.308 subsoniese lading
- Danie Nortje
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Thu May 17, 2012 8:26 pm
.308 subsoniese lading
Goeie naand. Kan iemand asb bietjie raad gee vir n subsiniese lading vir .308 Winchester? Dit is bedoel om met n knaldemper gebruik te word. As dit die moeite werd is gee asb bietjie iedees.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 subsoniese lading
Die onderwerp is al baie bespreek. gebruik die "search" funksie.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... subsoniese
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... subsoniese
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .308 subsoniese lading
Danie begin op so 13gr S221. Laai af in 0.3gr inkrimenye en crony elke skoot. Ek vermoed dat jy so rondom 9-10gr gaan regkom.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: .308 subsoniese lading
Ek het Lapua subsoniese ladings. Hulle is gelaai met 220 gr. koeels. Ek aanvaar dat swaarder koeels makliker subsonies gelaai word.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: .308 subsoniese lading
Kan jy asb se wat jy bedoel met die feit dat dit met n knaldemper gebruik gaan word? Hoekom wil jy dit enigsins doen m.a.w.?Danie Nortje wrote:Goeie naand. Kan iemand asb bietjie raad gee vir n subsiniese lading vir .308 Winchester? Dit is bedoel om met n knaldemper gebruik te word. As dit die moeite werd is gee asb bietjie iedees.
Veiligheid eerste manne!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: .308 subsoniese lading
Pierrie,As ek mag antwoord.Subsonies beteken nie dat daar geen hoorbare geluid uitkom nie.Dit beteken net dat die spoed onder die klank spoed is en dat daar tog 'n hoorbare knal waargeneem kan word en as so 'n lading"spoed" dan deur 'n knaldemper geskiet word sal die hoorbaarheid baie meer afneem as sonder knaldemper.BRNO (Pierre) wrote:Kan jy asb se wat jy bedoel met die feit dat dit met n knaldemper gebruik gaan word? Hoekom wil jy dit enigsins doen m.a.w.?Danie Nortje wrote:Goeie naand. Kan iemand asb bietjie raad gee vir n subsiniese lading vir .308 Winchester? Dit is bedoel om met n knaldemper gebruik te word. As dit die moeite werd is gee asb bietjie iedees.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: .308 subsoniese lading
Vriel, dit verstaan ek so, maar hoekom sou jy dit wil doen? As ek reg is gaan jy nou n koeel teen minder as 1125fps skiet. Gaan jy die koeel gebruik vir jag? Oes? Indian minas in jou agterplaas? Indien wel vir jag, watse koeel gaan jy teen die spoed skiet? Nosler byv., begin eers werklik mushroom teen 1900fps?vriell wrote:Pierre,As ek mag antwoord.Subsonies beteken nie dat daar geen hoorbare geluid uitkom nie.Dit beteken net dat die spoed onder die klank spoed is en dat daar tog 'n hoorbare knal waargeneem kan word en as so 'n lading"spoed" dan deur 'n knaldemper geskiet word sal die hoorbaarheid baie meer afneem as sonder knaldemper.BRNO (Pierre) wrote:Kan jy asb se wat jy bedoel met die feit dat dit met n knaldemper gebruik gaan word? Hoekom wil jy dit enigsins doen m.a.w.?Danie Nortje wrote:Goeie naand. Kan iemand asb bietjie raad gee vir n subsiniese lading vir .308 Winchester? Dit is bedoel om met n knaldemper gebruik te word. As dit die moeite werd is gee asb bietjie iedees.
Veiligheid eerste manne!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: .308 subsoniese lading
Pierre , ek is nie seker wat hy beoog met die subsoniese lading nie maar sal seker kom verduidelik.Dalk bedoel hy maar net "sagter" stadiger ladings wat steeds effektief kan doodmaak op 100m . Ek skiet bv 'n 165gr teen 1284fps en is dodelik op 100m wat doodmaak vermoeens betref op kleiner wild en dan is die knal deur knaldemper sagter as .22 en die recoil ook omtrent niks.Ek laai die soort ladings spesifiek om my kleinkind met 'n "groot" geweer te laat skiet sodat hy gewoond kan raak daaraan en skiet met gemak my 30-06 met bogenoemde .Dis nie altyd te sê dat 'n koeel moet "mushroom" om dood te maak nie. Ek praat hier maar net uit my ondervinding met "subsoniese" ladings en het al heelwat ge-eksperimenteer met "subsoniese " ladings op my 30-06 en is nou besig met my 308 "subsonies" of dan stadiger ladings.Soos jy genoem het dalk wil hy bietjie in die agterplaas "plink" Hihhi
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: .308 subsoniese lading
10gr .MP200 vir n 220gr.
As jy onder 10gr gaan kan hy in die loop vassit.
Jy moet n dacron of watte of rys ens. gebruik vir n pluisie. Dit hou die kruit teen die slagdoppie wat help met ontbranding en akkuraatheid.
Bly by die vinniger kruite.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=105&t=17730
Groete
As jy onder 10gr gaan kan hy in die loop vassit.
Jy moet n dacron of watte of rys ens. gebruik vir n pluisie. Dit hou die kruit teen die slagdoppie wat help met ontbranding en akkuraatheid.
Bly by die vinniger kruite.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=105&t=17730
Groete
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: .308 subsoniese lading
Sal n 220 grein koeel stabiliseer teen so n lae spoed?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 subsoniese lading
Selfs uit 300WM kry mens die 220 greiners om subsonies "redelik" akkuraat te skiet. Op die kort afstande wat die' aanwending voor gebruik word sal dit voldoende wees. Die koeëls werk soos soliede en maak nie oop nie. Veral met 220 gr is die penetrasie nogal verstommend.ZKK wrote:Sal n 220 grein koeel stabiliseer teen so n lae spoed?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .308 subsoniese lading
Hulle maak mooi dood.
Ek hoor 'n 180gr Hornady Interlock teen 850fps uit 'n .300 AAC Blackout skiet 'n rondloperhond sommer mooi vrek.
Ek hoor 'n 180gr Hornady Interlock teen 850fps uit 'n .300 AAC Blackout skiet 'n rondloperhond sommer mooi vrek.
Goed, beter, 6millimeter!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2490
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: .308 subsoniese lading
Ek het baie jare gelede 2 Eland bulle geskiet met subsoniese ladings in my 30-06, eerste was 'n groot bul, hom met gewone PMP 220 gr agter die blad geskiet, hy het so 30m geloop gaan staan weer proebeer loop en omgedop, het 396 kg uitgeslag, ander jonger bul se nek afgeskiet het +- 250 kg uitgeslag. Skiet afstand vir altwee was so 70 m.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .308 subsoniese lading
Ek het my 300wm subsonies gelaai met 155gr nosler CC met 8.6gr MP200 en stewige blokkie dacron vir die lang dop. Het net so 30 gelaai en toe dit nie meer pret nie.
