Savage LRP 260 - Extended Mag?

Post Reply
User avatar
vanderlindedj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri Jul 18, 2014 7:45 pm

Savage LRP 260 - Extended Mag?

Post by vanderlindedj »

Goeie More Almal

Ek is op soek na n verlengde magasyn vir my LRP 260Rem. Weet enige iemand van jul dalk waar in SA mens so iets sal kan kry?
Ek het die perfekte een gesien op die Net by Darkeaglecustoms in USA maar die ou wil nie uitvoer nie :'(

Laat weet bietjie of een van jul dalk raad het.

Dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Barnard 300NM 35grade Imp
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
bullseye

Re: Savage LRP 260 - Extended Mag?

Post by bullseye »

Dj lyk my hulle is nie lus om jou te help nie gaan so bietjie jou post hijack is daar iemand wat weet waar ek n Ai magasyn 10 skoot kan kry?

Dankie
Bullseye.

Dankie DJ mooi dag.
User avatar
vanderlindedj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri Jul 18, 2014 7:45 pm

Re: Savage LRP 260 - Extended Mag?

Post by vanderlindedj »

Jy kan Hijack! Hier is lyk my nuks om te jack nie, hehehehehe
Lekker vir jou ook Bullseye!
Barnard 300NM 35grade Imp
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
bullseye

Re: Savage LRP 260 - Extended Mag?

Post by bullseye »

Hallo manne enige iemand wat weet waar ek n 10 skoot magasyn in die hande kan kry van accuracy international size 308 cal

Dankie
Bullseye
User avatar
Safari Outdoor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm

Re: Savage LRP 260 - Extended Mag?

Post by Safari Outdoor »

vanderlindedj wrote:Goeie More Almal

Ek is op soek na n verlengde magasyn vir my LRP 260Rem. Weet enige iemand van jul dalk waar in SA mens so iets sal kan kry?
Ek het die perfekte een gesien op die Net by Darkeaglecustoms in USA maar die ou wil nie uitvoer nie :'(

Laat weet bietjie of een van jul dalk raad het.

Dankie
More, ons het voorraad, in Pretoria kontak asb vir stefan@so.co.za, Kaap divan@so.co.za en Johannesburg stefanvdl@so.co.za
lizette en kie sql nie weet nie omdat dit in n kas toegesluit is, die goedjies is geneig om voete te jry.

Groete
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
bullseye

Re: Savage LRP 260 - Extended Mag?

Post by bullseye »

Hel dankie Willem kan jy dalk vir my n accuracy international kry in 10 skoot
Mooi dag
Bullseye
User avatar
vanderlindedj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri Jul 18, 2014 7:45 pm

Re: Savage LRP 260 - Extended Mag?

Post by vanderlindedj »

Baie dankie Willem!

Ek waardeur baie!
Barnard 300NM 35grade Imp
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
Post Reply