Die keuses van 'n man met ondervinding . . .

Post Reply
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Die keuses van 'n man met ondervinding . . .

Post by win270 »

Ek het die vlg artikel nogal insiggewend gevind:

http://www.peterflack.co.za/articles/ar ... Rifle.html

Dit handel oor die beste "all round" kaliber in die Afrika bos, teleskoop om te gebruik, geweerband of nie, metode om geweer te dra, looplengte, ens.

Ons elkeen het seker maar sy/haar wenresepte oor die jare geidentifiseer. Laat hoor gerus van julle wat jul van die betrokke artikel dink. Sommer net interessantheidshalwe.

Groetnis.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Die keuses van 'n man met ondervinding . . .

Post by Eugene »

Baie interessant!
Aim small, miss small
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Die keuses van 'n man met ondervinding . . .

Post by JohanvB »

Ek "love" my 375!!!! is nou nie die H&H nie..

Is die Ruger Hawkeye Alaskan...nuwe tegnologie....nou waar is die bleddie smileys!!
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Die keuses van 'n man met ondervinding . . .

Post by Ockert1992 »

Baie interesant artikel.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Die keuses van 'n man met ondervinding . . .

Post by Capt. Yoda »

Dankie Oom 270 ek is besig om al daai artikels van bo af deur te lees nou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply