Hier is nou een groot skoot...

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

Hier is nou een groot skoot...

Post by acssa »

acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

Re: Hier is nou een groot skoot...

Post by acssa »

Kan julle die facebook link oop maak?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hier is nou een groot skoot...

Post by tripodmvr »

Kry 'n boodskap dat dit verwyder is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

Re: Hier is nou een groot skoot...

Post by acssa »

https://www.youtube.com/watch?v=edlWyMg7O80

Hier is een... maar lyk swakker....kwaliteit
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hier is nou een groot skoot...

Post by James Wilson »

Sjoe goeie skoot! Jammer dat n mens nie meer weet nie. Kaliber en koeël en die skut, sou graag die storie wou hoor. Dankie vir die plasing.

O ja waarvoor staan acssa?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hier is nou een groot skoot...

Post by Marc »

Baie goeie skoot, daai man ken sy setup
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

Re: Hier is nou een groot skoot...

Post by acssa »

ACSSA was die afkorting van een van my besighede... My naam Jacques is altyd klaar geneem... selfs Jacques variasies soos Jacques1975... ACSSA werk altyd as forum naam.

Ek sal uitvind watse geweer dit was en cal.... Weet dis in Namibia Kalahari gewees.
acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

Re: Hier is nou een groot skoot...

Post by acssa »

OK... Custom Rifle in 30-378 met 200gr koel... weet nie die maak van koel nie. Dit was n Amerikaanse jagters.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hier is nou een groot skoot...

Post by tripodmvr »

Wat my opval is dat die bokke so vervaard vlug. Op so afstand behoort hulle skaars die skoot te hoor.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Hier is nou een groot skoot...

Post by Dawie »

tripodmvr wrote:Wat my opval is dat die bokke so vervaard vlug. Op so afstand behoort hulle skaars die skoot te hoor.
"Sonic crack" en die "doep" geluid van die projektiel wat hulle maaitjie tref ?
Post Reply