Beste manier om geweer in te skiet.
-
Chopper
Beste manier om geweer in te skiet.
Dags? almal.
Wat is die beste manier om 'n geweer in te skiet en te "zero"?
Ek het 'n .308 sako.
Ek kyk uit vir jul raad.
Groete.

Mkonto
Re: Beste manier om geweer in te skiet.
Step 1
Bore sight it.
If you don?t have a collimator remove the bolt, put it on a pillow (on in a vice with padded jaws) and align the bore with a spot about 25 to 30 meters away and adjust our scope until it is aligned with your spot.
Step 2
Go to the range and start with your target at 25 meters away from you and zero the rifle.
Step 3
Move the target out to 100 meters and redo the exercise.
Step 4
Move your target out to your desired zero distance and redo the exercise.
Step 5
Zero your turrets if you can (make a note as to how many clicks you needed to move from 100 m).
I have found that it helps if you make up a cheat sheet which you can stick onto the side of the scope or rifle stock giving the necessary clicks for different distances.
Note:
If you are fitting your own scope make sure that it is level with the bottom / top of your action because if it is not you are going to have serious windage problems as you increase the distance.

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Beste manier om geweer in te skiet.
Chopper
Ek gebruik ook Mkonto se metode en dit werk vir my. Maar ek is ook baie lus om hierdie ou se raad te volg - dit maak net sin
http://www.rmvh.com/MPBR.htm
Maar v??r jy daarmee begin is die opsit van die scope (meer presies - die oplyn van die basisse) veel meer belangrik as wat baie ouens dink. As dit nie reg gedoen is nie kan jy eindelose probleme h? met 'n scope wat gedurig "uitgaan". Ek kan self probeer om al die stappe te beskryf, maar hier is 'n link na 'n baie goeie artikel met fotos.
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... cope-Rings
Volg die ou se raad en jou scope sal jou baie plesier gee as hy nie ander probleme het nie. Ek het al my gewere se scopes jare gelede so laat opsit deur 'n ou in Stellenbosch . As die basisse eers reg is kan jy enige scope opsit indien dit dieselfde deursnit het.
Groete!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Beste manier om geweer in te skiet.
Madako
Regtig 'n goeie stukkie die. Enigiemand met die tool hier by ons?

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Beste manier om geweer in te skiet.
Mkonto en Madako en al die manne met snaakse name
Ek doen dit net so, maar gaan verder deur dan die teiken met inkrimente van 50m nader te bring en te skiet SONDER OM DIE SCOPE TE STEL, en dan sodoende die ware hoogte van die POI op die verskillende afstande te bepaal.
Ek doen dit net so, maar gaan verder deur dan die teiken met inkrimente van 50m nader te bring en te skiet SONDER OM DIE SCOPE TE STEL, en dan sodoende die ware hoogte van die POI op die verskillende afstande te bepaal.
-
Mkonto
Re: Beste manier om geweer in te skiet.
Boesman,
That is how you get to know the trajectory of your rifle, everyone should do as you are you are doing so that they can be assured of a good clean kill.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Beste manier om geweer in te skiet.
BoesmanBoesman wrote: Mkonto en Madako en al die manne met snaakse name
Ek doen dit net so, maar gaan verder deur dan die teiken met inkrimente van 50m nader te bring en te skiet SONDER OM DIE SCOPE TE STEL, en dan sodoende die ware hoogte van die POI op die verskillende afstande te bepaal.
Koos het so slim tabel wat die goed ook vir jou uitwerk. Sal nie meer kan uitbrei nie, my kop mos te plat daarvoor. Dalk kan Koos jou help met sy slim tabel dan mors jy nie geld om koeele uit tes kiet opi baan nie.
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Beste manier om geweer in te skiet.
Mkonto
You are right, but in my book a rifle is only shot in once the shooter knows where to aim to hit the mark, at a given distance.
Stef
Koos se tabel werk. Maar my brein verstaan beter wat 5 duim is as hy dit gesien het, as wanneer hy dit net gelees het.
En moet nou nie weer die ouens soos ek met kleilatte verlei om die topic te skaak nie.

You are right, but in my book a rifle is only shot in once the shooter knows where to aim to hit the mark, at a given distance.
Stef
Koos se tabel werk. Maar my brein verstaan beter wat 5 duim is as hy dit gesien het, as wanneer hy dit net gelees het.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Beste manier om geweer in te skiet.
Net 'n ekstra enetjie wat ek kan bysit as jy herlaai kry 'n lee dop wat geen primer het nie as jy dan boresight met die lee dop in kamer het jy 'n baie kleiner gaatjie om mee te werk bietjie meer akkuraat.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
rednat
Re: Beste manier om geweer in te skiet.
Chopper
Ek kom nou so toevallig op jou vraag af.
Jy het twee vrae gevra en net hoofsaaklik een antwoord gekry??
Om 'n geweer/loop in te skiet en 'n geweer/teleskoop te zero is twee totaal verskillende dinge.
Hierdie manne skuld jou 'n verdere antwoord??
As jy jou nuwe geweer/loop foutief inskiet mag jy sy vermo? tot besondere akkuraatheid vernietig.

Last edited by rednat on Mon Feb 14, 2011 3:58 pm, edited 1 time in total.