Hallo almal!
Bly om te kan deel in die groep, het nog net goeie goed gehoor by almal wat lid is.
Groete uit die Sentrale Vrystaat!
Lewe die boer!
Nuwe aansluiting
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom. Vertel ons meer van jouself
Groetnis
Gert
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- MHW3006
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Jul 30, 2014 8:09 pm
Re: Nuwe aansluiting
Boer met skape en sukkel ook maar met die tande manne.ons het altyd geroep met sukses en toe begin vlieg ook,als werk goed, maar jakkalse raak nie op nie.
