Goeie Naand Manne,
Ek het hulp nodig met n lading vir GS Custom 375 HV 200gr koeels.
Die GS Custom website gee die volgende inligting vir 25" loop:
Kruit Begin Lading Max FPS
S335 72gr 3128
My gewens is as volg:
Wapen : CZ 375 H&H Lux
Loop Lengte : 25" (635mm)
Dop : PMP
H2O Volume : 92gr
Primer : Federal no 215 Large Magnum Primers
Max COL : 95mm
Kruit : S335
My vraag: Is dit nodig om op 72gr te begin of is daar n ander landing wat nader is aan die 3128 FPS wat benodig word.
Groetnis
375 H&H GS Custom 200gr HV
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375 H&H GS Custom 200gr HV
Die spoed van 3128vps is soos 'n rooi vlag = maks spoed - moet nie oorskry nie. Die 72gr is die aanbevole beginlading. Monitor nou spoed en groepe soos jy ladingontwikkeling doen. Die inligting word duidelik gegee op die GS Custom webtuiste.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: 375 H&H GS Custom 200gr HV
Dankie oom tripod,
Ek sal weer bietjie gaan lees. Dink ek het dalk bietjie verkeerd verstaan.
Groetnis
Ek sal weer bietjie gaan lees. Dink ek het dalk bietjie verkeerd verstaan.
Groetnis
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: 375 H&H GS Custom 200gr HV
Hi
As jy regkom met jou lading sal jy asb die gegewens post. Ek gaan ook begin met die 200gr GSC se ontwikkeling in my CZ 375 en sal graag wil sien waar jy uitkom. Ek het al so bietjie spoed getoets en redelik baie meer kruit gegooi as wat die begin lading is om naby 3000fps te kom. Sodra ek kans gehad het om klaar te maak sal ek ook post.
Groete
Dino

- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 375 H&H GS Custom 200gr HV
Ek weet hierdie is 'n ou draad maar ek is besig om te kyk of ek met hierdie koeëls wil jag.
Ek het sover 3 kon skiet, gelaai met S341 81gr soos GSC aanbeveel op begin lading, tpl 90,5. Ongelukkig kon ek nie spoed meet nie. Wat ek agter die geweer ervaar het is dat dit nogals hard geskop het in vergelyking met 300gr VRG-2 wat ek kort voor dit geskiet het, dit het ook baie harder geklap in my ore. Daar was geen druktekens op die dop of slot nie. 'n Vriend wat saam was sê dit het 'n groot vlam voor uit geblaas (hy sê in die aand sou dit indrukwekkend wees
)
Ek wou nog die S335 lading ook probeer maar dit het begin reën.
Maak S341 so? Volgens QL sou die ontbranding 97,83% wees, dopvulling 99,6%. Enige ander rede, of moet ek dat dit my nie pla nie?
Kan ook net sê dat die drie gate was binne 'n 1 duim groep.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 394
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: 375 H&H GS Custom 200gr HV
Weet herlaai is nie koekresepte uitdeel,maar die volgende werk in my geweer:
Brno ZKK 602
S335 74gr
Spoed gem 3050 fps
Rem doppe
Cci magnum primers
beste akkuraatheid met 4mm jump
22mm groep op 100m
24" loop
twist 1 in 12
Brno ZKK 602
S335 74gr
Spoed gem 3050 fps
Rem doppe
Cci magnum primers
beste akkuraatheid met 4mm jump
22mm groep op 100m
24" loop
twist 1 in 12
Gooi kole!
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: 375 H&H GS Custom 200gr HV
Verkoop iemand GS Custom koeels of kan mens net by hulle bestel? Ek sien die lead time is 15-20 weke...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375 H&H GS Custom 200gr HV
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: 375 H&H GS Custom 200gr HV
Dankie Oom Tripod. Ek sien Peregrine maak ook n 200gr koeel vir die .375...iemand hom al probeer...gee hy dieselfde spoed as die GS Customs?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375 H&H GS Custom 200gr HV
Hy sal meer wrywing gee en spoed sal dus minder wees as GS.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br