Goeie môre,
Help asseblief om 'n scope te kies vir 243 Win.
Dit sal net vir algemene jag en baan skiet +/- 350m
Enige ander voorstel sal waardeer word.
Budget R4500 - R5000
dankie
Henk
Rudolph vs Redfield
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Rudolph vs Redfield
More HJA,
Ek dink die Rudolph V1 4-12x50 sal mooi werk hier voor. Prys is hier by die R4000.
Groete
Ockertt
Ek dink die Rudolph V1 4-12x50 sal mooi werk hier voor. Prys is hier by die R4000.
Groete
Ockertt
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Rudolph vs Redfield
jy kan nou n vortex viper hs 4-16x50 koop met v-plex kruishaar vir R6k by S&O...ek sou daai 1k meer by jou budget voeg en so een kry