Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hi manne, ek wil vir my 'n 7mm rem mag bou op n enkel skoot aksie. Die doel is vir teiken skiet. Ek wou dit graag op die RSA aksie doen maar ek sukkel al lank om so aksie aan die ande te kry. Dus het ek begin kyk na ander aksies. Daar is n Fabrikaat "BARNARD PRECISION" in NZ Spesifiek die Model S Aksie waarna ek kyk.
Maar ek verstaan nie heeltemal die verskil tussen 'n kort aksie en 'n lang aksie nie. As iemand my dalk net kan help asb.
Danki manne. ek luister graag.
Groete
Last edited by Bosvark34 on Wed Jul 23, 2014 12:51 pm, edited 1 time in total.
303 Brit Lee Enfield Mk4 No2
6.5 x 55 SE Voere LBW
RB34 wrote:Hi manne, ek wil vir my 'n 7mm rem mag bou op n enkel skoot aksie. Die doel is vir teiken skiet. Ek wou dit graag op die RSA aksie doen maar ek sukkel al lank om so aksie aan die ande te kry. Dus het ek begin kyk na ander aksies. Daar is n Fabrikaat "BARNARD ORECISION" in NZ Spesifiek die Model S Aksie waarna ek kyk.
Maar ek verstaan nie heeltemal die verskil tussen 'n kort aksie en 'n lang aksie nie. As iemand my dalk net kan help asb.
Danki manne. ek luister graag.
Groete
Ek weet nie of jy dalk iets meer tegnies soek nie maar jy kan dink aan die verskil tussen n 308 en n 30.06.
308 is kort aksie 30.06 is lang aksie.Kort aksie sal seker bq "stiffer" wees so sal seker beter werk vir n tyken skiet geweer
http://accurateshooter.net/Blog/titan002.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Maak seker die ejection port is lank genoeg om 'n gelaaide ronde te kan uitgooi. 'n Kort aksie gaan moontlik nie lekker wer vir 'n 7mmRM in die geval nie maar jy sal steeds die rondte kan uitkry deur die slot te verwyder, maar wil jy dit elke keer doen?