Goeie dag.
Se net hallo en hoop om by julle ouens te leer. Ek jag met gewere, maar wil ook met handwapens begin jag.
Groete
Hallo uit die Kaap
- Sako264
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:54 pm
Hallo uit die Kaap
Sako 264 Win Mag
Truvello 8x57 JS
Brno .22
Smith and Wesson .357
Rossi 44
Mendosa Windbuks
CZ 75 9mm
Truvello 8x57 JS
Brno .22
Smith and Wesson .357
Rossi 44
Mendosa Windbuks
CZ 75 9mm
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hallo uit die Kaap
Welkom Sako264 en jy moet net vra dan sal jy leer.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hallo uit die Kaap
Hi Sako264. Welkom hier. Watse 6.5 skiet jy mee?
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Hallo uit die Kaap
'n Sako!!Pvdw wrote:Hi Sako264. Welkom hier. Watse 6.5 skiet jy mee?
Welkom hier
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Hallo uit die Kaap
Welkom! Hier sal jy sommer baie leer.... 
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Hallo uit die Kaap
hallo oom sako264
geniet dit hier op die forum!!!
groete
BLOUVALKIE
geniet dit hier op die forum!!!
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Hallo uit die Kaap
Welkom Sako. Lyk of Brackenfell/Oostenberg al goed verteenwoordig word.
Jannie Welman
- Sako264
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:54 pm
Re: Hallo uit die Kaap
Jip het n Sako 264 win mag finbear. Het hom by my pa gekry. Het ook 8 x57 js en 44 mag lever aksie.kopskoot wrote:'n Sako!!Pvdw wrote:Hi Sako264. Welkom hier. Watse 6.5 skiet jy mee?Jy sien mos sy naam
![]()
Welkom hier
Sako 264 Win Mag
Truvello 8x57 JS
Brno .22
Smith and Wesson .357
Rossi 44
Mendosa Windbuks
CZ 75 9mm
Truvello 8x57 JS
Brno .22
Smith and Wesson .357
Rossi 44
Mendosa Windbuks
CZ 75 9mm
- Sako264
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:54 pm
Re: Hallo uit die Kaap
Dankie vir verwelkoming.
Sako 264 Win Mag
Truvello 8x57 JS
Brno .22
Smith and Wesson .357
Rossi 44
Mendosa Windbuks
CZ 75 9mm
Truvello 8x57 JS
Brno .22
Smith and Wesson .357
Rossi 44
Mendosa Windbuks
CZ 75 9mm
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Hallo uit die Kaap
Welkom uit die Vrystaat
