155gr Lapua herlaai data vir .308

Post Reply
Sabbat .308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Mon May 19, 2014 12:24 pm

155gr Lapua herlaai data vir .308

Post by Sabbat .308 »

Middag mede jagters ek skiet 155gr Nosler Custom comp. punte 2650 fs 42.7gr S335 kryt op my .308 Sabatti Tatical sy loop is 27 duim ,
ek wil weet of ek 155gr Lapua punte die selfde spoed kan skiet of moet ek weer al die toetse van voor af doen .

Enige raad sal waardeer word baie dankie vir n wonderlike forum.
IMG_20140610_121639.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: 155gr Lapau herlaai data vir .308

Post by Nickvn »

Ek gebruik 48,2 gn S341 met die scenars en loop mooi in my geweer, dit is naby aan max druk. Ek het n 24' loop. Ek sal voorstel jy gee al jou besonderhede deur en laat die manne kyk om vir jou n lading uit te werk. Kyk bietjie onder herlaai versoek vir lading hier op die forum. Daar is n klomp inligting was benodig word om dit uit te werk. Dit is net veiliger om jou eie een uit te werk.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 155gr Lapua herlaai data vir .308

Post by LUAN »

Eks seker met daardie lang loop kan jy nog n vinniger veilige node spoed kry. 2850-2900fps
Post Reply