Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
grumpy wrote:............ Een is n geweersak waar die silencer op die geweer is en in die sak pas.
Ek bly maar stil en doen goed vir myself.
Grumpy, is dit sommer net 'n projek wat jy doen?? vir jou eie speeltyd....want jy koop hulle sommer net R300 ek het 2, my 243 en 308 pas in met terminators op.
Gumpy, ek soek ook een wat bekostigbaar is, en wat 2 skouerbelde het om ver te dra. Ek sal voor in die ry staan vir een.
Cobus waar is die sakke? My Savage se loop is 26" en KD seker 8". Hy pas nie eens in S&O se sak nie.
myne is 54" altwee my howa en brno 24" lope en terminators pas mooi in....kon hulle in 56" ook kry,
Dink hulle was R300 elk, lekker dik padding.
By die Bloumeul in Alberton gekoop.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Cobus, daai prys is baie goedkoop. Die materiaal wat ek hier koop kos amper dit, dan is dit nog nie eers spons, zip, garing ens ingesluit. Nog geen arbeid nie. ens
Ek wonder of hy nie dalk sal werk hier in die Vrystaat met dagroep vir jakkals nie? Ek wou al een koop ,maar hulle is vrek duur.
Hy lyk baie goed, laat weet of dit werk.