My Nuwe Langafstand Geweer

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Nico Harris »

Dankie oom Piet!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Nico Harris »

Ek het gister my 340 ontvang op n stoor permit!

http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/imagejpg1-3.jpg

Ek was gelukkig dat my vriend kom kuier het en ek toe n paar koeels kon laai en skiet. Ek het 250gr hornady sp koeels op n node teen 2758ft/s gelaai. Ek het die koeels sommer geseat op die crimp groove. Ek is nog besig om n ander kolf te reel so ek het maar met die standaard geskiet- waarvan ek nie veel verwag het nie- die wang stuk is bietjie die laag en die kolf het n ingeboude druk punt :confused:

Ek moet se ek was baie verbaas. Ek het gister groepe geskiet en die swakste was 21mm en die een was die beste-
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/imagejpg2-3.jpg
Die groep was 17mm en my beste.

Ek het vanoggend weer n groep gaan skiet en hy was 12,5mm!!
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/imagejpg3-2.jpg

Ek moet se eks baie n my noppies met die geweer om sulke resultate met baie min moeite te kry. Ek hoop met die ander kolf en meer lading ontwikkeling om hulle ng bietjie te laat krimp!!

Groete

Nico
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Capt. Yoda »

Baie smart Nico.250gr koel teen daai spoed gaan gevaarlik wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Nico Harris »

Ek het vandag die kolf vir n vriend gegee wat vir my allumimium bedding en pillars gaan insit. Ek het hulle so beplan dat hy die loop n 2mm float te gee! Dan kan ek hom met bi-pod gebruik vir langafstand jag. Al wat nou nog kort is die jungle julian wangstuk wat ek maandag sal bestel!

Groete

Nico
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3963
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by tau »

Lekker roer geluk.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Riaan Kriel »

Nico Harris wrote:Ek het vandag die kolf vir n vriend gegee wat vir my allumimium bedding en pillars gaan insit. Ek het hulle so beplan dat hy die loop n 2mm float te gee! Dan kan ek hom met bi-pod gebruik vir langafstand jag. Al wat nou nog kort is die jungle julian wangstuk wat ek maandag sal bestel!

Groete

Nico
Dit klink al hoe beter.... Het jy toe al die wangstuk gekry en opgesit? Sit asb 'n foto of wat op as jy dit klaar opgesit het. Ek is nogal nuuskierig oor waartoe die roer instaat gaan wees oor die verskillende afstande na al die werk wat jy op hom laat doen het :)
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Nico Harris »

Die roer nou net verkoop! Het n sabatti tactical in 300win gekoop!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Riaan Kriel »

Een kant hartseer na al die werk, moeite & kostes aangegaan maar daai Sabatti's is GRAND. Baie geluk dan en geniet die nuwe roer terdeë !!! ;)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Capt. Yoda »

Nico Harris wrote:Die roer nou net verkoop! Het n sabatti tactical in 300win gekoop!

lekker Nico. Die laminate of die synthetic ?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Nico Harris »

Ek het vir die synthetic gegaan!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Capt. Yoda »

Daai kolf lyk regtig baie lekker
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: My Nuwe Langafstand Geweer

Post by Pappabeer »

Nou hoe dan nou so Nico?

Hierdie Weatherby het na n bitter lekker LAJ geweer geklink vir julle ooptes in daai berge.

Wat sou jy sê is die pros en cons van die twee as jy moet opweeg teen mekaar?

ns. Ek wil graag nog n middag by jou en Hein verby kom, om bietjie my 6,5 se bene te rek op julle gong baan. Ek sal graag wil sien hoe pak julle ouens daai afstande aan en n stuk of 10 by julle leer.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply