Hello Manne
Ek is opsoek na n 375H&H teleskoop, bv :
VX2 2-7X33
VX2 3-9X40
of iets soortgelyk.
PM asb in dien enige iemand een het of van een weet, of julle kan n Whatssup stuur na 0712149042.
Dankie en sterkte vir die week.
Groete
Dwight
Opsoek na n 375 H&H teleskoop
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Opsoek na n 375 H&H teleskoop
Dankie, het met Gerhardu gepraat maar dit is die rede hoekom ek na n VX2 kyk, prys op daai een is bietjie hoog.
Ek is eintlik opsoek na n ouer model wat gloss is, hulle is maar skaars.
Dankie en groete

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Opsoek na n 375 H&H teleskoop
Gaan loer ook hier 2 vx 3's een vir R5000. Miskien is hy nog beskikbaar.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=33838

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Opsoek na n 375 H&H teleskoop
Dwight
Die VX3 2.5-8x36 is n lifelike teleskoop vir die 375 H&H. Die eye-relief is uitstekend en die beeld is helder vir ons jagtoestande. Dit is ook n lekker kompakte en ligte teleskoop wat goed werk op n dra geweer. Die teleskoop is ook baie duursaam so daar behoort geen problem op die caliber te wees nie. Maak net seker dat die teleskoop se buis lank genoeg is om op die lang magnum aksie te monteer. Ek weet dat nie al die 375 H&H's is op magnum aksies gebou nie so dalk is dit nie van toepassing op jou nie. Jy kan die mates op Leupold se webtuiste kry net om seker te maak. Ek wou die model op my 375 H&H sit maar die aksie was te lank. My 375 Ruger het wel een op.
Hoop jy kom reg met die koop en ek glo die teleskoop sal jou jare se plesier verskaf.
Groetnis
Wouter

- rudib
- Hero Member

- Posts: 755
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Opsoek na n 375 H&H teleskoop
Ek hou self baie van die VX3, 2.5-8 x 36 soos Wouter voorstel. Hy mag dalk net net nie pas as dit n CZ 550 aksie is.
Swarovski se Z3, 3-9 X 36 pas wel op n CZ 550 magnum aksie.
Watter 375 H&H het jy?
Swarovski se Z3, 3-9 X 36 pas wel op n CZ 550 magnum aksie.
Watter 375 H&H het jy?
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Opsoek na n 375 H&H teleskoop
Dankie Wouter
Ek wil graag n vx3 4.5-14x40 B&C op my 30-06 sit en n die bo genoemde met dieselfde kruishaar op my 375H&H en ook dieselfde vir my broer op sy 375H&H.
Ek sit tans met n VX2 6-18X40 met n duplex kruishaar en "target turrets", ek kan wel nie besluit of hy goed genoeg sal wees vir my 308 wat ek gekoop het nie en of ek die betrokke teleskoop eerder op my 30-06 moet sit nie.
Op die oomblik is dit maar n kop krappery en ek sukkel maar om te besluit.
Dankie vir die informasie.