Ek het n goedkoop tripot wat ek gaan weggooi as iemand hom nie soek
nie. Ek glo nie dit gaan die moeite werd wees om hom te pos nie. Ek is in die
Wesrand en werk in die Suide.
Ek gaan binne kort by Stefaan hulle vir my n nuwe Primos koop so ek kan hom
ook saam vat PTA toe.
Ek kan die fotos WhatsAppp as iemand belangstel.
Groete
Van der Walt
Aluminium tripot.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Aluminium tripot.
Ek stel belang, ASB!! Ek is in Randburg. PM my asb.
Groete
Groete
-
Koedoebul
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Tue Jan 15, 2013 3:25 pm
Re: Aluminium tripot.
as hy nog n huis soek sal ek hom neem asb?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Aluminium tripot.
Jammer maar hy is toe weg.Koedoebul wrote:as hy nog n huis soek sal ek hom neem asb?
