Dagse
Nuut op die furom en hoop om ook inset te lewer en saam te gesels.
Jag al jare en hoop om nog jagmaats hier te maak.
Nuut hier
- Varmint King
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am
Re: Nuut hier
Welkom Piet... Ek dink jy is op die regte plek.
''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Nuut hier
Baie welkom Piet, glo jy gaan die forum saam met ons geniet!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuut hier
Welkom Piet, hoop jy geniet dit hier
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuut hier
Piet, baie welkom. Jy sê jy jag al lank. Vertel van waar is jy en waarmee jy jag. As jy so bietjie die verstellings toets kan ons meer van jou sien soos wat ek wys onder aan my skrywes en ook van waar ek is. Noem slegs streek as jy nie dorp wil noem nie. Dit help egter as mense jou wil kontak of iets stuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Splitpin
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Fri Jul 18, 2014 7:50 pm
Re: Nuut hier
Naadse, nuut op jul blad, lyk na lekker lees en tips.
Suidekind in Windhoek.
Suidekind in Windhoek.
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Nuut hier
hallo oom piet308
hoop oom geniet dit hier op die forum
groete
BLOUVALKIE
hoop oom geniet dit hier op die forum
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
