Boland Ope 2014
-
karduci
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Feb 19, 2014 10:59 pm
Boland Ope 2014
Hallo skiet vriende
Ek wil namens Boland JSV vir julle net herinner aan die Boland Ope 2014 wat die 13 September 2014 in Robertson plaasvind. Boland JSV in samewerking met Kaapjag Wynland, gaan vir julle weer 'n uitstekende skiet aanbied in die hartjie van die Boland en nooi alle skuts van Oos, Wes, Noord en Sentraal om te kom deelneem. Ons vriende daar uit Namibia moet ook sommer in daardie cruizers spring en die wyn kom oplaai op pad terug van die skiet.
Daar is beperkte veld en julle sal moet gou skarrel om in te skryf voor dit vol skryf is. Laas toe hulle gekyk het was daar reeds 107 inskrywings en maar nog nie veel ouens van buite.
Robertson is bekend vir sy uitstekende wynplase en bied jaarliks die groot Wacky Wine fees aan met 30,000+ besoekers. So daar is baie uitstekende gastehuise en verskeie ander tiepe akkommodasie. Kontak maar net die Robertson se toeriste buro deur http://www.robertsonr62.com/ of skakel by Tel: (023) 626 4437 of epos hulle by info@robertson.org.za.
Ons sien regtig uit daarna om weer lekker skiet stories te deel en natuurlik vir julle opdraande te gee op die skietbaan. Die Kaapse manne gaan nie maklik vir julle besgee nie so julle sal julle beste ladings moet saambring en daardie lope blink poets.
Groete
Conrad de Does
WP en Boland JSV
Sekretaris

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Boland Ope 2014
Ai Conrad, dit sal maar neuk om in Windhoek en die Wynland gelyk te wees
Ons het op presies dieselfde dag ons laaste kompetisie vir die jaar.
Sterkte, hoop julle gaan 'n lekker dag hê.
Was aangenaam om saam met jou te skiet.
Groete
Johan
Sterkte, hoop julle gaan 'n lekker dag hê.
Was aangenaam om saam met jou te skiet.
Groete
Johan
-
karduci
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Feb 19, 2014 10:59 pm
Re: Boland Ope 2014
Hallo Johan
Goed om weer van jou te hoor. Die manne hier onder gesels nou nog van hoe aangenaam julle manne was om saam deelteneem. Die kuier was ook goed.
Volgende jaar Maart is ons WP ope so kyk maar dan weer.
Die ouens het hulle spaarvarkies langs hulle bed opgestel vir die volgende Wereld skiet. So ons probeer ons bes om daar te kom kuier.
Sal so Junie 2015 daar by Aroab kom kuier.Het nog so paar bokke met ons name op hulle baadjies wat vir ons wag.
Groete
Conrad

Kry die paar vriende wat jou tot die dood sal verdedig......en hou hulle.
Rem 260 Lazer
Zastava 243
38 SP
Rem 260 Lazer
Zastava 243
38 SP
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Boland Ope 2014
Ja nee, spaarvarkies sal nogal help, maar vir die sport van ons sal man baie doen.karduci wrote:Die ouens het hulle spaarvarkies langs hulle bed opgestel vir die volgende Wereld skiet. So ons probeer ons bes om daar te kom kuier.
Sal so Junie 2015 daar by Aroab kom kuier.Het nog so paar bokke met ons name op hulle baadjies wat vir ons wag.
Ek wil nog gesê het: onthou die pad loop nie net in een rigting nie
Julle manne het ook julle kant met die lekker skiet en gasvryheid gebring, so kom geniet maar weer dieselfde hierdie kant by ons.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Boland Ope 2014
ek wil ook gaan. Dink julle ek kan somer op die dag inskryf om moet ek nou al inskryf? is daar net seker hoeveelheid plek?
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Boland Ope 2014
Fanie ons het beperkte plek so skryf asseblief vroegtydig in.Ons sal geen inskrywings die dag van die skiet doen nie.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Boland Ope 2014
DANKIE MAAK SO.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Boland Ope 2014
Ingeskryf!!!!!!
-
karduci
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Feb 19, 2014 10:59 pm
Re: Boland Ope 2014
Middag Almal
Hoop julle het goeie skiet en oefen naweek.
Wil julle net waarsku dat daar minder as 30 plekke nog beskikbaar is vir die Boland Ope 2014. Julle moet nie wag tot die sluitings datum nie want geen laat en op die dag ingeskrywings kan aanvaar word nie.
Kontak my indien julle probleme het om die inskrywing af telaai.
Groete
Conrad
Hoop julle het goeie skiet en oefen naweek.
Wil julle net waarsku dat daar minder as 30 plekke nog beskikbaar is vir die Boland Ope 2014. Julle moet nie wag tot die sluitings datum nie want geen laat en op die dag ingeskrywings kan aanvaar word nie.
Kontak my indien julle probleme het om die inskrywing af telaai.
Groete
Conrad
Kry die paar vriende wat jou tot die dood sal verdedig......en hou hulle.
Rem 260 Lazer
Zastava 243
38 SP
Rem 260 Lazer
Zastava 243
38 SP
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Boland Ope 2014
Baie lekker dag gewees. Dankie aan die organiseerders en almal wat gehelp het met die reellings...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boland Ope 2014
Ai, ek wou baie graag daar wees maar kon toe nie. Ek hoor dit was 'n lekker dag met hoë tellings 
-
karduci
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Feb 19, 2014 10:59 pm
Re: Boland Ope 2014
Arnold,
dit was 'n great skiet dag gewees. Ons was geseen met seker die beste wat voor gevra kon word.
Die een vol tal en die paar hoe tellings is meer 'n refleksie op die die skuts se vermoens as enige iets anders. Hulle moes maar uithaal en wys om dit te kon doen. Dit was nie net vir opdaag en skiet nie.
Ons moet vir Gert Visser (en vroulief), Andries du Toit en Jacques Obermeyer en die span plaaswerkers die krediet gee vir 'n goed georganiseerde skiet.
Binnekort sal volledige verslag gepubliseer word.