ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by maxboostsa1 »

Ek sou sê Scope verstellings en verduideliking van MOA.
Ballistiek, koel BC en regte kaliber keuse vir LA skiet.
Verskillende Sagteware vir LA skiet en dit in detail behandel.
Lees van mirage en wind.
Die verskil wat lugdruk, temperatuur en hoogte bo seespieël maak.
Dood maak vermoë van spesifieke kalibers op spesifieke afstande.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by Geno »

1: Bou of aanskaf van 'n LA stelsel.
2: Optics
3: Herlaai vir LA wapens.
4: Skiet tegnieke
5: Toerusting
6: Wind
7: Mirage
8: Faktore wat ballistics en DOPE beinvloed.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by Alwyn »

Eerste dinge eerste: Ek sal verseker daar wees om tekom leer!!!

Geno het n mooi uit eenseting hier bo!!

Sal graag meer wil weet van die "vereistes/kenmerke van n goeie LA wapen"wil nie graag geld spandeur om n LA wapen tebou en dan doen ek dit op verkeurde bases....
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by Hugo »

Ludwig

Dalk die minimum toerusting wat benodig word vir LA skiet/jag ook asb.

Help nie n mens daag op met n 4x40 scope en 200gr punte in n 303 nie.

Net n voorstel.
Last edited by Hugo on Mon Jun 23, 2014 3:13 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by Pvdw »

Ludwig, ek lees die woord beginner raak in jou opskrif.

Wat ek as leek sal wil weet as ek so kursus bywoon is.
-Algemene foute wat die beginner maak.
-Pas van die geweer, cheek/shoulder weld.
-Sneller beheer.
-Oefeninge wat ek tuis of op kort baan kan doen om my te help. Dalk met PCP by die huis.
-Skietruste en hulle moets en moenies Dis nou sakkies, bipods en so.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by Frederik »

Ludwig, moenie vergeet van die praktiese jag self nie soos toestande en omstandighede wat perfek moet wees net omdat jy gong op 600 meter gemaklik kan skiet is die jag van diere op 'n ander vlak.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by Smirre »

Ludwig
Waar sal die kurses wees?
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by KSV »

More more.

Hiers 'n link wat ek op afgekom het. Toe kom ek agter van long range weet ek nog absuluut niksie.

http://thearmsguide.com/firearms-training/

Soek net al die Long range topics.

Maak mooi,
Hein
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by Francoisv »

+1
Francois Vogel
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by BLOK »

Ek sien nou eers die skrywe.

Wat van hoe om mense wat teen LRjag is te hanteer. Dalk nie so seer n onderwerp wat jou gaan help skiet nie maar virseker n besprekings punt oor hoe om situasies en mense wat jou manier van dinge doen nie goedkeur nie te kan reghelp. ;D ;D

Vat nou maar die teenkanting wat ons net al op die forum gesien het, selfs van ander jag organisasies.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by Hugo »

Ludwig,

Ek stem 100% saam jou.

n Ou oom het eenmaal vir my gese, As iemand jou vra waarom jy n sak mes dra, is dit nie die moeite werd om dit aan hom te verduidelik nie.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by Eugene »

Ludwig wrote:Blok, nee wat ek dink nie dis nodig nie. As jy jou toegewyde jagters status doen, leer hulle jou hoe om die groenes en anti-jagters te hanteer? Ons hoef nie dit wat ons doen te verdedig nie. Ons is geaffilieer met CHASA, wat een van die grootste jagters organisasies in Afrika is en hulle ondersteun ons in ons visie en doelstellings ten volle. ALRHA handel volgens en promofeer ten alle tye die jag en vuurwapen wetgewing van SA so daar is niks om teen enigiemand te verdedig nie. ;)
Hugo wrote:Ludwig,

Ek stem 100% saam jou.

n Ou oom het eenmaal vir my gese, As iemand jou vra waarom jy n sak mes dra, is dit nie die moeite werd om dit aan hom te verduidelik nie.
Stem saam manne! Geen nut daarin om iemand wat nie WIL verstaan en leer nie, te probeer reghelp nie. Geen argument gaan hom/haar oortuig nie. Dis soos 'n gesprek met die groenes, 'n mors van tyd....
Aim small, miss small
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by BLOK »

Manne maar julle is darem ernstig vandag hehe, ek het daai heeltemal tong in die kies gese daarvan die smiles agterna O0 ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Werner
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Mon Jun 09, 2014 11:33 am

Re: ALRHA - Beginners Kurses in LA skiet/jag

Post by Werner »

Ek sou ook graag kleiner dingetjies ook wil sien soos hoe om n sneller reg te stel en te trek, die geweer vas te hou, liggaams posisie, hoe om die beste plek te kies om vanaf te skiet, wanneer om NIE te skiet nie, asemhaling, afstand skatting/berekening ens.
Post Reply