Ek het die bo genoemde magasyn vir iemand wat hom wil hê. Ek weet nie watter model se magasyn dit is nie en al waarmee ek kan help is die foto's.
Groete
Henco
6.35 WALTHER MAGAZINE
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
6.35 WALTHER MAGAZINE
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 6.35 WALTHER MAGAZINE
Is dit nie die 7.65mm magasyn nie? Indien dit is sal ek hom graag wil he.
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: 6.35 WALTHER MAGAZINE
MmmmUuuu, dit is 'n 6.35. Sorry man.