Waneer is dit 'n goeie groepering?
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Waneer is dit 'n goeie groepering?
Vriende
Ek het min of meer dieselfde vraag gevra in 'n draad waar ek hulp soek vir ladings maar sal graag meer opinies wil hoor.
Die vraag. Wanneer is dit 'n goeie groepering en moet ek aanvaar dit is die beste wat ek kan kry sonder om verder rond te speel en komponente te mors op soek na iets wat ek dalk nie gaan kry nie? Dit is nou vir 'n jaggeweer van die rak af. In my geval CZ550 30-06.
Met wat se groep is julle tevrede vir so 'n rak geweer? (Ek bedoel nie wat is goed vir jag nie maar wat is die potentiaal)
Mooi loop
Bennie

Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Ek stem. Vir jag geweer is 'n duim groepering op 100m dodelik.
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Indien ek nou met dieselfde gewee aan veldskiet deelneem, mors ek my tyd?
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
MOA - Minute of Antelope
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Dankie, Ludwig, daar help jy my sommer my eintlike vraag formuleer en antwoord dit ook vir my.
Dankie
Dankie
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Ek jag liewer met 'n geweer wat 1 1/2 duim konstant skiet, as een wat 1/4 duim skiet en nou en dan 'n "flyer" gooi.
Ook is dit belangrik vir my om in plaas van groeperings vermoe, 'n jaggeweer te he wat op 200m nie verder as 2 duim skiet van waar ek mik nie, 'n goeie groepering beteken niks op die verkeerde plek nie. 'n Goeie vriend van my het een keer gese 'n jaggeweer moet goeie een skoot groeperings kan skiet, d.w.s. jy skiet een skoot vandag, gaan huis toe en kom skiet nog 'n skoot na dieselfde teiken more, dan weer op dag drie en so voorts. Dan moet dit 'n redelike groep wees, sonder "flyers" en ander afwykings. Dit maak vir my 100% sin. Wat dink julle?

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
"Wanneer is dit n goeie groepering?"
Ek reken n 5 skoot groep, kleiner as 50mm op 200m.
Ek reken n 5 skoot groep, kleiner as 50mm op 200m.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
"n goeie groep vir my is as ek konstant 'n gong op 200 meter kan tref maak nie saak van die omstandighede nie reen sonskein haal wind maak nie saak nie.
op papier 1MOA en kleiner is ek me tefrede.
maar tog bly die klawers van die 243 mooi op 100m
op papier 1MOA en kleiner is ek me tefrede.
maar tog bly die klawers van die 243 mooi op 100m
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
James, ek het nog bitter min "jaggewere" gesien wat KONSTANT 50mm op 200M sal haal, ek praat nie van swaarloop 20x teleskoop masjiene nie, iets wat jy 10km ver kan dra.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Bennie ek self het lank hiermee gesukkel.
Ek het ook R1000de se ammo/komponente uitgeskiet omdat ek wou kleiner en kleiner.
Ek is nou weer terug in "hunting mode".
Konstante groeppe is vir my belangrikker as klein groeppe.
25mm oor 100m vir jag is 'n overkill in my oë.
Met my 6.5 sukkel ek om kostant onder 30mm met CLAW 160 grers te skiet. Dit het my eers gepla maar nadat ek daarmee begin jag het, het ek besef dat ek skoot vir skoot die vleis huistoe bring. Nogal so 2 of 3 kopskote ook ingekry met hulle.
Op 200m skiet ek redelik konstant 50-60mm met 140gr INTERLOCKS uit die 6.5 en selfs daarmee is ek vir eers tevrede.
Ek hou ook van daai mooi klein groeppe wat mekaar sny maar teen heersende pryse en beskikbaarheid van komponente het ek die obsessie laat vaar en ek stress baie minder op die skietbaan.

- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Alec,alecjohnson wrote:"n goeie groep vir my is as ek konstant 'n gong op 200 meter kan tref maak nie saak van die omstandighede nie reen sonskein haal wind maak nie saak nie.
op papier 1MOA en kleiner is ek me tefrede.
maar tog bly die klawers van die 243 mooi op 100m
Hoe groot is die gong?
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Bennie
I have the same rifle. When I started shooting I was getting 38/40mm groups at 100m. I then bedded the rifle which brought the groups down to 25mm at 100m. I then developed a flinch which made the groups bigger again, I then sorted out my flinch and the groups dropped. If all works well then we are looking at 22 to 25mm groups.
I have no doubt that a better shooter could bring those down to 10/12mm, I simply don't shoot enough to get there.
1MOA groups
I have the same rifle. When I started shooting I was getting 38/40mm groups at 100m. I then bedded the rifle which brought the groups down to 25mm at 100m. I then developed a flinch which made the groups bigger again, I then sorted out my flinch and the groups dropped. If all works well then we are looking at 22 to 25mm groups.
I have no doubt that a better shooter could bring those down to 10/12mm, I simply don't shoot enough to get there.
1MOA groups
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Indien ek nou 'n paar ladings het wat almal so 25mm en net onder dit skiet. Op watter een besluit ek, die een naaste aan die teoretiese nodespoed?
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Jy jag met die een wat goed genoeg groepeer met die beste kwaliteit koeel wat jy kan bekostig
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Bennie, ek wil graag hier my oningeligte stuiwer in die armbeurs gooi.
Ek vra dat die manne wat uiters kompetent op Quickload, en rekenaar geletterd is hierdie skrywe in n positiewe lig sal sien, en nie as kritiek teen die program, of korekte gebruik daarvan nie.
Jy skiet 'n CZ 30-06. Dit is 'n werksgeweer, wat jou kinders gaan oorleef, indien goed na omgesien. Ek het baie soortgelyke gewere, en laai vir nog meer. Ek dink dit is belangrik om terug te gaan na die eerste vraag, en dit is waarom jy herlaai? Elke man moet daai self belsluit, maar in my geval is "akkuraatheid wat noemenswaardig beter is as die van fabrieks ammunisie" defnitief sekondêr tot ander redes.
1. Koste koste en nogmals koste
2. Skaarste van ammunisie ( nvt for that matter in n 30-06 )
3. Die vermoëe om my geweer se terminale ballistiek te optimaliseer per meriete. MAW, ek kan vlakvarke op 300m op 'n lusernland in die Noordkaap lekker opduiwel met my 6,5x55 en 123 gr Nosler Custom Competions, of ek kan blou wildebeeste met hom aanvat in ruie Bos met 160 gr Woodleighs
4. Dit is vir my lekker. Koste ongeag. 'N ontspannende stokpertjie.
In my ondervinding verskil gewere se potensiaal, maar ek glo as jy dit wil kwantifiseer, defnitief 1/2-1 MOA vir n geweer soos jou CZ.
Gestel die konstantes in die vergelyking is jou dryfmiddel en koëel, en jy het drie of vier ladings wat dieselfde sub25mm groepe skiet, sou ek sê kies 'n ronde getal in die middel ( bv: 50,4gr; 50,7gr; 51gr; 51,3gr en 52gr), sodat jy weerskante toe speling het indien jy op n ander dag laai en jou skaal se kalibrasie uit is, klimaat anders is ens.
Noteer dan jou spoed en bly daarby. Indien jy lotte dryfmiddel wissel, jaag 'n paar toetsladings oor die chronograaf en maak seker jy is nog by dieselfde spoed. Vergeet van nodespoed. Jy is soos dit my klink tien teen een reeds naby genoeg daaraan.
Dit sal jou met jou geweer konstand akkuraat laat skiet, en hierdie konstantheid is wat selfvertroue gee, hetsy vir jag, veldskiet of groepies op papier skiet.
Ek sal nie aarsel om met 'n goeie kwaliteit koëel wat 25mm groepe herhaaldelik op 100m skiet tot op 300m of vêrder na n bok se blad te skiet as ek moet nie.

Jy hoef nooit op te hou eksperimenteer nie. Solank jy dit geniet om daai kleiner groepies te soek op die papier, en aan al die veranderlikes op 'n logiese manier aandag gee om jou groepe kleiner te kry is dit goed. Ek beskou dit nie as 'n mors van komponente nie. Ek doen dit soms ook, en dit gee vir my baie genot as 'n geweer wat 60 jaar oud is MOA breek of 'n klawer skiet.BennieO wrote: Die vraag. Wanneer is dit 'n goeie groepering en moet ek aanvaar dit is die beste wat ek kan kry sonder om verder rond te speel en komponente te mors op soek na iets wat ek dalk nie gaan kry nie? Dit is nou vir 'n jaggeweer van die rak af. In my geval CZ550 30-06.
Met wat se groep is julle tevrede vir so 'n rak geweer? (Ek bedoel nie wat is goed vir jag nie maar wat is die potentiaal)
Bennie
In my ondervinding verskil gewere se potensiaal, maar ek glo as jy dit wil kwantifiseer, defnitief 1/2-1 MOA vir n geweer soos jou CZ.
Nee. Defnitief nie. Ludwig se andwoord is uitstekend. Ek het persoonlik daai prentjie nou in my brein in gebrand, en dit gee baie goeie perspektief.BennieO wrote:Indien ek nou met dieselfde gewee aan veldskiet deelneem, mors ek my tyd?
Hier kom my aanvanklike punt oor QL in. Daar het al 'n paar gewere ontplof agv verkeerde gebruik daarvan, en meer spesifiek het baie projektiele doelloos baan af gehardloop op jaag na n bus wat nie te vang is nie.BennieO wrote:Indien ek nou 'n paar ladings het wat almal so 25mm en net onder dit skiet. Op watter een besluit ek, die een naaste aan die teoretiese nodespoed?
Gestel die konstantes in die vergelyking is jou dryfmiddel en koëel, en jy het drie of vier ladings wat dieselfde sub25mm groepe skiet, sou ek sê kies 'n ronde getal in die middel ( bv: 50,4gr; 50,7gr; 51gr; 51,3gr en 52gr), sodat jy weerskante toe speling het indien jy op n ander dag laai en jou skaal se kalibrasie uit is, klimaat anders is ens.
Noteer dan jou spoed en bly daarby. Indien jy lotte dryfmiddel wissel, jaag 'n paar toetsladings oor die chronograaf en maak seker jy is nog by dieselfde spoed. Vergeet van nodespoed. Jy is soos dit my klink tien teen een reeds naby genoeg daaraan.
Dit sal jou met jou geweer konstand akkuraat laat skiet, en hierdie konstantheid is wat selfvertroue gee, hetsy vir jag, veldskiet of groepies op papier skiet.
Ek sal nie aarsel om met 'n goeie kwaliteit koëel wat 25mm groepe herhaaldelik op 100m skiet tot op 300m of vêrder na n bok se blad te skiet as ek moet nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Dewald, dankie dis nou 'n goeie antwoord.
Ek is nuut in die storie. Ek het altyd saam met ander gaan jag met 'n ander man se geweer. Hy het altyd voor die skiet een skoot geskiet. Elke keer (elke volgende jag) is gat op 'n ander plek maar nooit word daar 3 skote geskiet en dan verstel nie. Volgens hom is dit naby genoeg. Dan sal hy die skoot op papier met 150gr skiet maar ons jag met 130gr. Dan sal ons nog laas seisoen se PMP gebruik en as dit klaar is die jaar se Federals (watter grein hy ookal gekry het). Dan wil hy hê ek moet Blesbokke op 300m skiet met al die veranderlikes. Dit is nie vir my verantwoordelike jag nie, daarom dat ek nou my eie roer gekry het. Vir konstantheid en akuraatheid en om meer te skiet het ek self begin laai ook. Nou raak dit net al lekkerder. Ek is gelukkig om in die middag nawerk op saterdae by die huis te kan skiet so ek het nie nodig om skietbaan toe te gaan nie. Julle sal lag as julle sien met wat se toerusting ek laai maar ek dink my groepe is beter as met rak ammo.
Groete
Bennie
Beninie
Ek is nuut in die storie. Ek het altyd saam met ander gaan jag met 'n ander man se geweer. Hy het altyd voor die skiet een skoot geskiet. Elke keer (elke volgende jag) is gat op 'n ander plek maar nooit word daar 3 skote geskiet en dan verstel nie. Volgens hom is dit naby genoeg. Dan sal hy die skoot op papier met 150gr skiet maar ons jag met 130gr. Dan sal ons nog laas seisoen se PMP gebruik en as dit klaar is die jaar se Federals (watter grein hy ookal gekry het). Dan wil hy hê ek moet Blesbokke op 300m skiet met al die veranderlikes. Dit is nie vir my verantwoordelike jag nie, daarom dat ek nou my eie roer gekry het. Vir konstantheid en akuraatheid en om meer te skiet het ek self begin laai ook. Nou raak dit net al lekkerder. Ek is gelukkig om in die middag nawerk op saterdae by die huis te kan skiet so ek het nie nodig om skietbaan toe te gaan nie. Julle sal lag as julle sien met wat se toerusting ek laai maar ek dink my groepe is beter as met rak ammo.
Groete
Bennie
Beninie
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Bennie, solank jy die basiese goed reg doen, kan jy ver kom met gewone "goedkoop" herlaai toerusting. Ek het Sondag middag bietjie na 20 gelaaide rondtes se runout gekyk en die slegste twee, was 1,5thou. Later die middag 'n sub-MOA groepering op 325m geskiet met 'n gewone rakgeweer.BennieO wrote:Dewald, dankie dis nou 'n goeie antwoord.
Julle sal lag as julle sien met wat se toerusting ek laai maar ek dink my groepe is beter as met rak ammo.
Groete
Bennie
Beninie
En dit met die rooi herlaaipress wat almal gewoonlik afmaak as swak en onbetroubaar.....
Aim small, miss small
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
moenie die rooi goed onderskat nie, hulle 'collett dies' is van die heel akkuraatste op die mark
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
My herlaai toerusting wat ek nou gebruik soos volg.
Lee balkie skaal en tregter (By Reloader270 op die forum gekry).
Lee Cutter hand, primer pocket cleaner.
Classic Lee Loader (werk sonder press, met 'n hammer).
F1 master crony.
Elektroniese vernier.
Sonchem boekie.
Jaracal lede se hulp.
My Lee collet dies het laas week in die pos gekom en ek het 'n Lyman Titan press op die forum gekoop wat ek nou gaan begin gebruik.
Lee balkie skaal en tregter (By Reloader270 op die forum gekry).
Lee Cutter hand, primer pocket cleaner.
Classic Lee Loader (werk sonder press, met 'n hammer).
F1 master crony.
Elektroniese vernier.
Sonchem boekie.
Jaracal lede se hulp.
My Lee collet dies het laas week in die pos gekom en ek het 'n Lyman Titan press op die forum gekoop wat ek nou gaan begin gebruik.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
Daarsy! As daai press kom, gaan jy lekker kan begin laai! Ek sal ook aanbeveel dat jy 'n herlaai kursus bywoon, mens is nooit te oud om te leer nie. By die laaste Jaracal herlaaikursus, was ek eintlik net daar om oor QL te leer, maar het meer geleer van die basiese dinge, goed wat ek nooit geweet het nie en 'n GROOT verskil gemaak het!
Aim small, miss small
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Waneer is dit 'n goeie groepering?
15cmBulvegter wrote:Alec,alecjohnson wrote:"n goeie groep vir my is as ek konstant 'n gong op 200 meter kan tref maak nie saak van die omstandighede nie reen sonskein haal wind maak nie saak nie.
op papier 1MOA en kleiner is ek me tefrede.
maar tog bly die klawers van die 243 mooi op 100m
Hoe groot is die gong?