSSA 2014
Nee nog nie op daai laaang enes nie. Ek so bietjie gespeel na teiken op so ongeveer 550m. Moet nog lading ontwik. klaar doen...was maar raai raai gewees om raak te kryJTM wrote:Chaka, het jy nog nie jou .308 getoets op daai lang teikens nie?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA 2014
Skuus, ek was bietjie vergeetagtig met die oplaai van foto's.
Ek hoop julle kan hulle sien ...
http://www.xsssa.co.za/gallery/gallery.html
https://www.facebook.com/media/set/?set ... 560&type=1
Like ons op Facebook ...
https://www.facebook.com/XSSSA
Ek hoop julle kan hulle sien ...
http://www.xsssa.co.za/gallery/gallery.html
https://www.facebook.com/media/set/?set ... 560&type=1
Like ons op Facebook ...
https://www.facebook.com/XSSSA
