Wireless Kamera vir papier/gong skiet
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Middag Manne
Ek wil hoor of enige van julle al van so iets gebruik gemaak het:
http://bullseyecamera.com/
Ek dink die sal baie help as 'n man wil weet waar sy skote presies val op ver afstande..
Maar is daar van julle wat miskien iets soorgelyks gebruik in 'n boereplan patent?
Of wat weet van iets anders wat net so goed werk vir goedkoper..?
Groete
P

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Pinkes, ek het al baie na so iets gekyk. Die goedkoopste oplossing is twee selfone met skype, maar dan moet jy sein hê, wat nie orals moontlik is nie....
Ander opsies is maar duur en die battery is die probleem...

Aim small, miss small
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
hoe ver vang die video baby monitors op?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
AfricaAmerica
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Thu Dec 12, 2013 4:30 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
This is a far cheaper option:
http://www.hobbyking.com/hobbyking/stor ... duct=13444
You will need batteries for the receiver and sender and a video screen. A laptop will work or the screen or a mobile DVD player. You can however not use it with a gong; it will be just a matter of time before shrapnel will hit the camera. I use one when I go shooting with a friend that has one, it works really well on paper. The monitor we use is of DVD player set those two monitors. It supports NTSC and Pal which leave your options open for display or recording devices.

Skryf asseblief in Afrikaans. Ek kan dit nog baie goed lees en praat.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Ek het een van die AEE S70 video kameratjies...dis nou die GO Pro se kompetiesie
http://www.iwarehouse.co.za/photo-video ... on-camera/
En sy remote (wat jy ekstra moet bykoop) om die kamera aan of af te skakel werk tot op 120 meter sê hulle..het dit nog nie getoets nie..
Maar jy kan daai kameratjie op een van die Gorilla Stands staan maak by jou teiken en laat waai...die battery leeftyd is 45 minute..
http://images.bidorbuy.co.za/user_image ... ghgfhg.jpg
Dink Alec Johnson het dit so gedoen en sy skote "gemonitor"..

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Weet enige een of die bulls eye camera in RSA te koop is?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Manne
Ek dink die AEE S70 video kameratjie se prys is bietjie styf. Ek dink aan iets wat baie goedkoper
moet wees..
http://www.hobbyking.com/hobbyking/stor ... duct=13444
Bogenoemde lyk na 'n meer bekostigbare plan.. Sal waardeer as ons meer fotos kan kry
waar die toestel in werking is en wat sy maksimum afstand is..

- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Ek het n ou Nokia N8 wat ek in video ''mode'' by my teiken opsit as ek ladingsontwikkeling doen, ek kan dan presies nagaan wat uitskieters was en wat wanneer geskiet was.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
http://www.accurateshooter.com/shooting ... 300-yards/
http://accurateshooter.net/Blog/marktargetcam02.jpg
http://accurateshooter.net/Blog/marktargcam03.jpg
http://accurateshooter.net/Blog/marktargcam04fix.jpg
Ek het klaar die grid antennas, Router borde, kaarte en battery packs
Kort nog die kamera en moet dan uit figure hoe die spul saam werk

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Ek hou van die idea, maar 'n mens het 'n graad nodig om hierdie setup hier bo aanmekaar te slaan. As daar iets meer eenvoudig is sal ek beslis daarin belê.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Hein22 wrote:Ek hou van die idea, maar 'n mens het 'n graad nodig om hierdie setup hier bo aanmekaar te slaan. As daar iets meer eenvoudig is sal ek beslis daarin belê.
lol ja dit is bq ingewikkeld om die config op die router board te doen.As mens n camera kan kry wat jy n wireless kaart op kan connect behoort jy tot baie naby aan 1000m te kom met n laptop en nog n wireless kaart en dit sal nie te moelike wees nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ChrisGB
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Aug 19, 2014 2:27 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Ek het die afgelope jaar heelwat sulke stelsels ontwikkel.
Dit het begin by die HobbyKing hierbo genoem. Die reik afstand is max so 100-150m maar die 2.4Ghz radio kanaal kan baie besig wees (baie steurings) naby stede. Ek het dus oor gegaan na 5.8Ghz.
Ek het die volgende al self gebou en hou van die produkte aan.
Heel basiese opsie is klein CMOS kamera met Transmitter en Receiver (Tx/Rx) en standaard antennas, voorsien eie LCD screen en batterye - 300-400m
2de opsie is toerusting bo met hoe DB antennas - reikafstand is 700-900m
3de opsie is toerusting soos bo met rigting antennas - reikafstand 2km +
4de opsie is CMOS kamera, hoe DB antennas, IP Server (laat jou toe om jou iPad/iPhone of enige Android pad the gebruik as skerm)
Alles pas in klein 30x15x20cm plastiese toolbox.
Ek bou nie vir die kommersielemark nie maar ek het al heelwat mense gehelp om hulle stelsels op te bou. Kostes wissel van so R2,000 tot R4,500 afhangende van watse toerusting jy reeds het en wat opsie hierbo jy wil he.
Al die opsies hierbo is letterlik druk drade in, koppel batterye en dit werk. Opsie 4 is eenmal opstel van iPad dan werk dit elke keer. Gebruik klein 12V LeadAcid batterye (herlaai soos gewone kar battery) en kry so 6-10 ure se werk tyd uit die stelsel.
Sal later vanaand fotos oplaai.

7x64 Brenneke - Jurie Majoor
9,3x62 Mauser - Jurie Majoor
243 Savage M12 LRP
260 Rem Savage M12 VLP
9,3x62 Mauser - Jurie Majoor
243 Savage M12 LRP
260 Rem Savage M12 VLP
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Chris met opsie 4 stel jy hom dan op so dat jou grid antenna op die grond/camera dan na n toring met nog n grid/omni antenna toe connect en dan van daar af breek hy uit na die internet om sodoende by jou foon/ipad/tab uit te kom of verstaan ek nie nou mooi nie? Ek dink as jy so iets het kan dit baie lekker werk by n club waar jy n permanente ding in het met n paar kameras wat die ouens dan kan gebruik en met hul foon of tablet kan connect.
Ek het nou nou gesit en wonder of mens nie sommer net een van daai 3G enabled "baby/nanny cams" wat jy in jou huis sit en dan n url het waar jy na toe connect om te sien wat in die huis aan gaan kan gebruik nie.
So iets.Moet net seker maak hy werk op 9 of 12V en hy kan n 3G kaart vat sodat jy kan "in dial" op n URl dan is jy nie met afstand beperk nie
http://www.pnmag.com/wp-content/uploads/2014/03/Summer-Infant-Baby-Touch-Wifi-1.jpg
http://www.amazon.com/Summer-Infant-Mon ... B00F5QTESS
Jy kry wat goedkoper is ook
Ek het erens nog een wat wireless connect na jou foon of tablet toe.Sy opvangs is maar baie beperk tot seker 80m maar as jy hom oop maak en bq van n booster antenna kan by sit kan dit dalk werk
Ek het nou nou gesit en wonder of mens nie sommer net een van daai 3G enabled "baby/nanny cams" wat jy in jou huis sit en dan n url het waar jy na toe connect om te sien wat in die huis aan gaan kan gebruik nie.
So iets.Moet net seker maak hy werk op 9 of 12V en hy kan n 3G kaart vat sodat jy kan "in dial" op n URl dan is jy nie met afstand beperk nie
http://www.pnmag.com/wp-content/uploads/2014/03/Summer-Infant-Baby-Touch-Wifi-1.jpg
http://www.amazon.com/Summer-Infant-Mon ... B00F5QTESS
Jy kry wat goedkoper is ook
Ek het erens nog een wat wireless connect na jou foon of tablet toe.Sy opvangs is maar baie beperk tot seker 80m maar as jy hom oop maak en bq van n booster antenna kan by sit kan dit dalk werk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ChrisGB
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Aug 19, 2014 2:27 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Capt. O
Opsie 4 werk so..
Kamera --> 5.8Ghz Tx --900m-2km---> 5.8Ghz Rx --> lokale IP Server --20m--> 2.4Ghz iPad/iPhone
Die lokale IP web server is 30g 10x10x5cm boksie en stel Webbladsy vry vir 20m radius op WiFi
Geen internet geen cell netwerk, geen data paket nodig nie.
Daar is IP servers wat 5 analoog video strome kan vat en via WiFi uitstuur met 5 verskillende IP adresse. 'n Mens sal 2 of meer sulke stelsels moet installeer by skietklub on die baan te dek.
Die kameras wat via Internet GSM netwerk werk het jy redelike data paket nodig om vir 4 of meer ure aaneen video te stream, dus sal jy moet lae resolusie fotos moet stuur elke paar minute. Video download van 720 lae HDMI vir 90 minutes is 1,9Gb
Ons het n paket gesoek wat 500-1000m kon gaan diep bos of in die stad.
Het jy al die baby monitor probeer? Ek kon nog nooit een kry wat eer op 100m kon werk nie. In die stad is die 2.4Ghz (WiFi) frekwensie oorlaai en kry jy nie goeie reikafstand nie. Die kameras se max afstand wat ek kon kry was so 50m buite.
Hier is fotos van my stelsel
1 - Toolbox
2 - Kamer en rigting antenna (2Km+) by teiken
3 - Receiver en WiFi Server by skiettafel

Ek sukkel om fotos gelaai te kry.
7x64 Brenneke - Jurie Majoor
9,3x62 Mauser - Jurie Majoor
243 Savage M12 LRP
260 Rem Savage M12 VLP
9,3x62 Mauser - Jurie Majoor
243 Savage M12 LRP
260 Rem Savage M12 VLP
- ChrisGB
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Aug 19, 2014 2:27 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
https://www.dropbox.com/s/x121bejbajvb8he/IMG_0001.JPG
https://www.dropbox.com/s/yt4ylyf7ktdfng0/IMG_0002.JPG
https://www.dropbox.com/s/jlu95zg0gjjlnoq/IMG_0004.JPG
https://www.dropbox.com/s/yt4ylyf7ktdfng0/IMG_0002.JPG
https://www.dropbox.com/s/jlu95zg0gjjlnoq/IMG_0004.JPG
7x64 Brenneke - Jurie Majoor
9,3x62 Mauser - Jurie Majoor
243 Savage M12 LRP
260 Rem Savage M12 VLP
9,3x62 Mauser - Jurie Majoor
243 Savage M12 LRP
260 Rem Savage M12 VLP
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Eertse foto is toolbox waarbinne als pas
Tweede foto is kamera gedeelte wat by teiken neergesit word
Derde foto is box met receiver en IP server
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Gawie(13mm) on Tue Aug 19, 2014 8:19 pm, edited 2 times in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Vierde is foto op iPad geneem op 900m
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
ChrisGB wrote:Capt. O
Opsie 4 werk so..
Kamera --> 5.8Ghz Tx --900m-2km---> 5.8Ghz Rx --> lokale IP Server --20m--> 2.4Ghz iPad/iPhone
Die lokale IP web server is 30g 10x10x5cm boksie en stel Webbladsy vry vir 20m radius op WiFi
Geen internet geen cell netwerk, geen data paket nodig nie.
Daar is IP servers wat 5 analoog video strome kan vat en via WiFi uitstuur met 5 verskillende IP adresse. 'n Mens sal 2 of meer sulke stelsels moet installeer by skietklub on die baan te dek.
Die kameras wat via Internet GSM netwerk werk het jy redelike data paket nodig om vir 4 of meer ure aaneen video te stream, dus sal jy moet lae resolusie fotos moet stuur elke paar minute. Video download van 720 lae HDMI vir 90 minutes is 1,9Gb
Ons het n paket gesoek wat 500-1000m kon gaan diep bos of in die stad.
Het jy al die baby monitor probeer? Ek kon nog nooit een kry wat eer op 100m kon werk nie. In die stad is die 2.4Ghz (WiFi) frekwensie oorlaai en kry jy nie goeie reikafstand nie. Die kameras se max afstand wat ek kon kry was so 50m buite.
Hier is fotos van my stelsel
1 - Toolbox
2 - Kamer en rigting antenna (2Km+) by teiken
3 - Receiver en WiFi Server by skiettafel
Chris nee ek het nog nie die monitor verder as in my huis probeer nie.EK het gisteraand met n man gepraat wat soos jy die goed verstaan en hy het gese ek gaan my tyd mors om die wireless baba montor te probeer versterk want dit het blykbaar n closed integrated circuit of so iets op die bord.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ChrisGB
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Aug 19, 2014 2:27 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Persoonlik dink ek die Bullseye systeem is n baie goeie systeem, kannie fout find met hom nie.
Ek het net een vraag, op USA videos wat jy sien van die produk, kan jy sien net een persoon kan op n slag na die teikens skiet. Hier is SA is my ervaaring dat ons skietbane kan tot seveel as 20 skuts per baan vat. Hoe lank gaan daai groot boks en sy kamera heelbly as 20 skuts skiet en daar moontlik opslag en dwaal koers kan wees? Op 200-300 meter oefendae het ek al by meer as een geleentheid meer gate in my teiken gehad as wat ek patrone afgevuur het
Al jou duurtoerusting is voor in die gevaar sone.
Moet 'n mens dit nie so klein as moontlik hou nie?
Hier is ook n goeie alternatiewe systeem http://youtu.be/B7EH5wTUXTE
Ek het net een vraag, op USA videos wat jy sien van die produk, kan jy sien net een persoon kan op n slag na die teikens skiet. Hier is SA is my ervaaring dat ons skietbane kan tot seveel as 20 skuts per baan vat. Hoe lank gaan daai groot boks en sy kamera heelbly as 20 skuts skiet en daar moontlik opslag en dwaal koers kan wees? Op 200-300 meter oefendae het ek al by meer as een geleentheid meer gate in my teiken gehad as wat ek patrone afgevuur het
Moet 'n mens dit nie so klein as moontlik hou nie?
Hier is ook n goeie alternatiewe systeem http://youtu.be/B7EH5wTUXTE
7x64 Brenneke - Jurie Majoor
9,3x62 Mauser - Jurie Majoor
243 Savage M12 LRP
260 Rem Savage M12 VLP
9,3x62 Mauser - Jurie Majoor
243 Savage M12 LRP
260 Rem Savage M12 VLP
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Die Bulls Eye Camera is beskikbaar by http://www.longrangehunting.com/store/b ... ystem.html en kos $499.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Ek hou nogals van die target vision setup maar teen 13K loop kyk ek maar eerder op die teiken.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Teen 13k koop ek vir sipho n ou scooter om op en af te ry en vir my n foto van die tyken te watsapp
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Wireless Kamera vir papier/gong skiet
Capt. Oblivious wrote:Teen 13k koop ek vir sipho n ou scooter om op en af te ry en vir my n foto van die tyken te watsapp