Ek het onlangs n vreemde ding oorgekom met my .22
Ek maak die akisie skoon om snakeshot doppies te kan uit trek dit werk goed, toe sit ek knaldemper weer op en daar kom die 11-1-11! Skiet met standard .22 rondtes en sien hulle trek skeef, 3 meter regs op 50 meter ek sien hoe die koeël tol deur die teleskoop! Soek oral die problem, ek haal al die baffles van kd af en kyk of dit geslaan word deur koeël, geen merke nie, check hulle wen vir wen selfde problem. Ek sit toe die agterste baffle voor en Allis opgelos???
het so iets al met wen van julle gebeur? Soos gese die problem is opgelos maar het my 104 rondtes gekos on op te Los...,
ek gaan nie verder krap nie, kon vandag 100% reghuit skiet, donkie op 60 tree middel van die kruis! En keer op keer die bierdop op 50m getref.
ek het maar net gewonder of daar sulke stroi al gebeur het met julle...
Spelling reg gemaak
skeefskiet!!?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
skeefskiet!!?
Last edited by alecjohnson on Fri Aug 01, 2014 10:10 am, edited 1 time in total.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: skeefskiet!!?
Jammer vir spelling simpel selfoon auto check en regmaak strooi!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: skeefskiet!!?
Hehe ek dog jy skryf in kode taal, of dat jy eers 10 biere uitgedrink om hulle doppies te kry vir teikens!
