Wil boogjag probeer

Chopper

Wil boogjag probeer

Post by Chopper »

Dags? almal.

Ek het nou die dag vir die eerste keer met 'n boog op 'n range geskiet en ek het dit vreeslik geniet. Ek sal graag 'n dier ook wil plat trek. Nou dievolgende vrae:

1. Wat stel jul voor, moet ek n boog koop of hoe gemaak?
2. Watse boog en b ybenodigdhede koop ek en waar?
3. Ek wil nie h? die ding moet 'n wit olifant raak nie, hoeveel jagplase "cater" vir boogjagters?

Ek luister graag na jul raad.

Chopper
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Chopper wrote: Dags? almal.

Chopper,

Waar in die wereld is jy?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Chopper

Re: Wil boogjag probeer

Post by Chopper »

Gerhard.

Ek is van Jacobsdal in die Vrystaat.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Voor jy net sommer 'n boog koop moet jy baie lees.

Daar is 'n mag dom inligting op die internet.

Die lekker is dat ons hier in SA ook soos jaracal boog forums het.

Gaan soek op google na bowhuntersforum.co.za

Sluit aan en begin lees.

Vra baie vrae die manne help graag.

Dit vat baie oefening om goed genoeg te skiet voordat jy kan begin jag. Maar dis elke skoot die moeite werd.

Laat weet as ek kan help.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Chopper

Re: Wil boogjag probeer

Post by Chopper »

Dankie mater. Ek sal.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 544
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Wil boogjag probeer

Post by PRIVATE RYAN »

Doen dit!

Ek stem saam met my "boogkollega"
ek wens daar was so baie inligting
op die interweb toe ek begin het.
Chuck Adams se boeke gaan net
so ver.

Daar is 'n lekker plek naby Kimberley
waar ons al lekker gaan boogjag het.

Daar is ook 'n paar nice winkels
in Bloem. Anders koop alles online.

Groete
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by molopohunter »

PRIVATE RYAN wrote: Daar is ook 'n paar nice winkels
in Bloem. Anders koop alles online.
Ek weet net van daai ou naby bainsvlei (hy ken sy storie) en het laas gesoek vir daai ou wat by preller was...almal wys mens net na plekke waar hy "was".

As die man nou net begin kan hy mos nie net die goed koop en alles opsit en skiet nie. Laat die manne eers die boog op sy trek lengte kry, paper sighting is ook nie net van n 1ste boog koop en n A4 plak nie...hy moet mos weet waarvoor om te kyk.

Chopper, as jy kan, ry maar die afstand na n goeie boog winkel, en laat hulle jou help "setup".
Ek het alles 1 keer self probeer en nie veel van trek lengte toe af geweet nie en meeste van die velle op my voor arm opgerol...dis m@#r seer.
Kyk in african bow hunter en jy sal sommer kan sien waar die beter plekke is...en mens kry boe soos diamond van bowtech en mission van mathews wat vir n baie lae prys nie sleg is nie. N solocam is ook baie makliker om mee te begin as n duel cam, as jy vorentoe self wil stel aan die boog is n single cam ook meer vrygewig.
Kyk ook na n boog met n "brace height" van 6 duim of meer om te begin. Mens het nie die "meanest" en duurste boog nodig as mens net so nou en dan wil skiet nie en moenie blind word in name van make nie. Ek was net mathews mal en skiet deesdae met n diamond...die mathews is nou my vis boog.

Hoop jy kom reg.
Groete.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

molopohunter wrote:
PRIVATE RYAN wrote: Daar is ook 'n paar nice winkels
in Bloem. Anders koop alles online.
Ek was net mathews mal en skiet deesdae met n diamond...die mathews is nou my vis boog.
Daar is nou 'n man wat weet waarvoor 'n mathews gebou is...  ;D  ;D

Toema ek terg net so bietjie voor die Mathews manne weer hulle wange opblaas  ::)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by tafjak »

Gerhard

Is my Hoyt dan nou uitgedien? :D
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Rooies »

Hannes
Gaan kyk by Sauers in KIMB en vra vir Elize, ek weet dat die boog winkel wat by die rugby stadion was soontoe geskuif het.

Bel vir Johan wynkelder(wat ook vir die dorp gespeel het) ek weet oom jan tandarts ceater nou net omtrend vir boogjagters, en hulle jag daar.

rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi

"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by molopohunter »

Gerhard,

Ja, ek was net mathews mal, en was amper vroeer al wat mens in die land kon kry. Daai oue van my is die fx 2. Op PH kursus het die skool direkteur my vertel dat hy self met n diamond rock 2.0 skiet. Daai pakket is ook nie duur nie, maar het al amper alles ge-upgrade om my persoonlik te pas.

Moet se ek hou van die nuwe Z7 reeks van mathews ;D
Dan wil ek nog daai nuwe assasin van bowtech probeer...ai, so baie speelgoed...so min tyd (of is dit geld?)

Mooi bly.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

tafjak wrote: Gerhard

Is my Hoyt dan nou uitgedien? :D
Ja,

Het jy nie gehoor hulle het bankrot gespeel nie....  ;D  ;D   ;D

Daar is altyd 'n geterg en gespot met die verskillende boog make.

Maar die belangrikste is dat die boog vir jou werk en dat jy akkuraat skiet met hom.

Deesdae word daar nie meer 'n slegte boog gemaak nie.

Dis die selfde as die Toyota Cruiser vs Land Over gesprek.... :D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

molopohunter wrote: Gerhard,

Ja, ek was net mathews mal, en was amper vroeer al wat mens in die land kon kry. Daai oue van my is die fx 2. Op PH kursus het die skool direkteur my vertel dat hy self met n diamond rock 2.0 skiet. Daai pakket is ook nie duur nie, maar het al amper alles ge-upgrade om my persoonlik te pas.

Moet se ek hou van die nuwe Z7 reeks van mathews ;D
Dan wil ek nog daai nuwe assasin van bowtech probeer...ai, so baie speelgoed...so min tyd (of is dit geld?)

Mooi bly.
Doen jouself 'n guns het skiet die Destroyer...
Ek het dalk 'n 350 Destroyer en 'n 340 Destroyer in die mark later in die maand...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by molopohunter »

Gerhard wrote:
molopohunter wrote:
Doen jouself 'n guns het skiet die Destroyer...
Ek het dalk 'n 350 Destroyer en 'n 340 Destroyer in die mark later in die maand...  ;)
Hehe, ek moet nou eers 2 gewere betaal, so my ou diamond moet maar nog n jaar werk...
Chopper, daar het jy jou boog!
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by tafjak »

Gerhard

Gelukkig is ek nie bankrot nie(nog nie), anders was die boog al op veiling! :D

Sukkel egter met die ou se ladings, nou die dag weer te veel pounds ingegooi en die eland tussen die o? geskiet, wou in kuiltjie skiet.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

tafjak wrote: Gerhard

Gelukkig is ek nie bankrot nie(nog nie), anders was die boog al op veiling! :D

Sukkel egter met die ou se ladings, nou die dag weer te veel pounds ingegooi en die eland tussen die o? geskiet, wou in kuiltjie skiet.
Oubaas het eendag vir my ges? toe ek nog op skool was en as kadet met die R1 Diens skiet kompetisies geskiet het ek KAN pluk as ek wil...

Dit was toe ons 300m snel geskiet het. Een van daai 20 sekonde oefeninge vir 10 skote.
Ek kon net nie my l? kry nie en moes toe bietjie werk om die laaste 2 skote in te kry. Die laaste skoot klap toe spat daai Fig 11 se raam dat die splinters trek...  :D

Daai eland van jou klink na die selfde pluk oef...  ;D

Gelukkig het jy nie vleis gemors nie...  ;D ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by molopohunter »

Chopper, hier is wat kan gebeur as jy n te lang boog skiet...
Lyk die volgende dag of n skilpaaitjie onder jou vel ingekruip het.

[img width=800 height=600]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... C00895.jpg[/img]
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wil boogjag probeer

Post by Stefan764 »

Chopper

Baie manne wat ek ken LOVE die boog. Ekt vir my ook een gekoop en dit was n moerse lekker tydverdryf, maar die reuk van gebrande kruit bly (in my boek) loshande voor. Ekt my boog sommer vir n ou persent weggegee.

Al wat ek se is, PASOP, as jy n groot geweerman is kan (nie sal nie, KAN) hy n Wit Olifant raak...

7mm Groete,
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Chopper

Re: Wil boogjag probeer

Post by Chopper »

Ouch daai lyk baie seer!!!

Waar was ek toe jy boog utgedeel het stefan??
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Daai raps op die arm gebeur net totdat jy leer om die boog reg vas te hou.  ;)

Stefan,

Daar is baie wat nie saam met jou gaan stem oor die boog wat 'n wit olifant raak nie.

Een van die voordele van die boog skiet is dat ek in die middag my pakhuis kan toe maak en na harte lus staan en skiet sonder dat ek iemand pla.

Jy gaan bietjie sukkel met die 7mm om dit reg te kry.  :D

Boog skiet en boog jag het beslus my geweer skiet en geweer jag genot baie verbeter...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wil boogjag probeer

Post by Stefan764 »

Maats/Gerra

Ek praat niks sleg van boogjag nie, het net MY opinie gelig onder die topic.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Stefan764 wrote: Maats/Gerra

Ek praat niks sleg van boogjag nie, het net MY opinie gelig onder die topic.

Stef
Nee ek weet jy praat nie sleg nie...

Ek het net te veel geweer manne al gesien wat as hulle eers die boog optel hulle die boog nie weer kan neer sit nie.

Onthou ek is net so mal oor gewere soos jy, ek kan net nie elke dag gaan skiet met hulle soos ek met my boog kan nie...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Felix »

Gerhard

Het jy nie dalk vir ons bietjie info oor die bowtech invasion nie? Ek kan nou nie meer wag om te sien hoe hy gaan lyk nie!

As die invasion nie my hare terug blaas nie dan gaan ek ook maar die destroyer club join!

Felix
Vas!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Gerhard »

Felix wrote: Gerhard

Het jy nie dalk vir ons bietjie info oor die bowtech invasion nie? Ek kan nou nie meer wag om te sien hoe hy gaan lyk nie!

As die invasion nie my hare terug blaas nie dan gaan ek ook maar die destroyer club join!

Felix
Felix,

Al is ek deel van die Bowtech Pro Staff span het ek nog net soveel gehoor soos wat die res van die wereld het.

Ons sal maar moet wag tot vroeg in Jan met die ATA skou wanneer hulle hom gaan bekend stel.

Dit wat hulle reg gekry het met die destroyer die jaar sal verseker in die nuwe boog wees...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: Wil boogjag probeer

Post by Felix »

Gerhard

Dankie, dan sal ek die spaargeldjies begin reg kry!

Mooi bly.
Vas!
Post Reply