QL node nodig vir Nosler BT 308

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by Ruhan »

Naand manne,

Ek het hierdie onder die herlaai afdeling ook gepost maar geen terugvoer gekry nie so nou probeer ek hier...

Ek is besig om nuwe ladings te onwikkel vir my 308. Ek wil my ladings ontwikkel met 165gr Nosler Ballistic tips en jag met 165gr Accubonds. Ek het groot sukses gehad met my 243 op hierdie metode so ek glo dit sal werk vir my 308.
Ek het met die standard TPL van 2,800" gewerk vir die eerste drie skote van 41gr kruit. My maksimum TPL is 74mm so ek is flexible as dit kom by begin TPL.
Kan die QL manne asseblief vir my se watse spoed op te probeer kry.

Hier is my geweer se gegewens:
Kaliber - .308
Koeel - Nosler Ballistic Tip
Koeel gewig - 165gr
Maak Dop - Lapua
Dop volume - 55.14gr
Doplengte - 50.90mm
Slagdop - Cci BR2
TPL - 71mm
Magasyn kas Lengte - 84mm
Loop Lengte - 24' (612mm)
Loop twist - 1/10
Kruit - S335 (Lot 701)

Lading - 41gr
Lading 1 Spoed - 2574
Lading 2 Spoed - 2561
Lading 3 Spoed - 2516

Lading - 41,2gr
Lading 1 Spoed - 2581
Lading 2 Spoed - 2604
Lading 3 Spoed - 2573

Groete,
Ruhan
Last edited by Ruhan on Mon Aug 18, 2014 8:50 am, edited 1 time in total.
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by Ruhan »

Julle gaan my 'n kompleks gee. Kan iemand my inlig indien ek iets vekeerde getik het en of die riglyne van QL verander het... :confused:
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by Rudie »

Volgens Somchem se nuwe syfers is jy op 'n node met 42 gr teen 2637 fps jou volgende node is te hoog.
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by Ruhan »

Baie dankie Rudie. DIt gee my iets om mee te werk.
Sal terugvoer gee met die resultate.
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by Ruhan »

Ek het so bietjie resultate om te wys...

Ek gaan weer 41.6gr laai maar gaan 'n lading op 41.4gr ook probeer.
Die lae skoot op 41.6 vermoed ek is getrek en dit was ook my eerste skoot.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by belinda1966 »

Ruhan,

Ek dink 41,8gr gaan bakgat werk.

Philip
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by Rudie »

Ruan ek dink ook jy moet daai 41.4 en 41.6 gaan laai. As ek kyk na jou 41.6 is dit nogal snaaks jy amper 62 fps gespring het van 41.2. Dit gee jou 62fps sprong met 0.4gr

Skote 2 3 en 4 sit mooi bymekaar en jy kan dalk net bietjie met TPL speel as jy hulle nog kleiner soek. Dit werk altyd vir my as jy groepe gaan skiet om altyd net 'n fowler deur die loop te skiet voor jy begin.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by tripodmvr »

Ruhan, om QL effektief te gebruik moet daar slegs een veranderlike wees. Jy het nou lading en TPL gelyk aangepas. Met my syfers en jou laaste lading van 42gr met 73,5mm TPL is jou hoogste node op 2600vps. Gebruik lading van 40,4 grein en hou TPL op 73,5gr. Kyk wat se groep en spoed jy daarmee kan kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by Rudie »

Dankie Tripod, ek het nie gesien Ruan het die TPL van 71 na 73.5 aangepas op die nuwe lading nie. Ek kry ook met die nuwe TPL en brandspoed dieselfde node spoed.
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by Ruhan »

Ai, ek het opgewonde geraak toe ek dink ek is op die regte pad met die lading...
Ek sal die 40,4gr ladings vanaand laai en more gaan probeer. Ek sal in elk geval die 41.4 ook laai ek kyk wat hy doen.

Baie dankie vir die terugvoer Rudi en Tripod.
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by OupaZA »

Haai jule, ek is ook in die proses om te begin met lading ontwikkeling.

Ruhan, het jy begin met daai lading (41gr) in jou geweer, ek het ook 308, en ook 165 nosler BT en lapua dope. so dit gaan interesant wees hoe ons nodes uitwerk. Ek gaan 'n begin lading gebruik van 37.6gr 335. soos deur die somchem bokkie.

Dink jul dit is te laag of 'n goeie begin.

Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: QL node nodig vir Nosler BT 308

Post by Ruhan »

Ek het toe gesettle op 'n lading van 42gr en 'n stabiele spoed gekry van 2660ft/sec
As ek die seating depth van die Ballistic Tips en die Accubonds dieselfde maak, is dei POI presies dieselfde.
Post Reply