My Nuwe Langafstand Geweer
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
My Nuwe Langafstand Geweer
Ek het gister vir my n groot kaliber langafstan geweer gekoop. Ek was nie nou opsoek na so geweer nie maar hy het my toe kom soek. n Vriend het die geweer op n veiling gekoop met n 100 skote deur dit nooit eers geskiet nie en nou aan my verkoop. Dit is n weatherby mark v , accumark in 340 weatherby. Ek weet dis nie die ideale geweer of kaliber vir die job nie maar dit sal vir nou moet doen. Die gewere verkoop vir net onder die 40k nuut. Ek het die geweer vir 15k gekry en dies , doppe en klomp koeels vir nog 5k. En ek kan dit oor 12maande betaal soos ek wil.
Ek wil die geweer n longrange hunter tipe maak. Nie te swaar nie. Beplan om n 3-15x50 zeiss op te sit. Met n 20moa nghtforce rail en burris extreme tactical ringe. Daar sal ook n silenthunter voor op kom om die byt uit te haal . Die res moet maar vir eers so bly tot ek weer paar sente het.
Wat dink julle van die koop? Sal dit kan werk?
Groete
Nico
Ek wil die geweer n longrange hunter tipe maak. Nie te swaar nie. Beplan om n 3-15x50 zeiss op te sit. Met n 20moa nghtforce rail en burris extreme tactical ringe. Daar sal ook n silenthunter voor op kom om die byt uit te haal . Die res moet maar vir eers so bly tot ek weer paar sente het.
Wat dink julle van die koop? Sal dit kan werk?
Groete
Nico
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
1
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Geluk en sterkte met die nuwe verhouding
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
2
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
3
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
As mens aanneem die volgende ladings gee almal aanvaarbare langafstand akuraatheid, watse lading sou jy gebruik en hkm? Almal is op 100yds gezero.
Bullet. Muzzle velocity. 1000yd energy. 1000yd drop. Propellant.
300SMK. 2535ft/s. 1622ft-lbf. 33,3moa. S385.
250SMK. 2743ft/s. 1327ft-lbf. 30,3moa. S385.
225SST. 2820ft/s. 1030ft-lbf. 31,08moa. S365.
Ek sien die 300gr het meer energie en die 250gr val minder. Ek dink as mens in elkgeval gaan dial is die koeel met die meeste energie die beste keuse. Die 225gr lyk nie die moeite werd nie.
Bullet. Muzzle velocity. 1000yd energy. 1000yd drop. Propellant.
300SMK. 2535ft/s. 1622ft-lbf. 33,3moa. S385.
250SMK. 2743ft/s. 1327ft-lbf. 30,3moa. S385.
225SST. 2820ft/s. 1030ft-lbf. 31,08moa. S365.
Ek sien die 300gr het meer energie en die 250gr val minder. Ek dink as mens in elkgeval gaan dial is die koeel met die meeste energie die beste keuse. Die 225gr lyk nie die moeite werd nie.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Dankie James!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Lekker aksie vir die toekoms 
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Daai gaan definitief n lekker langafstand roer wees. 338 se koeel bietjie vinniger uit die loop uit. Lyk vir my n 200 gr gaan mooi werk as ek so vining loer. Lekker man altyd goed om nog n skelmpie aan te skaf
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Bitter lekker geweer Nico!
Daardie aksies is baie baie baie sterk!
Daardie aksies is baie baie baie sterk!
Goed, beter, 6millimeter!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Goeie werk Nico
Daai is n lekker geweer vir jou doel en verseker n goeie koop
Sal graag volgende jaar wil sien as ons daar kom jag
Ek sien ook die nuwe Cruiser het gekom, mooi man
NS jou en Hein se pakkie sal seker volgende week in die pos wees

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
My eie 340Wby (nie Accumark nie) het 2850 fps gehaal met Hornady 250 SP Interlock's en S385, uit 26" loop. Maar pasop, dis warm! Die fabrieks-spesifikasie van 3000 fps (met selfde koeël) is wensdenkery. Norma se laaidata met MRP wys minder spoed met die maks lading. (En Norma laai Wby se fabrieksammu.)Nico Harris wrote:As mens aanneem die volgende ladings gee almal aanvaarbare langafstand akuraatheid, watse lading sou jy gebruik en hkm? Almal is op 100yds gezero.
Bullet. Muzzle velocity. 1000yd energy. 1000yd drop. Propellant.
300SMK. 2535ft/s. 1622ft-lbf. 33,3moa. S385.
250SMK. 2743ft/s. 1327ft-lbf. 30,3moa. S385.
225SST. 2820ft/s. 1030ft-lbf. 31,08moa. S365.
Ek sien die 300gr het meer energie en die 250gr val minder. Ek dink as mens in elkgeval gaan dial is die koeel met die meeste energie die beste keuse. Die 225gr lyk nie die moeite werd nie.
Jou keuse van koeël hang af van die doel waarvoor jy hom wil gebruik. Die "match" tipe koeëls gee nie altyd nuttige terminale verrigting nie. Daarom sal 'n relatiewe sagte koeël, soos die 225 SST beter werk, daar vêr, waar die spoed al heelwat afgeneem het. Sierra se 250gn GK is ook nie vrot nie, maar my geweer skiet hom nie akkuraat nie. (Hy werk wel puik in my 338LM.)
Akkuraatheid is natuurlik ook belangrik. Ek is nie heeltemal vertroud met die Accumark nie, en sy voorkeure kan verskil, maar my eie geweer het 'n standaard Wby vryboor van 15 mm! Dit het nogal my koeël-keuse beperk, daarom die Hornady met baie lang dravlakke.
Indien hy akkuraat is, en jy nie uitsetting benodig op vêr teikens nie, sal die SMK 300 gn waarskynlik die beste keuse wees. Sy trajek is nie heeltemal so plat nie, maar sy wind-defleksie is heelwat minder. Afstand en trajek kan gemeet en bereken word. Maar wind is 'n raaiskoot. Al meet jy die wind by die skietposisie, kan jy net raai wat die wind "doer vêr" gaan maak. Daarom is 'n koeël wat minder deflekteer in die wind, nuttiger as een wat 'n effens platter trajek skiet.
Hoop dit help?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
LM dit maak sin! Ek sien ek kan oor 2800 haal met 385, die spoed wat ek daar aan gegee het is die hoogste node spoed! Ek sal daai gamekings dalk probeer! Dis lekker koeels daai! Watse A-maxe kry mens in 338?
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Ken jy n dokter wat mooi steke kan insit? Onthou om tandarts voordele hoer te maak by medies.
Manne julle moet mos help hier...
Ek het n 300 Weatherby Mark V gehaad.... net met hout kolf. 1. Daai goed skop lekker... 20 skote.. en as jy so snaakse smaak in jou mond kry, as jou oog bank nog nie bloei nie teen daai tyd nie, het jy harsingskidding.
Daai 20 MOA rail gaan ook nie lekker werk saam Zeiss nie... Ek het daai toets ook al gedop! Ek het op 300m 1.5m hoog geskiet met 243 WIN... en die Zeiss se verstelling is te min. +-32 klinks/8duim/moa op 100 yards(so iets)
Daai loop is ook te dun vir ver skiet... en wat gaan dit kos om die loop en kolf te verander... as jy nog die geweer moet afbetaal...
Gooi my nou maar met klippe die wat wil!

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Geluk Nico. As ek reg is is daai die sterkste aksie wat jy so oor die toonbank kan aanskaf. Met daai 9 sluitstukke word dieselfde aksie ook gebruik vir die 30-378 en die 460 van Weatherby.
Het die geweer se loop ook die ingeboude tromprem in. Vriend van my se 30-378 met 26" loop het die tromprem op. Daai geweer skiet 200gr's met minimale recoil.
Nou kan jy en Hein daai 1000m gong mooi aanvat.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
acssa wrote:Ken jy n dokter wat mooi steke kan insit? Onthou om tandarts voordele hoer te maak by medies.
Manne julle moet mos help hier...
Ek het n 300 Weatherby Mark V gehaad.... net met hout kolf. 1. Daai goed skop lekker... 20 skote.. en as jy so snaakse smaak in jou mond kry, as jou oog bank nog nie bloei nie teen daai tyd nie, het jy harsingskidding.
Daai 20 MOA rail gaan ook nie lekker werk saam Zeiss nie... Ek het daai toets ook al gedop! Ek het op 300m 1.5m hoog geskiet met 243 WIN... en die Zeiss se verstelling is te min. +-32 klinks/8duim/moa op 100 yards(so iets)
Daai loop is ook te dun vir ver skiet... en wat gaan dit kos om die loop en kolf te verander... as jy nog die geweer moet afbetaal...
Gooi my nou maar met klippe die wat wil!
Wat het die dukte van die loop en die kolf uit te waai met ver skiet?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Acssa...ek weet nie watse zeiss jy het nie maar myne en my broer sin loop mooi tot op 1000yds met 20moa rails. Hulle het 65 moa verstelling sonder die rail wat dan 20moa by sit. Ek skiet met die kombinasie 0,5 moa op 1000yds. Erens is iets nie reg met jou goed nie.
Oor die res van jou oningeligte blabber gaan ek eerder niks se nie.
Groete
Nico
Oor die res van jou oningeligte blabber gaan ek eerder niks se nie.
Groete
Nico
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
HahaNico Harris wrote:Acssa...ek weet nie watse zeiss jy het nie maar myne en my broer sin loop mooi tot op 1000yds met 20moa rails. Hulle het 65 moa verstelling sonder die rail wat dan 20moa by sit. Ek skiet met die kombinasie 0,5 moa op 1000yds. Erens is iets nie reg met jou goed nie.
Oor die res van jou oningeligte blabber gaan ek eerder niks se nie.
Groete
Nico
Jis Nico, jy gaan dam n zebra bo van sy pote af skiet met die yster. Geluk, jy gaan hom baie geniet, veral met die Silent Hunter op wat die recoil en geraas goed gaan demp.
Moet se, die bruin Cruiser is wel vir my baie mooier as die swart plestiek gun hehehe
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Thanx Stefan! Dis my vriend se cruiser daai! Ek sien julle het darem heel wat vooraad doppe vir die kalber! Dit gaan my lewe baie maklikker maak!
Groete
Nico
Groete
Nico
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Doppe is nie 'n probleem nie. Jy kan 375H&H doppe gewoonweg "FL size" en dan uitblaas ("fireform"). Dit help as jy hulle eers versag, dan kraak hulle gewoonlik nie.Nico Harris wrote:.... Ek sien julle het darem heel wat vooraad doppe vir die kalber! Dit gaan my lewe baie maklikker maak!
Groete
Nico
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Daai 285 A-Max behoort ook goed uit te sit op langer afstand. Hulle is nog redelik nuut, dus gaan jy moontlik sukkel om in die hande te kry?Nico Harris wrote:... Dis lekker koeels daai! Watse A-maxe kry mens in 338?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Lm ek sien ook daai ding! Sal maar gamekings of iets gebruik!
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Ek het die volgende Zeiss scopes... 2x HD5 Conquest 5-25x (RZ800 en Varmint) 1x Terra 4-12 en 2x Conquest 6.5-20 Mil dot. 20 MOA rails was Talley en Weaver...
Die res van my Blabber het ek geleer van kinder tyd af in Namibia op die plaas... waar ons nog steeds boer.
Maar ja ons almal blabber... die skote op die jag veld, as die diere hang, vertel die storie.
Ek het geleer dat weatherby uitstekende slote het...maar hulle skop ook lekker en myne wou nooit akuraat skiet nie... din loop en al.

Nico Harris wrote:Acssa...ek weet nie watse zeiss jy het nie maar myne en my broer sin loop mooi tot op 1000yds met 20moa rails. Hulle het 65 moa verstelling sonder die rail wat dan 20moa by sit. Ek skiet met die kombinasie 0,5 moa op 1000yds. Erens is iets nie reg met jou goed nie.
Oor die res van jou oningeligte blabber gaan ek eerder niks se nie.
Groete
Nico
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Dankie vir die terugvoer!
Vertel asb meer oor die zeiss scope met die 8moa verstelling en wat nie saam die rails werk nie, as jy nie omgee nie?
Groete
Nico
Vertel asb meer oor die zeiss scope met die 8moa verstelling en wat nie saam die rails werk nie, as jy nie omgee nie?
Groete
Nico