Luiperd geskiet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Luiperd geskiet
Die artikel het ek in BEELD gelees vanoggend
Blok.
Port Elizabeth. ? Omgewingsaktiviste is die josie in nadat die luiperd Zuma, die bekendste luiperd in die Baviaanskloof, die naweek deur ?n boer doodgeskiet is.
Volgens die aktiviste, wat anoniem wil bly, het die boer die luiperdmannetjie in die nag geskiet nadat hy dit na sy voertuig gelok het met nagebootste naggeluide.
Die boer, mnr. Dawid Smith van die plaas Kleinpoort, wou gisteraand nie kommentaar lewer op die aantygings, asook beweringe dat hy vooraf al gedreig het om die luiperd van kant te maak nie.
?Iemand het ?n saak by die polisie aanhangig gemaak en al wat ek op hierdie stadium kan s? is dat ek wel die luiperd geskiet het. Ek het dit egter nie skelm gedoen nie,? het hy bygevoeg.
Zuma is twee jaar gelede in ?n spesiale hok op die plaas Kango van mnr. Chris Lamprecht in die Baviaanskloof gevang. Die dier is toe van ?n elektroniese kraag voorsien deur die Landmarkstigting, sodat sy bewegings gemonitor kon word.
Mnr. Bool Smuts, uitvoerende hoofbeampte van die Landmarkstigting, het gister ges? Zuma met ?n groot kaliber geweer geskiet.
?Die onwettige skiet van die luiperd, wat ?n groot toerismetrekpleister in die Baviaanskloof is, is ?n groot skok.
?Die owerhede is reeds versoek om ?n deeglike ondersoek na die aangeleentheid te doen.
?Ons het Zuma se bewegings die afgelope drie jaar noukeurig gemonitor en so vasgestel dat hy in ?n gebied van 60 000 hektaar aangehou is, wat baie indrukwekkend is,? het Smuts ges?.
Hy het bygevoeg omgewingsbewustes was bewus daarvan dat hy vee gevang het, maar dit was onnodig om die dier van kant te maak.
?Mnr. Smith het egter, nadat die Landmarkstigting hom nie wou vergoed vir sekere vee wat deur ?n luiperd gedood is nie, gedreig dat hy die luiperd van kant sou maak,? het Smuts beweer. ?Hy het ni? aan die vereistes voldoen van ?n ooreenkoms vir die vergoeding vir verliese gely deur die vang van lewende hawe nie.?
Mnr. Johann du Plessis, voorsitter van die Baviaanskloof Kouga Kaapse Bergluiperd Bestuurskomitee het ges? dat die organisasie nie die uitroei van luiperds voorstaan nie, maar dat boere die reg het om na die veiligheid van hul vee en werkers om te sien.
?Smith het ni? die luiperd nader gelok nie, hy het op die dier afgekom waar dit tussen sy vee was.?

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Luiperd geskiet
Blok
Ek sal hom ook maar skiet as hy tusen my vee snuffel,die arme vee hulle het seker hulle melk weggeskrik met hom tussen hulle nou het die lammerkies ook nie meer melk nie.
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Luiperd geskiet
O JA!!
So maak die manne as Bool nie sy beloftes nakom nie. Belowe te veel en doen te min. Vermoed Woolworths sal volgende in die ry wees om Bool na sy peetjie te stuur. Mooiman!
Dawid is 'n maat van my en sal dit nooit(as dit hy is, ek twyfel aan die beskuldigings) doen "for the sake of it" nie. Hy sal ook nie laat toesien dat 'n roofdier sy produk aan die nasie/land skade doen nie. Ek doen nou 'n beroep op die forum om 'n fonds te stig om in sulke gevalle te help.
Daar is te veel manne in hierdie land van ons wat in posisies is om 'n verskil te maak en al wat hulle doen is om die "Travel allowence"-rekening te laat "bounce". Hulle is verkies en in hul verkiesings(lekker politiekerig)-veldtogte is die heuningkwaste lekker verrinneweer. Die Rolspelers in Probleemdierbeheer is laks en doen nie wat van hulle verwag word nie. Praters! en slapers! Dink daar moet sommer 'n "sukses"-klosule by die aanstelling ook vereis word om die "Gemaksposisies" te laat werk.
Sal graag wil sien dat die Jaracal-site die inisiatief in die verband neem. Kojak, Joseph, LMB en nog 'n paar prominentes is reeds 'n sprekende voorbeeld hiervan en hulle laat hulle nou nie deur nietighede spoed verloor nie, inteendeel gebruik hulle dit om spoed te bou.
Groetnis van gatvol
Tafjak

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Luiperd geskiet
Ek haal net die volgende aan.
"Mnr. Johann du Plessis, voorsitter van die Baviaanskloof Kouga Kaapse Bergluiperd Bestuurskomitee het ges? dat die organisasie nie die uitroei van luiperds voorstaan nie, maar dat boere die reg het om na die veiligheid van hul vee en werkers om te sien.
?Smith het ni? die luiperd nader gelok nie, hy het op die dier afgekom waar dit tussen sy vee was.?"
Newat hoeveel skade moet so kat aanjaag voor daar teen die kat opgetree word, as die man onredelik en oneties was sou die Du Plessis nie vir hom opgekom het nie en sou hy heel waarskynlik iemand met geld gekry het om die kat te skiet of hom gevang en gesmous het.
Neewat die Bool man lyk my praat en soek sommer n klomp BOL.
Blok.
"Mnr. Johann du Plessis, voorsitter van die Baviaanskloof Kouga Kaapse Bergluiperd Bestuurskomitee het ges? dat die organisasie nie die uitroei van luiperds voorstaan nie, maar dat boere die reg het om na die veiligheid van hul vee en werkers om te sien.
?Smith het ni? die luiperd nader gelok nie, hy het op die dier afgekom waar dit tussen sy vee was.?"
Newat hoeveel skade moet so kat aanjaag voor daar teen die kat opgetree word, as die man onredelik en oneties was sou die Du Plessis nie vir hom opgekom het nie en sou hy heel waarskynlik iemand met geld gekry het om die kat te skiet of hom gevang en gesmous het.
Neewat die Bool man lyk my praat en soek sommer n klomp BOL.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Luiperd geskiet
Ek lees nou weer mr. Bool se opmerking dat die kat met n groot kaliber geweer geskiet is, nou wonder ek as dit met n klein kaliber was en die dier is gewond sou dit vir hom meer anvaarbaar gewees het.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Luiperd geskiet
As dit jeuk moet daar tog gekrap word.... 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
John101
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:13 pm
Re: Luiperd geskiet
Middag manne ,
ou Bool het mos n GPS trakker op Zuma , hy moes mos gesien het die kat loop rond ( 60 000 Ha ) , en sal op n tyd nonsens aanjaag op privaat grond . Ek wonder hoekom het hy nie Zuma met die donkietjies trug gelok nie .
Dawid , ons staan agter jou , hulle moet nie met ons boere / probleem dier beheerders / natuur oppassers (dis mos ons almal) , neuk nie , ons sal dit nie so vat nie .
John
ou Bool het mos n GPS trakker op Zuma , hy moes mos gesien het die kat loop rond ( 60 000 Ha ) , en sal op n tyd nonsens aanjaag op privaat grond . Ek wonder hoekom het hy nie Zuma met die donkietjies trug gelok nie .
Dawid , ons staan agter jou , hulle moet nie met ons boere / probleem dier beheerders / natuur oppassers (dis mos ons almal) , neuk nie , ons sal dit nie so vat nie .
John
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Luiperd geskiet
John
Gelukkig was darie kat se naam nie Julius nie.
....mooi ges?! Dink daar is al 'n klomp, maar hoe meer hoe beter.Dawid , ons staan agter jou ,
.............snaaks dat daardie luiperd al 2keer gevang en vrygelaat is. Die Lambrechts(Barend en Chris) is nogal buurmanne van Dawid en die kat moet mos nie op die een plek bly boer nie. Bool s? dan dat die kat 60 000 hrktaar gebruik. Nou die al die boere se grond saam in die Baviaans is nie eers 60 000 hektaar nie, nou wil Bool my hierdie str..nt kom vertel.?Ons het Zuma se bewegings die afgelope drie jaar noukeurig gemonitor en so vasgestel dat hy in ?n gebied van 60 000 hektaar aangehou is, wat baie indrukwekkend is,? het Smuts ges?.
Gelukkig was darie kat se naam nie Julius nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Luiperd geskiet
Taffie jys reg, dan was daar EERS akkies... Ek steun die boer se besluit. Dis presies wat ek en 95% van die boere wat ek ken sou gedoen het...tafjak wrote: Gelukkig was darie kat se naam nie Julius nie.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Luiperd geskiet
Bool het gesien die kat loop rond(hy is mos drie jaar noukeurig gemonitor) en hom gelos om meer teen die boere te kry.
Boeta
N ware droe bool
Boeta
N ware droe bool
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Luiperd geskiet
Manne
Sien Dawid is nog op vrye voet!
Dankie tog! Ou het tot so draaitjie gemaak in Steytlerville gister. Dink ons moet mooikyk na die ou, kan ietsie by hom leer.
Mooiloop
Sien Dawid is nog op vrye voet!
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Luiperd geskiet
Ja nee wragtig..."the sick mind of bleeding heart liberal bunny-hugger."BLOK wrote: Ek lees nou weer mr. Bool se opmerking dat die kat met n groot kaliber geweer geskiet is, nou wonder ek as dit met n klein kaliber was en die dier is gewond sou dit vir hom meer anvaarbaar gewees het.
Blok.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Luiperd geskiet
Stem saam, het al self baie skade gehad as gevolg van hierdie manneJohn101 wrote:
Dawid , ons staan agter jou
Dit was in 2010 Maart maand en ek het 19 skaap groot en klein in 2 dae verloor. Ek en Namib het na hom gesoek maar hy was al klaar weg.
Hy het 17 net ddod gebyt en net 2 ge eet.
Ek het laaste naweek na die reen weer sy spoor teen die lyn drade gekry.
Sal ook maak soos Dawid , as ek hom net kry sal hy
D4D
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Luiperd geskiet
D4D
Hy behoort presies elke 28 terug te wees as sy dit haar loopgebied gaan maak.
Chris101

Knou die gediertes AF.
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am