Kli?nte van my soek jagters wat belangstel om so gou moontlik die seekoei te jag. PM my asseblief as daar ouens is wat R35k (effe onderhandelbaar) kan bekostig en so gou moontlik die seekoei kan jag.
Groete,
Koos.
Probleemdier seekoei te jag -
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Probleemdier seekoei te jag -
Ouch...
Ek het nie geweet die prys het so geklim vir seekoei nie.
Laaste wat ek gehoor het was 20K...
Hierdie jag is beslus nog een van die wat ek wil doen.
Maar nie as die seekoei in die water is nie.
Ek het nie geweet die prys het so geklim vir seekoei nie.
Laaste wat ek gehoor het was 20K...
Hierdie jag is beslus nog een van die wat ek wil doen.
Maar nie as die seekoei in die water is nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Probleemdier seekoei te jag -
Ou Gerra, wil jy nou Mark Sullivan se streke uithaal? 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Probleemdier seekoei te jag -
Nee,Stefan764 wrote: Ou Gerra, wil jy nou Mark Sullivan se streke uithaal?![]()
Ek jag my eie wild en skiet nie ander man se wild vir hom dood nie.
Die 500 Jeff is gebou om probleempies soos die moedswillige seekoei op te los...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Biltongjagter
Re: Probleemdier seekoei te jag -
Met Natuurbewaring se nodige permitte en hul verklaring dat di? seekoei 'n gevaar vir mense inhou, is die seekoei reeds suksesvol gejag.
Dankie vir pogings van enige aard hier vanaf Jaracal.
Groete,
Koos.
Dankie vir pogings van enige aard hier vanaf Jaracal.
Groete,
Koos.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Probleemdier seekoei te jag -
Dit was vinnag.....Biltongjagter wrote: Met Natuurbewaring se nodige permitte en hul verklaring dat di? seekoei 'n gevaar vir mense inhou, is die seekoei reeds suksesvol gejag.
Dankie vir pogings van enige aard hier vanaf Jaracal.
Groete,
Koos.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Biltongjagter
Re: Probleemdier seekoei te jag -
Dit was nodig .........
Permitte en verklaring van Natuurbewaring was darem alreeds uitgereik toe ons gevra is om te help om so gou moontlik 'n jagter te bekom vir die jag.
Party manne sukkel nie met die soort ding nie ........ doen net!
Permitte en verklaring van Natuurbewaring was darem alreeds uitgereik toe ons gevra is om te help om so gou moontlik 'n jagter te bekom vir die jag.
Party manne sukkel nie met die soort ding nie ........ doen net!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Probleemdier seekoei te jag -
As n man die moolas het...Biltongjagter wrote: Party manne sukkel nie met die soort ding nie ........ doen net!
Bly julle manne het die probleem uitgewis.
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
