Teleskoop vir 308 plank geweer
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Teleskoop vir 308 plank geweer
Naand almal. Ek is in die mark vir teleskoop om op plank geweer te sit uitsluitlik vir baan en moontlik f klas Bisley. Opsies is legio maar die vraag is: is dit rêrig nodig om ffp Scope te koop soos bv. Nightforce, ens ens. Met vergrotings van 20x plus. Wat kan julle voorstel.....kan iets soos Vortex Viper of iets soortgelyks, Rudolph, ens ens van sub 10k nie dieselfde job doen nie. Tegnies is die raad oor turrets, zero stop, alles seker invloed op keuses, maar wat sal die moontlike pitfalls wees waarna mens moet oplet. Ek hoor graag van julle.
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
- Skywalker
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Hi Rikus ek was so ruk terug ook in die mark vir n langafstand scope, nou nie vir so tegnies soos wavoor jy gan gebruik nie. Wat ek kon oplet is dat n scope in die FFP eerstens baie duurder is en dat hulle ook baie skaars is in suid afrika. Ek kon bv glad nie n FFP Vortex Viper LR kry nie, net die SFP. Ek het die voordele en nadele toe van FFP vs SFP teen mekaar gaan weeg. Ek hou nie van die reticle op n FFP wat saam met die zoom van die scope stel nie op langer afstande word hy baie dun en lig en raak moeilik om te sien, asook het ek nie nodig om afstand te skat met my scope nie (klink my dit is die hoof rede hoekom mense FFP scopes koop) so n SFP het vir my baie meer sin gemaak toe het ek vir my die Vortex Viper LR 4-16x50 gekoop. Ek weet rerig niks van kompetisie skiet nie ek het net my huiswerk gedoen oor scopes.
Hoop dit help enigsins.
Hoop dit help enigsins.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Ek is self maar nuut by f klas maar het goeie advies by die 'pros' ontvang.
Ek sou se die belangrikste is om te kyk of daar genoeg verstelling op die scope is. Onthou jy gan tot op 900m moet kan skiet vir F klas. Ek het nie die feite nie mar reken jy gan omtrent 40 MOA nodig he. Daarom meeste ouens n 20MOA rail opsit.
Dan natuurlik vergroting en dun kruis haar ook. Jy wil ten minste die kol kan sien. Dit help veel jou kruis haar maak die hele teiken toe....
Ek sou se die belangrikste is om te kyk of daar genoeg verstelling op die scope is. Onthou jy gan tot op 900m moet kan skiet vir F klas. Ek het nie die feite nie mar reken jy gan omtrent 40 MOA nodig he. Daarom meeste ouens n 20MOA rail opsit.
Dan natuurlik vergroting en dun kruis haar ook. Jy wil ten minste die kol kan sien. Dit help veel jou kruis haar maak die hele teiken toe....
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Dankie vir die replies. Ek kom tot die gevolgtrekking dat SFP die ding sal kan doen. En dit bring my weer by die issue van kostes. Ek glo mens sal onder 10K kan reg kom en ek hoop nog 'n paar manne kan paar voorstelle gee. Hoekom met 'n UNIMOG rond ry as 'n land cruiser dieselfde kan doen...
Ek het onder die bisley forum gelees dat verstellings(betroubaarheid) meer belangrik is as glas, aangesien mens meer karring aan die clicks as iets anders. Ek kry die gevoel dat lang afstand skiet besig is om redelik pos te vat en dat al hoe meer belangstelling in die sport getoon word, dus 'n scope wat bekostigbaar en betroubaar is is volgens my die midde weg.
Ek het onder die bisley forum gelees dat verstellings(betroubaarheid) meer belangrik is as glas, aangesien mens meer karring aan die clicks as iets anders. Ek kry die gevoel dat lang afstand skiet besig is om redelik pos te vat en dat al hoe meer belangstelling in die sport getoon word, dus 'n scope wat bekostigbaar en betroubaar is is volgens my die midde weg.
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Jy kan nie skiet wat jy nie kan sien nie so as jy kompeterend tot by 900m wil skiet sal jy n ordentlike vergroting scope nodig he.Ek weet nie hoekom jy n FFP scope sal nodig he vir tyken skiet waar jy die afstand ken nie maar jy kan seker een koop as jy wil.Zero stop is nice maar weer vir tyken skiet waar jy bq tyd het glo ek nie dit is regtig n moet nie. Vir n 20K+ budget sou ek gaan vir n Nightforce en met n 10K budget sou ek sonder om 2keer te dink gaan vir n Rudolph en dalk n 20moa rail.As jou budget lekker vet soos JUJU se lippe is verseker die http://marchscopes.com/tactical-25-25-x-52.html of http://marchscopes.com/tactical-5-32-x-52.html
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
thx vir reply Capt, Oblivious. Ja ek stem saam, afstande is bekend dus sal SFP werk. EK het erens gelees dat die clicks op die Rudolphs biekie speling het. Is dit rerig issue? Dalk kan Dolph ons help met meer inligting.
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Jy kan ook kyk na die Vortex PST 6-24x50 SFP. Hulle is so $750 by Eurooptics dus behoort jy dit hier te kan kry vir onder R10K.
Groete
Groete
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Rikuss ek het n V1 6-24 op my .243 en ek is mal oor hom.Ek skiet gereeld gongs tussen 300 en 700m en die clicks het nog altyd reg geloop. Ek het sommer die turret toe gedraai met wit type en van 100 to 700m " zero" merke gemaak so ek draai net die turret na die merkie op 500 of wat ookal meter en bombs away.Ek se nie dit kan nie op n ander scope so wees nie maar as hy n fout het is hier goeie support. Enigste ding wat my V1 het wat my bq ereteer is die "slop" op die side focus maar as jy focus draai jy hom net eers terug na infinity en dan fokus/draai jy af tot paralax en daai goed reg is.Vat n sekond meer en dit is eintlik die regte manier hoe jy enige scope se fokus/paralax moet stel.
Sodra die Rudolph T1 kom kan ek dalk my 6.5-20 Zeiss van my 300 af haal V1 daar op sit en nog n Rudolph koop so baie hou ek van hulle.
Sodra die Rudolph T1 kom kan ek dalk my 6.5-20 Zeiss van my 300 af haal V1 daar op sit en nog n Rudolph koop so baie hou ek van hulle.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Die volgende vraag is seker waste reticle? MOA of MRAD....
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Capt. ek is bly as jy so baie vertroue het, dit straal positiewe beeld uit in "ONS" kamerade se vakmanskap.
Enige idee dalk op datum wanneer beskikbaar sal wees.
Enige idee dalk op datum wanneer beskikbaar sal wees.
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
-
Kwagga100
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Aug 06, 2014 1:05 pm
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
So jy is chinees?Rikuss wrote:Capt. ek is bly as jy so baie vertroue het, dit straal positiewe beeld uit in "ONS" kamerade se vakmanskap.
Enige idee dalk op datum wanneer beskikbaar sal wees.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Sangoma wrote:So jy is chinees?Rikuss wrote:Capt. ek is bly as jy so baie vertroue het, dit straal positiewe beeld uit in "ONS" kamerade se vakmanskap.
Enige idee dalk op datum wanneer beskikbaar sal wees.
nee japaneesssss. Groot verskil die een maak Toyota en die een Zoyota
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Ek kies Toyota, altyd Toyota....
Lekker website Kwagga100, net jammer al daai pryse het dollar tekens vooraan.
Kom ons bou ook e tag vir scope belasting, dan kan ons hulle koop....
Lekker website Kwagga100, net jammer al daai pryse het dollar tekens vooraan.
Kom ons bou ook e tag vir scope belasting, dan kan ons hulle koop....
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Capt. Oblivious wrote:Rikuss ek het n V1 6-24 op my .243 en ek is mal oor hom.Ek skiet gereeld gongs tussen 300 en 700m en die clicks het nog altyd reg geloop. Ek het sommer die turret toe gedraai met wit type en van 100 to 700m " zero" merke gemaak so ek draai net die turret na die merkie op 500 of wat ookal meter en bombs away.Ek se nie dit kan nie op n ander scope so wees nie maar as hy n fout het is hier goeie support. Enigste ding wat my V1 het wat my bq ereteer is die "slop" op die side focus maar as jy focus draai jy hom net eers terug na infinity en dan fokus/draai jy af tot paralax en daai goed reg is.Vat n sekond meer en dit is eintlik die regte manier hoe jy enige scope se fokus/paralax moet stel.
Sodra die Rudolph T1 kom kan ek dalk my 6.5-20 Zeiss van my 300 af haal V1 daar op sit en nog n Rudolph koop so baie hou ek van hulle.
gn wonder jy is Oblivious, waar wil jy n Zeiss vergelyk met n Rudolph
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Rikuss - ek gee raad oor scopes wat ek besit of mee werk - die res kan ek my nie oor uitlaat nie.
Vir baan skiet - Nightforce - nommer 1 in my boeke
Rudolph - Compitition of Varmint
Zeiss - Diavari (5-25x56) Stunning scope, maar hul interne verstelling is nie groot nie.
Vortex Viper (6-20x50 / 6-24x50/6)
As jy wil baan skiet en jag - Swarofski (Z3/5/6)
Leopoldt - 6-20x50 / 8.5-25x50(Goeie waarde vir geld)
Rudolph - Compitition of Varmint
Vortex Viper (6-20x50 / 6-24x50/6)
Zeiss - Duralite (3-12x50) Goeie prys, goeie glase(min interne verstelling) meer geskik
vir jag.
Ek het al 'n keer of wat tedoen gekry met Sighttron scopes - lekker scopes, maar die shape en afwerking staan my net nie aan nie - dis 'n persoonlike ding, dit vat egter niks weg van hul performance nie - hulle kyk goed en die bietjie wat ek met hulle gewerk het het hulle presies gestel.
Vir baan skiet - Nightforce - nommer 1 in my boeke
Rudolph - Compitition of Varmint
Zeiss - Diavari (5-25x56) Stunning scope, maar hul interne verstelling is nie groot nie.
Vortex Viper (6-20x50 / 6-24x50/6)
As jy wil baan skiet en jag - Swarofski (Z3/5/6)
Leopoldt - 6-20x50 / 8.5-25x50(Goeie waarde vir geld)
Rudolph - Compitition of Varmint
Vortex Viper (6-20x50 / 6-24x50/6)
Zeiss - Duralite (3-12x50) Goeie prys, goeie glase(min interne verstelling) meer geskik
vir jag.
Ek het al 'n keer of wat tedoen gekry met Sighttron scopes - lekker scopes, maar die shape en afwerking staan my net nie aan nie - dis 'n persoonlike ding, dit vat egter niks weg van hul performance nie - hulle kyk goed en die bietjie wat ek met hulle gewerk het het hulle presies gestel.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Die Zeiss se glas is verseker beter as die lig swak word maar in die dag waar ek tyken skiet is daar niks tussen my Rudolph en my Zeiss nie en ek hou baie meer van die T3 kruis.Ek het 3-9 Conquest n 4.5-14 Conquest n 6.5-20 Conquest en n 2-10 ConquestHD so ek het ook al deur n paar van hulle gekyk.Selfs die 5-25HD is nie regtig beter as die Rudolph op vol vergroting nie.Ons het al die Rudolph, HD 5-25, Viper PST en Leupold 6.5-20 langs mekaar op 500m gehad en die Zeiss was dalk so 10% duidelikker as as die V1 op vol vergroting maar op 20x was al 2 baie naby mekaar.tgg wrote:Capt. Oblivious wrote:Rikuss ek het n V1 6-24 op my .243 en ek is mal oor hom.Ek skiet gereeld gongs tussen 300 en 700m en die clicks het nog altyd reg geloop. Ek het sommer die turret toe gedraai met wit type en van 100 to 700m " zero" merke gemaak so ek draai net die turret na die merkie op 500 of wat ookal meter en bombs away.Ek se nie dit kan nie op n ander scope so wees nie maar as hy n fout het is hier goeie support. Enigste ding wat my V1 het wat my bq ereteer is die "slop" op die side focus maar as jy focus draai jy hom net eers terug na infinity en dan fokus/draai jy af tot paralax en daai goed reg is.Vat n sekond meer en dit is eintlik die regte manier hoe jy enige scope se fokus/paralax moet stel.
Sodra die Rudolph T1 kom kan ek dalk my 6.5-20 Zeiss van my 300 af haal V1 daar op sit en nog n Rudolph koop so baie hou ek van hulle.
gn wonder jy is Oblivious, waar wil jy n Zeiss vergelyk met n Rudolph
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Rikus
As ek so luister na jou behoeftes en budget kom net een teleskoop op in my gedagtes en dit is Sighttron. Lees bietjie gerus hier op die forum deur Sighttron te search. Die feit dat hy baie vergelykbaar is met Nightforce spreek al klaar boekdele. Dit is ook n teleskoop wat op kompitisies sy maak begin maak en dit is daar waar die kaf van die koring geskei word.
Groetnis
Wouter
As ek so luister na jou behoeftes en budget kom net een teleskoop op in my gedagtes en dit is Sighttron. Lees bietjie gerus hier op die forum deur Sighttron te search. Die feit dat hy baie vergelykbaar is met Nightforce spreek al klaar boekdele. Dit is ook n teleskoop wat op kompitisies sy maak begin maak en dit is daar waar die kaf van die koring geskei word.
Groetnis
Wouter
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
ek ken glad nie SIghtron nie, ek sien daar is verskillende serieses, ek neem aan mens kyk na SIII...?Ek sal gaan lees verseker.
Dit blyk my Vortex en Rudolph se name bly opkom.
Dit blyk my Vortex en Rudolph se name bly opkom.
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Rikuss
Hier is 'n hele paar manne op die forum wat met Sightron skiet. Almal skiet met die SIII. Gewoonlik met die 6-24 x 50 of dan die 8-32 x50. Daar is ook 'n 10-50 x 60, maar is nie aan te beveel nie, omrede die Mirage op daai vergroting erg gaan pla, en die slim mense reken dat 'n 50 vergroting se beeldkwaliteit op bv 24 vergroting nie so goed sal wees as 'n teleskoop met maks 24 vergroting nie.
Maar soos Wouter hierbo geskryf het, lees hier op Jaracal op oor die Sightron en ook op ander oorsese forums soos www.longrangehunting.com www.sniperforums.com forum.snipershide.com
Het jy my PM gekry?
Groete
Douw

Ja dankie Douw het reply ook.
Ek sien baie POSTS oor sightron, sal in aande biekie lees, werk hou my biekie besig.
Lyk my scope koop is soos kar koop, daars altyd iets te upgrade net biekie verder elke keer..:-) tot jy eventually Ferrari koop.
Ek sien baie POSTS oor sightron, sal in aande biekie lees, werk hou my biekie besig.
Lyk my scope koop is soos kar koop, daars altyd iets te upgrade net biekie verder elke keer..:-) tot jy eventually Ferrari koop.
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Douw, Eks nie lekker by jou oor die stelling van die 24x vergroting nie. Verduidelik dalk beter?
N Sightron S3 met n 60mm lens laat mos baie meer lig in as n Sightron S3 met n 50mm lens?
N Sightron S3 met n 60mm lens laat mos baie meer lig in as n Sightron S3 met n 50mm lens?
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Hierdie stellings van my is bloot uit raad wat ek gekry het toe ek 'n goeie teleskoop wou koop. amper almal se raad aan my oor die vergroting was dieselfde. So ek "stand to be corrected" maar dit is hoe ek dit verstaan.
Die 60mm laat wel meer lig in, maar die beeldkwaliteit op die kleiner vergrotings is beter, bedoelend dat die lense op die kleiner vergroting teleskope 'n beter beeld op 24 vergroting gaan gee as wat 'n x50 vergroting se beeld op 24x sal wees.
Die 60mm laat wel meer lig in, maar die beeldkwaliteit op die kleiner vergrotings is beter, bedoelend dat die lense op die kleiner vergroting teleskope 'n beter beeld op 24 vergroting gaan gee as wat 'n x50 vergroting se beeld op 24x sal wees.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Douw, ek stem ongelukkig nie saam nie. Die 24x scope is op sy maksimum gedraai waar n 50x net op sy helfte gedraai is.
Ek sal op n latere stadium fotos plaas as ek altwee langs mekaar het.
Ek sal op n latere stadium fotos plaas as ek altwee langs mekaar het.
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: Teleskoop vir 308 plank geweer
Naand Ian,
ek wil net biekie opvolg op die vergelyking van die 2 teleskope, een wat max 50 is en een wat max 32 is maar waar albei op dieselfde vergroting gedraai is, soos byvoorbeeld 24. Is daar toe verskille?
Kon jy dalk fotos ge laai het?