Leupold VX2 6-18X40 ??

Post Reply
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Leupold VX2 6-18X40 ??

Post by Dwight375 »

Hello Manne

Ek het die bogenoemde teleskoop so ruk terug gekoop teen n baie goeie prys, ek sal graag julle opinies wil hoor in terme van die kwaliteit van die teleskoop, dial hy goed genoeg om op lang afstande die target turrets te gebruik, sal julle eerder se dit is n goeie teleskoop vir n 30-06 vir jag doeleindes of sal hy mooi werk vir my 308 wat ek wil gebuik vir teiken skiet, baan skiet, papier skiet ens.

Dit is die volgende model:

vx2 6-18x40
Duplex reticle
adjustable objective
1 inch tube.

Ek hoor graag van julle.

Dankie en groete
Dwight 375
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Leupold VX2 6-18X40 ??

Post by Sangoma (IAN) »

Die AO voor werk glad nie lekker vir jag in die veld nie.
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Leupold VX2 6-18X40 ??

Post by Dwight375 »

Dankie Sangoma

Dra enige iemand kennis van die teleskoop itv sy papier skiet en lang afstand skiet vermoee ?

Dankie en groete
User avatar
AFRICAN LEADWOOD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am

Re: Leupold VX2 6-18X40 ??

Post by AFRICAN LEADWOOD »

Hi Dwight

Ek weet nie of daardie scope die "target turrets" het nie. Daarsonder is op en af dial maar nie juis 'n opsie nie.

'n Pel van my het 'n 6-18 VX2 op sy 25-06 en hy dial op en af (met target turrets). Hulle het vir hom baie goed gewerk. Ek dink jy kan die turrets laat vervang indien nodig. Ek weet ouens voel die VX2 se glas is nie die beste nie maar ek het hom in die jagveld gebruik op 375m sonder dat ek gedink het die beeld pla my.

Op die skietbaan mag jy anders voel.

Groete
Wim
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Leupold VX2 6-18X40 ??

Post by Musgrave »

AFRICAN LEADWOOD wrote:Hi Dwight

Ek weet nie of daardie scope die "target turrets" het nie. Daarsonder is op en af dial maar nie juis 'n opsie nie.

'n Pel van my het 'n 6-18 VX2 op sy 25-06 en hy dial op en af (met target turrets). Hulle het vir hom baie goed gewerk. Ek dink jy kan die turrets laat vervang indien nodig. Ek weet ouens voel die VX2 se glas is nie die beste nie maar ek het hom in die jagveld gebruik op 375m sonder dat ek gedink het die beeld pla my.

Op die skietbaan mag jy anders voel.

Groete
Wim
Het ook een op my .25-06. Presies dieselfde gevoel van my kant af.
Post Reply