260 rem Redding Comp Dies

Post Reply
stf
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm

260 rem Redding Comp Dies

Post by stf »

Dag Manne,
Ek is op soek na n stel 260 rem redding competition set dies.
Lammergeier groete
Stf
Alan D
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by Alan D »

STF

Ek skiet ook 260 Rem. Baie lekker kaliber. Vleisskade minimaal en skiet ook lekker plat. Ek het custom grade Hornady dies by Kevin Healy in Bleom gekry so paar jaar terug.

Groete

Alan D
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by Biker »

Stf
Was dit jou 6,5mm loop wat daar by Org gele het? Ek stel belang en soek n 308 aksie om n 6,5mm loop op te sit. As iemand so 260 het vertel asb meer oor die roer en sy aakuraatheid en spoed. sommer alles wat man wil weet.
Groete Biker
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by Francois Marais »

Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by Biker »

Dankie FM
stf
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by stf »

Hi Biker,
Daardie loop is Andre Botha s'n. Hy het hom intussen 'gefit' en ons jaar afsluiting se skiet gebruik om die gongs mee te skiet. Die loop is n vektor met n 8.25 dm groef draai en sover ek kan onthou hy met 129 gn koeels geskiet.

Die geweer skiet mooi, maar praat gerus self met hom. Hy is ook op die forum onder 'Dries'.
Lammergeier groete
Stf
Alan D
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by Alan D »

Biker

Ek het my 260 Rem by Kevin Healy laat bou. Die loop is 24 duim en die twist 1 tot 8. Ek skiet 140 grn punte met 243 opgenekte doppe. Ek laai hulle 42.5 grn S365 om net oor 2800 ftps te kry. My .222 skiet 55grn punte (3200ftps)  presies dieselfde trajek as hierdie lading op 300m.

Die 120 grn punt verskil so n duim op 300m van die 140. Die 260Rem is my bok skieter en ek het al menige blesbokke van voor af borskoot geskiet waar die punt deur die hele ligaam trek en onder die vel by die romp sit. Die 140 grn punt voel niks vir die Stormberg se winter winde en kan die skop van hierdie kalieber vergeluik word met die van n  243.  Ek gebruik Winchester doppe wat ek opnek na 6.5.

Groete

Alan D
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by Biker »

Allen D
As jy n80 of 100grn punt sou laai ,wat sal sy spoed dan wees?
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by Francois Marais »

Biker

Bietjie gekrap, maar al wat ek kon kry is die manne wat die lof besing van die 260 se hoe BC punte vir die long range werk. Hier is n interresante artikel wat dalk die lees werd mag wees, geniet.....

http://demigodllc.com/articles/the-case ... remington/

Die ligte punte is nie hierdie kaliber se sterk punt nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Alan D
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by Alan D »

Biker

Ek het nie ondervinding met 80 of 100 grn punte nie maar ek sal skat hulle sal naby aan 3200-3300ftps trek.

Die loop se twist sal dan ook hier by die 1 tot 12/13 moet wees om die punt te stabiliseer. Ek dink die 243 sal  eintlik beter wees.

Groete

Alan D
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by Francois Marais »

Alan D/ Biker
...nie ondervinding met 80 of 100 grn punte nie... Ek dink die 243 sal  eintlik beter wees.
Ek stem, ek dink ek het dit op die ander 260 topic ook so genoem.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: 260 rem Redding Comp Dies

Post by Biker »

Dankie julle ek stem saam
groete
Post Reply